You are on page 1of 15

MIDDELMISBRUIK

Jy dink jy weet...

IDENTIFISEER
ABNORMALE GEDRAG

FAKTORE

Invloed van gesin


Invloed van media
Invloed van
vriende
Invloed by skool
Persoonlike
invloed

MITES OOR MIDDELMISBRUIK


Mite

Werklikheid

Rook en die gebruik van alkohol


is wettig, dus kan dit nie regtig
gevaarlik wees nie

Elke jaar sterf duisende mense


weens die gevolge van tabak en
alkoholgebruik

Om een of meer sigarette n dag


te rook sal jou nie skade doen
nie.

Daar is duisende chemiese


stowwe, waarvan baie gifstowwe
is, in sigaretrook. Asook nikotien
is een van die gevaarlikste
gifstowwe en is ook verslawend.

Swak dwelms soos dagga is nie


skadelik nie. Slegs sterk dwelms
soos kokaen is gevaarlik.

Enige dwelm kan gevaarlik wees.


Die term swak en sterk is
misleidend. Dagga is ook
gewoonlik n gateway drug

Jy kan dwelms een keer


uitprobeer. Jy sal kan ophou as
jy nie daarvan hou nie

Party dwelms is
gewoontevormend na net een
keer se gebruik.

DIE WERKLIKHEID

Nie in
beheer nie

20% van
voetgangers

Alkohol

Verkeersverwante
sterftes

Meer as
MOORDE

DWELMS EN DIE WET

Def: n Dwelm is enige middel wat kan lei tot


verslawing.

Besit van dwelms: Indien daar gevind word


dat jy dwelms by jou het, is jy in besit.
Indien dwelms in jou onmiddellike omgewing
gevind word, aanvaar die gereg dat dit jou
dwelms is.

DWELMS EN DIE WET

Handel van dwelms: Jy dryf handel met


dwelms as jy dwelms verkoop, voorsien,
vervoer, of selfs kweek. Indien jy in die besit
is van meer as 115g en jy word betrap met dit,
neem die gereg aan dat jy handel dryf met
dwelms.

Vonnisse: Daar is swaar strawwe vir


dwelmhandel asook vir die blote gebruik
daarvan. As jy n handelaar is kan n
onbeperkte boete en tot 25 jaar tronkstraf
opgedien word.

SIMPTOME

SIMPTOME

Fisiese tekens

Gewigsverlies
Bleek gelaatskleur
Kringe onder die o of rooi o
Onverklaarbare veluitslag,
aanhoudende hoes en talle
verkoues
Veranderinge in slaap-en/of
eetgewoontes
Agteruitgaan in persoonlike
higine
Ruik na alkohol of dwelms

Gedragsverandering

Groter behoefte aan en gebruik van geld


Nuwe vriende, liegery of geheimsinnigheid,
misterieuse telefoonoproepe
Probleme met skoolbywoning, agteruitgaan in
werksprestasie
Laat vaar stokperdjies en buitemuurse aktiwiteite
Wisselende gemoedstemmings, soos woedeuitbarstings
of verdrietigheid gevolg deur uitgelatenheid.
Verbale en/of fisieke mishandeling van gesin en
vriende
Bring meer tyd alleen deur.

DINK NA
Wat maak sekere dwelmmiddels sterker (meer verslawend) as
ander?
Die reaksie in die brein
Wat is die verskil tussen alkohol, nikotien, kokaen en heroen
gebruik?
Alkohol = bind aan reseptore soos serotonien en acetylcholine en
dien as n sedative dus: maak dit kommunikasie tussen reseptore
stadiger
Nikotien = na-aap acetylcholine wat weer groot hoeveelhede
dopamien vrylaat (onthou hormoon) en dan ook glutamate wat
die reinforces the habit
Kokaen = Mors met natuurlike neurotransmitters. Kan nie weer
daardie vorige gevoel kry nie, want gebruik al die brein se
resources
Heroen = (Opiates) Groter reaksie as enige ander natuurlike
stimulus.

KRY HULP
Suid-Afrikaanse Nasionale
Raad vir Alkoholisme en
Afhanklikheid van
verdowingsmiddels (SANRA)
021 945 4080
Nar-anon
088 129 6791
Alcoholics Anonymous
021 510 2288
Narcotics Anonymous
088 130 0327

HUISWERK/TAAK
In groepe van 4 verdeel die volgende werk:

Wat die dwelmmiddel is. (Brei uit oor waar die


dwelmmiddel vandaan kom. Wat sy chemiese naam is.
Wat die chemiese reaksie is in die brein ens.)
Simptome van iemand wat hoog is op die gekose dwelm.
Nagevolge: (Fisies en emosioneel)
Bring prente om collage/taak te maak in volgende
periode.
Kry ook interessante feite oor die gekose dwelmmiddel in.
Groepe gaan hulle taak in klas doen en aan einde van
periode gaan groepe dit aan klas verduidelik.

GROEP 1: BATH SALTS


GROEP 2: BENZO FURY
GROEP 3: MOLLY
GROEP 4: KROKODIL
GROEP 5: METH
GROEP 6: KOKAEN
GROEP 7: HEROEN
GROEP 8: BROMO DRAGONFLY
GROEP 9: INHALANTS
GROEP 10: VOORGESKREWE MEDIKASIE

You might also like