Rieka Schoombie 80 jaar jonk!!!

Die Romanse

Jan en die kar ……

Jan en die tweeling…

Is Pa Jan op sy selfoon???

Ma en Ouma

Die aanvallige paartjie Jan en Rieka

Rieka, die bruid en haar broer…

Di e 7 tro Ju ue 19 lie 57

Toe kom die kinnertji es….. Ellie

Ouma Ellie en Magda

Kyk net hoe oulik!!!

Die meisiekinners het toe al mooi bene gehad!!

Ouma, ma en dogters

Ouma, ma en dogters

Nuwe jaar

Vakansies !!!

Klein Kinners doop

Al die klein kinners

Magda trou

Ouma en Wollie

Ouma en haar pragtige dogters

Die oumas

Pa Jan loer daar van booo af

Ouma gooi sneeu balle in Hogsback

Kersfees Hogsback

Ouma gegear vir a stap

Chillen in Hoggies

Chillen in Hoggies

Ouma geniet ‘n sherrie by die uitkyk op Hogsback

Ouma en Elrieka

Chocolate koek op oumie se 80 ste verjaarsdag 1 Julie 2009

Die 80ste verjaarsdag partytjie

Die fantastiese span by Traumerei

Welkom Kalie

Die bybel studie vriendinne

Die toesprakies

Ons sien uit na die volgende 80 jaar!!!!!

Ons is baie lief vir oumie!!!!

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful