You are on page 1of 16

1

June / Junie

2014


Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.
Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!
Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.



2

Uit Johan Stemmet se hart
Skryf is nie juis my sterk punt nie, maar ek sal deel
waarmee die Here op die oomblik in my lewe besig is.
Ons besigheid het die afgelope paar jaar deur n baie
moeilike tyd gegaan, soos almal wat die nuus kyk sal
weet, a.g.v. die ingevoerde hoender. Party dae is dit
moeilik om positief te bly as die rekeninge ophoop en
jy kan nie sien hoe jy dit alles gaan betaal nie. Tog kan
ek getuig dat die Here vir ons goed is en nog elke maand
kon ons alles betaal. Die Here het met my begin praat
oor dankbaarheid, seker al n maand gelede en Hy
bevestig dit steeds elke dag deur verskillende getuienisse, dagstukkies of gedeeltes uit
Sy Woord.
So het ek die afgelope tyd die storie van die tien melaatses gelees waarvan net een
teruggekom het om dankie te s. Dit het my aan die hart gegryp, omdat ek skielik na my
eie lewe gekyk het is ek die een wat gaan dankie s vir die Here of is ek een van die
nege wat net weggestap het nadat God vir my voorsien het ver bo wat ek kan bid of glo
Benescke Janse van Rensburg skryf elke dag n dagstukkie en hierdie maand handel
oorja, DANKBAARHEID!
Ek sluit graag een van haar dagstukkies in wat vir my tot sen was:
Dankbaar vir onvoorwaardelike liefde was die titel van die getuienis.
Surina was elke dag laat vir skool. Soms het sy eers rondom 10:30 by die skool opgedaag.
Haar huiswerk was meestal nie gedoen nie en in die klas was sy die een wat oproerigheid
veroorsaak het. Die onderwysers het mettertyd begin moed verloor dat sy ooit sal
verander. N nog n hewige oproerig in die klas, het die onderwysers saamgespan en die
skoolhoof versoek om Surina uit die skool te skors.
Wat hulle egter nie geweet het nie, was dat Surina se ouers beide alkoholiste was.
Wanneer sy smiddae by die huis aangekom het, was hulle beide reeds dronk.
Tussendeur die konstante rusie in die huisgesin, sou haar pa, wanneer sy wel probeer
het om huiswerk te doen, haar skoolboeke opskeur of in die toilet afspoel. Surina vertel
dat haar toekoms so donker soos haar hede gelyk het waarvan sy nie kon ontsnap nie.
In stede van n skorsing, het die skoolhoof besluit om n uitdaging aan Surina se
onderwysers te gee: Vir een week lank moes hulle alles in hulle vermo doen om
onvoorwaardelike liefde aan haar te betoon. Die skelwoorde moes plek maak vir woorde
wat opbou en inspireer. Hulle moes daarna streef om n veilige omgewing vir haar te
skep en haar te laat voel asof hulle haar onvoorwaardelik aanvaar ten spyte van hoe
3

sy optree. Dit het na n onmoontlike taak geklink. Tog het die onderwysers ingestem om
dit vir een week lank te doen.
Groot was die verrassing toe daar reeds binne n paar dae met hulle veranderende
houding teenoor Surina, ook n verandering in haar optrede gemerk kon word. Nie net
het sy al vroer begin skool toe kom nie, haar huiswerk was vir die eerste keer in maande
op datum en soos die een week uitdaging in weke verander het, het die onderwysers
verstom gestaan oor hoe Surina van n rebel in die klas in n presteerder ontaard het.
Vandag is Surina gelukkig getroud en n ma van n klein seuntjie. Sy het ook n suksesvolle
besigheid wat internasionaal sake doen. Wat het die verandering gebring?
Onvoorwaardelike liefde en aanvaarding.
Besef jy dat God ons elkeen ook onvoorwaardelik liefhet en dat Hy, terwyl ons nog vol
sonde was, sy Seun vir ons gestuur het? In Romeine 5:8 lees ons: Maar God bewys sy
liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
Niks wat ons dus doen of in die verlede gedoen het, kan verhoed dat Hy ons vergewe en
aanvaar wanneer ons in berou na Hom toe gaan nie. Hy bevestig dit in Numeri 14:18:
Ek, die Here, is geduldig en vol liefde, Ek vergewe mense wanneer hulle sonde doen
en opstandig is. . . (Die Bybel vir Almal)
En God begeer n verhouding met ons elkeen. Het Hy dan nie sy enigste Seun daarvoor
opgeoffer nie? Kom ons dank Hom nuut vir sy onvoorwaardelike liefde en aanvaarding
en kom ons streef daarna om dit ook aan ons moeilike kollegas, ons rebelse kinders en
self die nors buurvrou te bewys. Dalk gaan ons, nes Surina se onderwysers, verstom
staan oor die genesing wat God hierdeur in iemand anders se lewe kan bewerkstellig.
Senwense
Johan Stemmet
Wat gebeur in Jun?
Datum Dag Tyd Bediening Geleentheid
1 June Sunday
8:30
10:00
18:30
Ps Lourens is on
leave
Dr Lemmer du Plessis
2 3 Junie Maandag -
Dinsdag
19:00
Dr Lemmer du Plessis
8 Junie Sondag
09:30
Gemeenteraad Pinkster Sondag


Childrens NL3 Qlub outreach
9 13 June Mon Fri

Transformation Transformation week (incl
Prayer walk)

Nooi gerus vriende om na Dr Lemmer du Plessis se Woordskool te
kom.
4

Worship Ministry
MUSIEKBEDIENINGSLEIER: ANNIE NAUD| SEL: 0798 773 292 |
EPOS: ANNIENAUDE@GMAIL.COM
From the book
Chasing GOD Serving MAN
Divine Encounters Between Marthas Kitchen and Marys Worship
By Tommy Tenney
MY FAMILY PUT ME ON A CELL PHONE DIET
I talked to my family and agreed to go on a cell phone diet over the holidays. I would
like to tell you everything worked out smoothly, but my cell phone diet shared
something in common with the other kinds of diets. When my ministry director would
call me, Id sheepishly answer the cell phone and whisper, Cant talk to you right now
Ill call you back later. When I thought no one in the family was looking, Id sneak off
downstairs and cheat on my diet by calling him back.
Okay, what do you need? Hurry, quick!
Whats wrong with you?
Im on a cell phone diet
We do the same thing with God. We tell Him that we value His presence, but if somebody
or something else calls, well hop up from our position of worship to run off to the
kitchen of human endeavour or the comfortable regimen of religious effort.
Somehow I think He just smiles (like my wife and kids smile at me, perhaps), and every
once in a while He will tap us on the shoulder and say, Youre in sensory overload. Turn
off your Martha cell phone to the human realm every once in a while. Learn to just get
away and spend some time with Me.
Sometimes you have to turn off one thing to turn on another. Perhaps you have heard
one or more variations of the story of the monkey and the coconut, in which a wild
monkey is captured using a hollowed-out coconut shell. The shell is attached to a rope
and filled with some attractive bait. The curious monkey puts its hand in the coconut to
snatch the bait, but once the animal fills its hand with loot, it is too large to pass
through the small opening. The monkey is then easily captured with a net because it
5

refuses to release its good thing inside the coconut to gain the best thing its
freedom.
WE MAKE THE SAME MISTAKE MARTHA MADE.
When we lack the discipline and discernment to prioritize Divine presence over human
performance, we are refusing to release our earthly loot to gain Gods best. We make
the same mistake Martha made and become what the King James Bible calls
cumbered.
But Martha was cumbered about much serving, and came to Him and said, Lord, dost
Thou not care that my sister hath left me to serve alone? Bid her therefore that she help
me. And Jesus answered and said unto her, Martha, Martha, thou art careful and
troubled about many things but one thing is needful: and Mary hath chosen that good
part, which shall not be taken away from her.
Sometimes we can get into such sensory overload that we miss those moments of divine
visitation or impartation. We get so busy that we forget to choose and pursue the best
thing.
Verjaarsdae & Huweliksherdenkings* in Junie

2 Enrike Groenewald 3 Sinon du Toit
8 Nick Pieterse 10 Tina Verreynne
11 June Stemmet 15 Madili Ackerman
16 Braam Beukes 16 Henlo Strauss
23 Mavis Barnado 25 Edward Ackerman
29 Kevin Barnard

16 Johan & Riana Strydom
6

Manne Bediening
BEDIENINGSLEIER: COBUS UYS
SELFOON: 082 789 5079 EPOS: TAFELKOP4X4@GMAIL.COM

WAT MAAK 'N PA SO SPESIAAL:
My Pa
hou foto's van sy gesin in sy beursie waar voorheen net geld was;
woon sportwedstryde by al word daar nie gewen nie;
speel in konserte net om te wys hy is deel;
vra jy sy aandag dan gee hy sy alles;
het altyd tyd vir sy familie al is hy so besig;
laat my lag selfs al moes ek nie lag nie;
sal sy lewe gee as dit sy kind s'n kan red;
Kan ek na my Pa kyk en ons hemelse Pappa in hom sien? Ja ek kan!
Gal 4 v 6 s: En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte
uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!
As pa's het ons 'n groot verantwoordelikheid om die Here se voorbeeld te volg, want die
rol wat ons as pa vir ons kinders speel gaan eendag wanneer hul groot is bepaal hoe hul
verhouding met hul Hemelse Vader gaan wees. As ons ons kinders teleurstel en hul ons
nie kan vertrou nie gaan hul sukkel om die Here te vertrou.
Wanneer ons ons kinders gaan mislei is dit beter om met 'n meulsteen om ons nek in
die see gegooi te word as om deur God geoordeel
te word. Luk 17 v 2
Maar ek is seker elkeen van ons pappas wil net die
beste vir ons kinders gee.
Voorspoedige Vadersdag aan al ons vaders in die
gemeente.


7

Kinderbediening
BEDIENINGSLEIER: THYS VERREYNNE | SEL: 082 867 9086
EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA
Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3
staan vir Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening
is gerig op kinders tussen 6 en 13 jaar. Op Sondagoggende
begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en
kampe. Verder streef die kinderbediening daarna om ouers
betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle eie
kinders.
Die Kinderbediening, nl. die NL3 Qlub, groei Sondag vir Sondag en kan ons net vir God
loof en prys vir die getroue bywoning en byvoeging van kinders, Engels sowel as
Afrikaans! Om op 'n Sondag oor die kerkgronde te stap na ons klubhuis met die kitaar
oor die skouer en die Woord in die sak, voel dit altyd na 'n stukkie sendingveld wat
betree word om te bedien. Wat 'n voorreg? Die vreugde is altyd so groot as die kinders
so hardloop oor die grond om te hoor en bereid is om te leer van die Here. Hulle staan
elke dag vroeg op en tog is dit hulle keuse om op 'n Sondag ook vroeg op te staan om te
kom en te kom leer van die Here. Ja, dit wat eintlik saak maak!!! 2 Tim.4:8" Nou wag die
oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God. Op die dag dat Hy weer kom, sal die Here,
die regverdige Regter, dit vir my gee, en nie net vir my nie, maar ook vir almal wat met
verlange uitsien na sy koms."
Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg. Ons bedienaars bedien die kinders om hulle te leer
dat elkeen is 'n geskenk vir God se plesier. God glimlag wanneer mense Hom vertrou.
Ons vertrou God vir ons klubhuis se meubels en vir die afronding van ons "huis" binne-
in. Ons daag die gemeente uit om te dink aan die vraag, nl. Wat laat God glimlag? Ons
weet wat die Here bly maak, is dat mense Hom eer en op Sy liefde vertrou. Wat beteken
dit om God heeltemal te vertrou? Om God heeltemal te vertrou, beteken om te glo dat
God weet wat is die beste vir jou
lewe.
Ons bid dat elkeen vir God sal
vertrou vir die Kinderbediening
asook vir elke bediening in ons
gemeente! Ons kinders sien ook
baie uit na die Lapa om net lekker
te kan speel op die gras. Kom ons
vertrou God vir die bou van die
Lapa!
Groete, Thys en die Bedienaars.
8

5 GODLY WAYS TO BE A GOOD DAD
Over the years, Ive learned many lessons about being a dad, but one of the most
important is that in order to be a good dad, you must be a good Christian.
By being a good Christian, you develop a relationship with your heavenly Father, the
perfect Dad that informs everything you do as a dad. And by cultivating a deep
understanding of the Scriptures, you grow in wisdom, grace, and ability to raise your
kids well and to the glory of God.
To pursue that goal, we must worship God first by repenting of sin and coming to him
by faith for grace to love him, as an example and pattern for our kids and, God willing,
grandkids. As we daily commit ourselves to his ways and being his sons, were instructed
on how to care for our children and lead them to worship God with us.
Here are some practical ways to love your kids like God, our Father, loves us:
1. DELIGHT IN YOUR KIDS BEFORE DISCIPLINE.
In Proverbs 3:1112 the father says, My son, do not despise the Lords discipline or be
weary of his reproof, for the Lord reproves him whom he loves, as a father the son in
whom he delights.
Before any father disciplines his children, he is commanded to delight in them.
Practically, this means that most of a fathers time is spent enjoying his children,
encouraging his children, laughing with his children, being affectionate with his children,
and enjoying his children so that there is a deep bond of love and joy between the
children and their dad.
A GODLY FATHER MODELS SUBMISSION TO AUTHORITY AND THE WELCOMING OF
CORRECTION BY REPENTING OF HIS OWN SIN.
Part of that love includes a father disciplining his children as needed to keep them on a
path of wisdom and righteousness. This pattern is to be modeled by the father who has
God as his Father and gladly receives instruction and correction from God the Father
and other authorities God has placed over him (e.g., church elders and other leaders).
Therefore, a godly father models submission to authority and the welcoming of
correction by repenting of his own sin, receiving forgiveness, and walking in restored
intimacy with God the Father by empowering grace. All of this is the essence of love, as
sin leads to death and hell, and discipline leads to repentance, which points us back to
life and God. Practically, this means that a good father lives out the gospel every day in
fellowship with God and his child, and that he knows what to do about sin in the life of
his child because hes been dealing with his own sin in his own life first.
9

2. PROTECT YOUR KIDS BY FEARING GOD.
Proverbs 14:26 says, In the fear of the Lord one has strong confidence, and his children
will have a refuge. Sadly, our world is not a very safe place for children, as the statistics
on neglect, abuse, molestation, fornication, and rape indicate. But God says that the
safest place for children is with a man who fears the Lord.
Men who fear God take Gods wisdom and use their masculine strength to create a
fortress of protection and provision around their homes so that their wives and children
can live freely and happily
under their care. Practically,
this means that a godly
father does not allow his
children to be unsupervised
at the homes of people he
does not know, is very
careful to oversee any dating
done by his daughters, and
goes to great lengths to
ensure that safety is pursued
in everything from where the
family lives to who they are
in close friendship with and
who is welcomed into their
home.
3. BE A MAN FOR YOUR KIDS AND LIVE RIGHTEOUSLY.
Proverbs 20:7 says, The righteous who walks in his integrityblessed are his children
after him! Similarly, Paul tells the Corinthians that when he was a boy he acted like one,
but when he became a man he put childish ways behind him (1 Cor. 13:11). It is
imperative that Christian fathers repent of their childish ways (i.e., laziness, lust,
whining, drunkenness, juvenile antics, neglecting family in the pursuit of hobbies, foolish
spending, and so on) because their sins impinge upon the lives of their children and
grandchildren. A Christian father should aspire to live in such a way as to be a righteous
example to his children, which produces a path of blessing that flows to the children
from the faithfulness of their father as they follow his loving leadership.
4. WORK HARD FOR YOUR KIDS.
Lazy fathers are disobedient to God but want to have children who are obedient to them.
Such fathers may speak good wisdom, but it is overshadowed by the loudness of the
foolish hypocrisy in their lives. Proverbs 26:7 stands as a warning to such men, saying,
Like a lame mans legs, which hang useless, is a proverb in the mouth of fools.
Wisdom is not merely what a father says, but also his lifestyle and the degree of
congruence between his words and his actions. Foolish fathers say things such as, Well,
10

dont do as I do, do as I say. What they mean is, Im a complete hypocrite, but do what
I tell you to do anyways. Proverbs says that these men speak with no authority and so
their children ignore them or mock them as funny and foolish hypocrites. Tragically,
these children often face the most devastating teen years because they have no wise
father to turn to in a culture of folly, and themselves fall prey to many sins and pains.
5. CREATE A LEGACY FOR YOUR KIDS.
While fools are consumed with the present, wisdom looks to the future. Proverbs
17:6 leans us into the future, saying, Grandchildren are the crown of the aged, and the
glory of children is their fathers.
The point God is teaching here is that young men should be thinking about what kind of
grandfather they aspire to be before they even take a wife, because they have a lot of
work to do to get there. Godly men aspire to be both good fathers and good
grandfathers, like Jonathan Edwards, Americas greatest theologian, who prayed each
day for five generations of his offspring in hopes of being a patriarch like Abraham.
Wisdom enables a father to see that the way he lives affects the kind of children he
raises, which affects the kind of children they raise, and so on.
http://marshill.com/2011/06/18/5-godly-ways-to-be-a-good-dad-2
Ons tieners
DEUR: LELANIE STEMMET
Ons tieners het die kwartaal afgeskop met n lekker kuier-aand
waartydens ons tie-dye hempies gemaak het onder leiding van
oom Richard en Emile. Dit was baie pret en ons sien uit na die res
van die jaar. Ons beplan die volgende dinge vir hierdie jaar:
1. Eenkeer in n kwartaal n worship sessie
2. 1 Projek aanpak in 2 kwartale (bv. Die ouetehuis besoek) d.w.s bv. n uitreik
3. n Bring en braai so 2 keer n kwartaal
4. n Lessie doen elke Vrydagaand wanneer ons bymekaarkom, dalk vir mekaar
bid? Meer oor mekaar begin uitvind en omgee vir mekaar.
5. 1 keer n kwartaal n fliek aand h.
6. Iets bak byvoorbeeld of iets in die kombuis doen.
7. n Sport aand hou bv. Boeresport
8. Idees vir etes : Pizzas op die vuur maak /stokbrood, Marshmallows braai
9. Bordspeletjies speel
Dis heerlik om as tieners so saam te kuier en sommer net jouself te kan wees tussen
mense wat vir jou omgee.
11

Vrouebediening bydrae deur Virginia Arendse
BEDIENINGSLEIER: ELSA VAN HEERDEN | SEL: 083 641 5826
Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir vriendskap,
ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel om geestelike
eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te bewerk.
God se Genade Psalm 107:19-22
Dikwels as iets met ons gebeur, wil ons vra oor die waaroms
en die hoekoms.
God gebruik elke gebeurtenis wat in ons lewe gebeur of dit
goed of sleg is, om Sy doel te bereik. Alles wat met elkeen van
ons gebeur wat God liefhet, werk tot ons beswil uit.
Ek s: Here terwille van u word ons heeltyd dood gemaak.
Ons is soos slagskape wat regstaan om geslag te word. Al gebeur
dinge met my, is ek meer as n oorwinnaar, daarom is ek heeltemal seker dat niks wat
met my gebeur, my ooit van God se liefde kan skei nie.
Daarom kan ek vra wat sou van ons geword het as Jesus omgedraai het op die pad na
Golgota. Geen hoop, geen genade en geen liefde, maar omdat Hy ons so lief het, het Hy
aanhou stap.
Mag hoop, genade en liefde ons almal toevou, vandag en altyd.
Sen Groete, Virginia
Bible Name Modern Equivalent
Aram Syria
Assyria Syria & Northern Iraq
Moab Palestinians & Central Jordan
Ammon, Moab & Edom Jordan
Cush Ethiopia, some of Sudan, Somalia
Philistia Palestine
Canaan Northern Israel & Southern Lebanon
Midian Western Saudi Arabia & Southern Jordan
Phoenicia Lebanon
Persia Iran & some of Iraq
Mizraim Egypt

http://www.wogim.org/anland.htm
Virginia Arendse
12

Transformasie & Sendingnuus
BEDIENINGSLEIER: TINA VERREYNNE | SEL: 0762 874 415
EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA
Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid
in gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die
veld.
Dit is met groot hartseer dat ons van Ron Johnstone-
Robertson se dood verneem het. Hy laat 'n groot leemte
in ons gemeente. Ron was deel van ons
transformasiespan en ons sal hom baie mis en onthou as
'n mens wat altyd bereid was om die ekstra myl te loop.
As dit enigsins in sy vermo was om tot hulp te kon wees,
was Ron altyd bereid om te help soos wat hy kon.
Ons bid vir Dia en Alex baie sterkte toe en bid dat God
hul sal vertroos en krag sal gee om deur die "seer" tyd te
kom. 2 Kor.4:16-18 "Om hierdie rede word ons nie
moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan,
innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons
swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby,
maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles
verreweg oortref en wat ewig bly. Ons oog is nie op die
sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die
sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig".
Die Transformasieweek wat ook 'n bid-stap insluit is vanaf die 9 de Junie tot die 13 de
Junie 2014. Die doel van die week is die praktiese uitreik in ons gemeenskap na buite.
Elke bedieningsleier/koordineerder word uitgenooi om met sy/haar span oor die saak
te bid en te laat lei waar en hoe om in die gemeenskap betrokke te raak. Sodoende kan
ons saam deel in die vreugde oor wat God besig is om in ons gemeente te doen! Dankie
aan elkeen wat gewillig is om 'n verskil in ons gemeenskap te maak. Ek wil elkeen
bemoedig om in gehoorsaamheid aan God te doen soos wat elkeen gelei voel om te
doen en mag dit tot groot vreugde en sen vir elkeen wees. Mag elkeen God se genade
en liefde opnuut ervaar en waardeer. Die bid-stap is tot groot sen vir die gemeente en
gemeenskap.Wat 'n wonderlike getuienis is daar vir die wat getrou saam bid en
stap, want 'n bottelstoor se deure is toe en is die verkope van alkohol nou die verkope
van vleis!!! Inderdaad verhoor God die gebede! Hier is 'n paar voorstelle waar die nood
in ons gemeenskap is en waarvoor elkeen kan bid om by betrokke te raak.
13

1. Besoek die ouetehuis en gee geskenke, bv. aan die mediese afdeling vir rome of
seep of selfs net 'n bossie blomme om Jesus se liefde te deel met iemand wat
eensaam is.
2. Bedien die jeug, bv. Doen hul naels en deel 'n boodskap van God se genade en liefde.
3. Voorsien warm etes aan behoeftiges, bv. kook net een bord kos ekstra op 'n dag en
gaan gee dit vir iemand in nood.
4. Brei serpe of klein kniekomberse om te gee daar waar die nood is.
5. Skenk aan die hospitaal babaprodukte, klere en komberse aan pasgebore babas vir
die nuwe moeder en baba.
6. Besoek weduwees en gee klein geskenkies om hulle dag te vul met vreugde en deel
God se groot genade en liefde met hulle wat elke dag alleen is.
7. Skenk aan Bram Care op Ashton seep en room vir die pasinte asook
verrykende leesstof.
8. Raak betrokke by die Herberg op Robertson en ons is betrokke by Huis F wat net
dogters huisves. Kontak vir Tina vir verdere inligting.
9. Raak betrokke by die brei van poppies vir die gebroke kinders in ons
gemeenskap. Die patroon kan bekom word by Rina Brighton en Sanje van de
Sande. Brei self of skenk wol vir die wat kan brei.
10. Skenk leesboeke aan skole of kinders om te lees en 'n liefde vir lees aan te moedig.
Sendingnuus:
Die Ackermans is weer saam en gelukkig. Hulle is in 'n seisoen van aanpassings en om
hulle voete te vind. Bid vir die aansoeke van werks- en verblyfpermitte. Hulle het begin
met die aanleer van die taal. Madili bid vir 'n "huis-en-taal-hulp" en kom ons bid saam
met haar vir die regte persoon. Kaleb kruip al!! Hy sny nou tande, wat beteken dat hulle
nou maar min slaap inkry. Miga en Eike blom behoorlik en is twee baie gelukkige dogters
wat selfs die taal met 'n woord of twee bemeester! Hulle gebedsversoek is dat hul saad
wat hul saai op goeie grond sal val. Bid saam met hulle en dra hulle as gesin getrou op
aan die Here.
Wessel van der Merwe is geopereer en dit het goed gegaan. Hy is reeds terug en is weer
goed bedrywig met al sy werke in Angola. Ons loof God vir al die gebedsverhoringe en
vir Sy groot genade. Bid getrou vir hul werke in Angola en vir al die besoekers gedurende
die Junievakansie. Bid vir beskerming teen malaria en vir beskerming op die paaie.
Estie Mellet het 'n motor gekry na vele gebed om eie vervoer. Elke keer wat sy na die
motor kyk is dit vir haar 'n simbool van God se getrouheid, omgee en liefde vir haar. Sy
vra dat ons saam met haar vir God sal prys vir Sy groot genade en liefde. Sy noem die
klein silwer motortjie, "Samuel"- God het gehoor. Onthou om haar op te dra aan die
Here vir haar veiligheid, gesondheid en werke in Malawi.
Weet dat elke dag is 'n geskenk van God. Leef voluit!!!!!!

14

Church bulletin bloopers
These sentences actually appeared in church bulletins or were announced at church
services:
The Fasting & Prayer Conference includes meals.
Scouts are saving aluminum cans, bottles and other items to be recycled. Proceeds will
be used to cripple children.
Ladies, don't forget the rummage sale. It's a chance to get rid of those things not worth
keeping around the house. Bring your husbands.
Don't let worry kill you off - let the Church help.
Miss Charlene Mason sang 'I will not pass this way again,' giving obvious pleasure to the
congregation.
For those of you who have children and don't know it, we have a nursery downstairs.
Next Thursday there will be try-outs for the choir. They need all the help they can get.
A bean supper will be held on Tuesday evening in the church hall. Music will follow.
At the evening service tonight, the sermon topic will be 'What Is Hell?' Come early and
listen to our choir practice.
Please place your donation in the envelope along with the deceased person you want
remembered.
Pot-luck supper Sunday at 5:00 PM - prayer and medication to follow.
The ladies of the Church have cast off clothing of every kind. They may be seen in the
basementon Friday afternoon.
This evening at 7 PM there will be a hymn singing in the park across from the Church.
Bring a blanket and come prepared to sin.
The pastor would appreciate it if the ladies of the Congregation would lend him their
electric girdles for the pancake breakfast next Sunday.
The eighth-graders will be presenting Shakespeare's Hamlet in the Church
basementFriday at 7 PM. The congregation is invited to attend this tragedy.
Weight Watchers will meet at 7 PM at the First Presbyterian Church. Please use large
double door at the side entrance.
The Associate Minister unveiled the church's new campaign slogan last Sunday: 'I Upped
My Pledge - Up Yours.'

15

Raak betrokke by ons bedieninge
Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe gemeente wat ten doel het om uit te reik na alle
mense. Daar is verskeie bedieninge waarby mense betrokke kan raak.

Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op as ambassadeurs van ons gemeente.
Hulle verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld weekliks saam en ryk ook op `n
deurlopende basis uit na siek, eensame en sterwende mense.

Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en noodsituasies.
Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese lewensmiddele, en bied fisiese
hulp en geestelike ondersteuning.

Hospitaalbediening: Die hospitaalbediening besoek weekliks die Montagu Hospitaal om
die pasinte en personeel te bedien en geestelik te versterk.

Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir
Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13
jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle
eie kinders.

Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle vorme van die
media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne kommunikasie effektief te laat
vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en sorg daarvoor dat die
lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.

Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur manne. Hierdie
bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike groei onder die manne
van ons gemeente te verbeter.

Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan gebeur. Hierdie toegewyde
groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en projeksie op Sondae en by
spesiale geleenthede kan gebeur.

Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid in gemeentelike
uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.

Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir
vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel om
geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te bewerk.

16

Ons kom bymekaar: Almal is welkom!

Oggenddiens
Sunday 08:30 09:30 (English service)
Sondae 10:00 11:15
Woordskool
Nation Celebration
Sondae 18:30 19:30 in die kerksaal
Every 1
st
and 3
rd
Sunday at 18:30
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk Gedurende oggenddienste / During morning services
Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal

Praat met Pastoor Lourens
Kontak Pastoor Lourens asb
dadelik in geval van siekte,
dood en ander hartseer.
Deel jou vreugde soos
verlowings, troues,
geboortes en nog
meer.
Indien jy n behoefte het aan
n pastorale besoek,
vul asb die groen kaartjie in,
Pastoor Lourens sal jou skakel

Kontak ons
Pastoor Lourens du Plessis 023 614 2260 agsmontagu@telkomsa.net
Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 wendystrydom@ymail.com
Administrasie Tilla Greyling 082 648 1574
Algemene sekretaris Johan Stemmet 082 572 3855
Gebedsaksie Hannes van Rooyen 084 517 1226
Jeug Richard Thomson 083 990 1910 Coaching77@gmail.com
Kinderkerk Thys Verreynne 082 867 9086 ThysenTina@vodamail.co.za
Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 0094 zelda@churchstreet.co.za
Manne Cobus Uys 082 789 5079 Tafelkop4x4@gmail.com
Musiekspan Annie Naud 079 877 3929 annienaude@gmail.com
NuweLeweLand Akademie Annie Naud 079 877 3929 nuweleweland@gmail.com
Sondag Creche Alet Stemmet 079 346 1086 lelanie@telkomsa.net
Tegniese span Stephan van der Walt 079 311 9971
Terrein & Geboue Frans White 073 318 1626 whitesons@telkomsa.net
Transformasie Tina Verreynne 076 287 4415 ThysenTina@vodamail.co.za
Vroue bediening Elsa van Heerden 083 641 5826 jsgeldenhuys@telkomsa.net

Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum
ABSA Bank Tak / Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225

Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu
www.nlmontagu.org