Een Woord

Soos ek in die netjiese kamer instap, kom ek agter wat ek besig is om te doen... . Ek is besig om my hele lewe vir die vreemdeling wat voor my sit te openbaar. My lewe het nie heeltemal gegaan hoe ek dit beplan het nie maar almal sê mos ek is ‘n optimis so kom ek maak die beste van die... Ek sit, en die vreemdeling wat voor my sit begin praat. Ek hoor niks maar ‘n duidelikke stilte daal toe neer op haar monoloog. Dis toe ek agter kom sy wag vir my om iets terug te sê. “ ‘Skuus?” ,vra ek “Ek vra, watter verantwoordelikhede het jy nou by die huis?”,sê die terrapeet geduldig. Wat is die doel van die?, wonder ek maar hoe vinniger ek die verby kry hoe vinniger kan ek aangaan met my lewe so ek antwoord maar kortaf, “Normale goed soos my bed op maak, die honde kos gee, skottelgoed was en al daai twak.” “Okay, en hoe dink jy gaan dit, die verantwoordelikhede nou, verander as julle tweetjies nou besluit om die kindjie te hou?” vra die terapeet onskuldiglik. “Uugh, wel dit gaan ‘obviously’ soos heeltemal verander want ‘n baba vat mos baie tyd op so inplaas van my bed op maak gaan ek die kind se bed opmaak en kamer skoon maak en inplaas van om vir die honde kos te gee sal nou mos vir die baba kos moet gee en die baba se doeke moet ruil en na hom kyk, nê?” Vir een of ander rede sig die vrou en sê toe vir my, “Hoor hier, jy klink nie veel gepla oor die feit dat julle tweetjies dalk ouers kan wees nie? Dink jy jou lewe gaan dieselfde bly of hoe dink jy gaan dit verander, jou lewe nou?” “Ek is gepla! Ek is uigefreakt oor die konsep dat ek ‘n kind gaan hê maar ek wys dit nie want jy is net nog ‘n terapeet wat my beoordeel en ek is nie gemaklik daarmee om al my gevloelens vir jou opteoffer nie!” Sy was still... . Die atmosfeer het dadelik angstig geword en ek was spyt oor wat ek gedoen het. “Jammer... ek wou nie...” “Dis reg, jy is nie my eerste pasiënt wat sy humeur verloor nie, kom ons gaan maar net aan.” sê sy versekerend.

“Dankie.. ek kon sien sy is onsteld. ek dink ek sal nie meer tyd hê om oor sulke goed te bekommer nie. “So jy sê jou lewe sou drasties verander as jy ‘n kindjie kry?” vra sy weer vrolik.. wel ja. ek dink die is die laaste vraag wat ek vir jou gaan vra daan sal ek jou maar vrylaat” HALLELUJA!!! “Hoe dink jy sal hierdie bekommernisse nou verander?” “Wel. Ek dink enigiemand se lewe sou net die teenoorgestelde word as wat dit was” Ek dink dit was bietjie ‘obvious’. weg laat val om plek te maak vir jou “nuwe” verantwoordelikhede?” “Uuhm.  . my skedule . dink jy.. “ Weet jy wat.Dit lyk asof sy weer terug is na haar normale positiewe self. “Watter bekommernisse het jy nou?” “Skool werk .. die wat jy nou vir my genoem het..” “Wel lyk my ons is klaar!” sê sy met nagemaakte geluk.. “Tannie. .. “Okay. Nog iets wat ek wil vra is.. . jy sal enige van jou verantwoordelikhede.” ek dink persoonlik sy lyk nie baie seker oor haarself nie. Onverwags begin sy nog ‘n vraag vra. .... ons vorder.. uuhm ja?” “Okay.” Ek dink die sessie moet nou maar net klaar maak. ek dink die baba sal al die fokus en aandag moet kry. ek is eerlik waar eintlik baie dankbaar dat tannie met my opgesit het en as tannie wil praat sal ek daar wees. ek will net weer jammer sê.” Daardie en woord het my weer optimisties gemaak en my hoop gegee. “Uuhm.” Ek kon die trane in haar oë sien en het gehoop dit was van blydskap en nie van ongeluk nie maar om my hoop reg te bewys sien ek ‘n klein maar sigbare glimlag op haar gesig op kruip. het ek dit nie net nou in daai ander vraag in gesit nie toe ek sê:”Inplaas van die hond kos gee sal ek die baba moet kos gee nie?” “Oh ja! Jammer.

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful