You are on page 1of 1

VERSION 3.07.

24
Let op die volgende punte om dit beter te verstaan:
n Variable 1 field is geskep op die Footer seksie van die report se Design tab
As jy na die Calc tab toe gaan en op Events view is (dus, View menu / Events), op Detail
gaan click, en aan die regterkant van die skerm op BeforePrint kliek, sal jy die volgende
script sien wat geskryf is aan die onderkant van die skerm:
begin
variable1.value := variable1.value + plInvLines['fQuantityLineTotIncl'];
end;
Onthou dat die Variable 1 field self geen script bevat nie. Dit word slegs gereference deur die
Detail se script.
Ook baie belangrik: die BeforePrint item aan die regterkant moet groen gekleur wees vir hierdie
running total om behoorlik te werk. Om dit groen te kry moet jy r/click daarop en New select, dan
die script voltoo, en laastens op die wit area rondom die script net r/click en Compile select wat
behoort te wys aan die onderkant van die Calc tab skerm: Compile Completed: 0 errors. In jou
geval vir die Invoice is dit nou al klaar gedoen.
Laastens, terug op die Design view, moet Variable 1 gestel wees op Double (lings boa an die
skerm) en sy (R/click op Variable 1) Display Format = die tweede seleksie van bo om bv 2
desimale te vertoon.

BENNIE PIENAAR
Support Consultant
Softline Pastel

TEL:
FAX:
Email:

+27 (11) 291 7000


+27 (11) 290 2700 (Switchboard)
+27 (11) 388 3812
bennie.pienaar@pastel.com

website:

www.pastel.com

9 out of 10 accountants recommend PASTEL Accounting *


* Of accountants that recommend accounting software to SME businesses

You might also like