‘n Versameling heerlike, verleidelike, onweerstaanbare, vetmakende, vermy-die-skaal, warm en koue poedings.

‘n Samestelling deur Anna Eksteen 0822946799
Kopiereg – Anna Eksteen. Nie bedoel vir gratis verspreiding. Indien jy hierdie eBoek samestelling ontvang sonder om self daarvoor te betaal, kontak asseblief my (Anna) by bogenoemde nommer vir koste hieraan verbonde.

2 .

COMPOTE 3 . SOUSERIGE SJOKOLADEPOEDING SJOKOLADE EN LIKEURPOEDING SUURLEMOENSKUIMPOEDING TELEFOONPOEDING 6 4 9 7 5 10 11 4 8 3 6 7 10 8 3 6 3 4 4 9 12 9 5 11 12 9 11 10 3 8 11 5 VANIELJERYSPOEDING MET APPELKOOS.INDEKS OPGAWE AGT-LEPEL-POEDING BESSIE-MERINGUE-TRIFLE BLOOSPOEDING DADEL EN GEMMERPOEDING DROËVRUGTESLAAI MET SPESERYE FLUWEELPOEDING FRAMBOSE IN ROSÉ-VONKELWYN-JELLIE GEBAKTE FRAMBOOS-VLA GEBAKTE KAKAOPOEDING GEURIGE KANEELRYSPOEDING GOUESTROOP-EN-KANEELKLUITJIES HANEPOOTPOEDING HEUNING-EN-SULTANA-BROODPOEDING KARAMELPOEDING KARRINGMELK POEDING KERSIE BRANDEWYN POEDING KLASSIEKE SAGO-POEDING KOEJAWEL-EN-KLAPPER-KRUMMELPOEDING KONINGINPOEDING LEMOENPOEDING MA SE KAAPSE POEDING OUTYDSE ASYNPOEDING PANNEKOEK MET LEMOENSTROOP PERSKEPOEDING PIESANG EN KARAMEL POEDING PYNAPPELPOEDING ROMERIGE ROOIBOS-EN-PIESANGPOEDING RYK.

WINTERVRUGTE IN ROOIWYN 6 4 .

Skep in fyn. 5 . Stip aarbeikonfyt bo-op. sout. KARRINGMELK POEDING 25ml botter 2 eiergele ‘n knippie sout 250ml karringmelk 2 eierwitte. Smeer ‘n diep.GEURIGE KANEELRYSPOEDING 60ml botter 15ml kaneel 750ml gaar witrys 125g sagte droë appelkose. Kook oor lae hitte totdat dit deurskynend is. Roer deurentyd tot dit gesmelt het. Gooi sago daarna in ’n kastrol saam met melk en verhit stadig. kaneel en kardemomsade by. Dan kom die geklitste eiergele by en meng goed. Lewer 6 porsies. Laat eenkant staan en roer deur. Skep twee groot eetlepels vol rys in ‘n mooi koppie of glad. Room die botter en in ‘n groot mengbak tot dit lig is. Haal kastrol van hitte af en voeg 100g suiker. gerasper 125ml kookwater 500ml room. maar aarbeikonfyt is net so lekker daarby. Voeg die likeur en neute by en roer deur. ‘n bietjie appelkose en ‘n groot skep jogurt oor. styf geklits 180ml witsuiker 25ml koekmeel 250ml melk 2ml vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 180C. Klits die eiergele een vir een by. melk en karringmelk om die beurt by die beslag en meng goed tussen elke byvoeging. Sit voor saam met bessies of aarbeie. Herhaal die lae en sprinkel die amandels oor. Klits eierwitte styf en voeg suiker lepel vir lepel by. Sit dit voor met room en enige vars vrugte van jou keuse. vierkantige bak van 24cm. Laat dit prut en gooi die malvalekkers daarin. Bêre in die yskas tot dit gestol het. Garneer met die kruisementblare. Gooi sago in ’n sif en spoel af met koue water. SJOKOLADE EN LIKEURPOEDING 5ml kakaopoeier 500g malvalekkers (verkieslik net wit) 30ml romerige likeur 100g melksjokolade. sout en botter by. Giet die mengsel in die voorbereide bak en bak 1 uur tot goudbruin. Skep mengsel in gesmeerde bakkies of koppies. 140g sago 100g suiker 25ml botter 50ml aarbeikonfyt 100g suiker 750ml melk knippie sout 2 eiergele 4 eierwitte Verhit oond tot 180C. Voeg die vanielje geursel by en vou die styfgeklitste eierwitte in. Roerbraai tot die rys warm en oraloor bedek is met die botter en kaneelmengsel. styf geklop 125ml gekapte neute Los die kakao in die kookwater op en gooi dit in ‘n pot. Skep of spuit die meringue bo-op die sagovulsel. Bak in warm oond vir 20 minute. gerooster en fyn gekap 30ml bruinsuiker 3 kardemomsade gekraak 100ml heuning 175ml gewone jogurt kruisement blare vir garnering Verhit die botter en roer die bruinsuiker. KLASSIEKE SAGO-POEDING Die oorspronklike resep bevat altyd appelkooskonfyt. individuele glasies en garneer met gerasperde sjokolade of malvalekkers. Voeg die meel. in kleiner stukkies gesny 100g amandels. Dit moet ’n stywe meringue vorm. Vou die styfgeklopte room by gesmelte malvalekkers. Braai sowat 3 minute en roer dan die rys by. skep dan ‘n bietjie heuning.

Verhit intussen die oond tot 180C. Skep van die gebreekte meringues onderin. 350g vars of bevrore frambose (raspberries) 8 klaargekoopte meringues 100g swartbessies. sout en vanieljegeursel by en klits weer goed. Voeg die melk. Onthou as jy bevrore bessies gebruik. Skep van die geklopte room bo-op en versier met frambose. vir versiering 60ml strooisuiker 250ml room. Lewer 4 porsies. Skep mengsel bo-op die koejawels en bak vir sowat 40 minute tot bros en goudbruin. styfgeklop versier 100ml strooisuiker 500ml room frambose en kruisement-blare om te Verhit jou oond tot 140C. Sit dadelik voor. Sit die bak in 'n groter oondbak met warm water en bak vir sowat 1 uur. Bak vir 1 uur. Skep geklopte room bo-op en dan ’n lagie frambose. Plaas die bakkies in ’n oondbak en gooi kookwater tot halfpad teen die bakkies op. Haal die poeding uit en smeer warm appelkooskonfyt rojaal oor. strooisuiker en eiergele saam in ’n voedselverwerker. Voeg klapper en amandels by en meng.KOEJAWEL-EN-KLAPPER-KRUMMELPOEDING 8 koejawels. Plaas die bessies. Skep in ’n gesmeerde oondbak van 30cm. Meng 60ml strooisuiker en meel in ’n mengbak. styfgeklop Plaas die frambose in ’n mengbak en gooi suiker oor. Meng goed. Syg die mengsel deur ’n sif. KONINGINPOEDING 6 snye witbrood. 350g bevrore frambose. Lewer 2 porsies. ’n Baie lekker nagereg. BESSIE-MERINGUE-TRIFLE Dit sal jou letterlik sowat 10 minute neem om te maak. Meng koejawels. Rond af met ’n kruisement-blaar. moet dit heeltemal ontdooi wees voor jy die eiergele byvoeg. Hou dit in die yskas en versier net voor jy dit voorsit. Vryf botter daarby in totdat dit soos broodkrummels lyk. Skep room bo-op en rond af met die swartbessies. ontdooi 5 eiergele 250ml room. Ek gebruik ’n lang glas. 140ml strooisuiker en geursel in ’n mengbak. geskil en in kwarte gesny 5ml vanieljegeursel 125ml koekmeel 250ml klapper 140ml strooisuiker 60ml strooisuiker 110ml koue botter 100g amandelvlokkies Verhit oond tot 180C. Lewer 6 porsies. Skep oor die brood en sit terug in die oond teen 160C tot bruin. Klits eers die eierwitte styf en klits dan die strooisuiker by tot die mengsel soos meringue lyk. Sit voor saam met room. brandewyn. Haal uit en laat afkoel. dun gesmeer met botter 30ml suiker 10ml brandewyn 5ml vanieljegeursel warm appelkooskonfyt 30ml strooisuiker 4 eiergele 900ml melk knippie sout 125ml room 4 eierwitte Pak die snye brood in 'n gesmeerde oondbak. Voeg die 500ml room by en gooi die mengsel in koppies of bakkies. Meng tot glad. anders sal die eiergele vries. 6 . Giet oor die brood en laat week vir 20-30 minute. GEBAKTE FRAMBOOS-VLA ’n Lekker resep om al die vorige dag te maak. Gooi die room by en klits liggies saam. Herhaal die lae. maar jy kan enige bakkie of glas gebruik. Breek meringues in stukke. Klits die eiergele en suiker goed saam.

PANNEKOEK MET LEMOENSTROOP Sekerlik een van die lekkerste winternageregte. gehalveer 100g pruimedante.1. Lewer 16 klein pannekoekies. Verhit stadig oor lae hitte tot die melk begin kook. Roer die brandewyn en gesmelte botter by en laat staan vir 30 minute. Voeg die lemoensap en skil by en prut tot verdik. Klits stadig om te meng en dan vinniger tot 'n gladde beslag vorm. Skep die warm compote oor porsies ryspoeding en sit warm voor. DROËVRUGTESLAAI MET SPESERYE 100g droë vye. deurgesny en saadjies uitgeskraap 125ml suiker APPELKOOSCOMPOTE 500ml gedroogde appelkose 125ml rooibostee 1 kaneelstok 1. Giet 'n dun lagie van die beslag in 'n klein pan wat met 'n bietjie botter of olie gesmeer is.25 . Voeg die likeur en suurlemoensap by en verhit tot dit net wil kook. Prut liggies. CRÊPES 300ml koekmeelblom 3 ekstra-groot eiers 125ml water 15ml gesmelte botter 1ml sout 250ml melk 15ml brandewyn Sif die meel en sout saam. Herhaal en hou eenkant warm. 7 . Braai oor matige hitte vir een minuut of tot borrels op die oppervlak verskyn. draai om en braai tot gaar aan die ander kant. LEMOENSTROOP 90ml botter sap en fyn gerasperde skil van 3 lemoene 180ml lemoenlikeur (soos Van der Hum of Cointreau) 180ml strooisuiker skeut vars suurlemoensap 60ml botter Verhit die botter en suiker saam. die poeding dik en romerig en die ryskorrels gaar is. Probeer hiervoor klein. melk en water goed saam en voeg by die bestanddele. Lewer 3-4 porsies.5 liter (5-6k) volroommelk knippie sout 250ml suiker 80ml brandewyn Gooi alles vir die ryspoeding (die vanieljepeul word saam met die uitgeskraapte saadjies bygevoeg) in 'n groot kastrol. Vou die pannekoekies in die helfte en dan weer om driehoeke te vorm en pak in die warm stroop.VANIELJERYSPOEDING MET APPELKOOS. dun pannekoeke maak. verhit alles vir die compote saam tot die suiker gesmelt is. Lewer 6-8 porsies. Sit voor met dik vla. Terwyl die poeding kook. tot stoperig en die vrugte sag is. Verlaag die hitte en prut terwyl aanhoudend geroer word. Verwyder van hitte en roer die botter by.COMPOTE RYSPOEDING 250ml witrys 1 vanieljepeul. Klits die eiers. Kook tot die appelkose sag en die sous stroperig is. ontpit 250ml warm rooibostee 1 heel steranys 100g droë appelkose 45ml bruinsuiker 1 kaneelstok Verhit alles saam in 'n pot oor lae hitte tot die suiker gesmelt is. sonder 'n deksel. Laat opkook en sit warm voor met koue skinkroom. Maak 'n holte in die middel.

AGT-LEPEL-POEDING 8 gelykvol eetlepels margarien 8 hoogvol eetlepels koekmeelblom 10ml koeksoda 8 gelykvol eetlepels appelkooskonfyt 8 gelykvol eetlepels suiker 500ml melk Smelt margarien en konfyt oor lae hitte in 'n kastrol. 8 . Gooi dit in 'n bak en sit "gladwrap" bo-op die mengsel en laat dit afkoel. Gooi in 'n gesmeerde bak. Verhit tot kookpunt en prut liggies vir 10-15 minute. Voeg dan die sjokolade by die mengsel. Gooi die kersies oor die koek en dan die brandewyn. geskil.in kwarte gesny 1 lemoen 375ml vrugtige rooiwyn 1 kaneelstok 4 koejawels. Die poeding is ook baie geskik vir bevriesing. kaneel en botter saam tot kookpunt. gehalveer 2 appels. ontpit en in stukke gesny 2 tamatiepruime (persimmons). Druk dan die sap van albei uit en sit alles saam in 'n kastrol. Knyp stukkies deeg af en sit in die kokende stroop. Sit voor met roomys of vla. Sit die toebroodjies in 'n bak en druk dit goed vas. Sit warm voor met room. Vryf die botter met jou vingerpunte in tot die mengsel krummelrig is. GOUESTROOP-EN-KANEELKLUITJIES KLUITJIES 250ml bruismeel 3ml kaneel 1 eier SOUS 500ml water 60ml vars suurlemoensap 2ml kaneel knippie sout 45ml botter 15-30ml melk 250ml suiker 30ml gouestroop 45ml botter Sif die meel. geskil. suiker. Verhit die water. Kook die melk en die room saam. Los koeksoda in melk op en meng met droe bestanddele. Die mengsel is loperig. KERSIE BRANDEWYN POEDING 125g donker sjokolade 320 ml melk 125ml suiker 1 bottel kersies. Maak aan tot 'n sagte deeg. Bedek die kastrol en laat kook vir ongeveer 20 minute.) Skep in bakkies. skep die stroop waarin dit gekook is daaroor en besprinkel met ekstra kaneel of drup ekstra-gouestroop bo-oor. Sny die koek in skywe en smeer dit met die konfyt en maak toebroodjies. Meng die eiers. Gooi die sjokolade vla oor en sit die geklitste room bo-op. ontkern. Laat dit kook en roer dit vir ongeveer 10 minute. suiker en kakao goed. Voeg gesmelte margarien en konfyt by. gehalveer. (Die kluitjies is gaar as 'n mes wat in een gedruk word. Roer om goed te meng. Verhit stadig oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Maak seker dat al die stukke koek bedek is met die brandewyn. Meng koekmeel en suiker. sonder sap 125ml kersie brandewyn sjokolade koek 320ml room 8 eier gele 80 ml kakao 1 bottel swartbessie konfyt geklitste room Smelt die sjokolade in 'n glas bak bo-oor 'n pot water. sit deksel op en bak in voorverhitte oond van 180C tot bruin. in stukke gesny Gebruik 'n sitrusskiller ("zester") en trek repies skil van die suurlemoen en lemoen af.WINTERVRUGTE IN ROOIWYN 1 suurlemoen 750ml water 45ml bruinsuiker 2 pere. Voeg die melkmengsel by die eier mengsel. sout en kaneel saam. stroop. Klits die eier en melk saam en voeg by. suurlemoensap. skoon uitkom. geskil. Lewer 6-8 porsies.

Sif die meel en sout saam. Skep in die voorbereide bak. Genoeg vir 6 mense. Verhit tot kookpunt en kook vinnig vir ongeveer 5-7 minute. Gooi die laaste stroop oor die poeding sodra dit uit die oond kom en sit dit voor met room. koeksoda en asyn en roer by die bottermengsel saam met die droë bestanddele. Verwyder van die hitte en roer die geursel by. Gooi nog 'n derde van die stroop oor en bak dit vir nog 1520 minute of tot gaar. behalwe die geursel. appelkooskonfyt. HANEPOOTPOEDING Lekker soet. Giet die kokende stroop oor die warm poeding sodra dit uit die oond kom. Meng die melk. MAAK INTUSSEN DIE STROOP: Verhit al die bestanddele. Sodra die suiker opgelos het. sit dus vla of room hierby voor. 250ml koekmeel 45ml sagte botter 1 eier 250ml melk 5ml asyn STROOP 200ml botter 45ml gouestroop knippie sout 5 ml vanieljegeursel knippie sout 200ml strooisuiker 15ml gladde appelkooskonfyt 5ml koeksoda 180ml suiker 125ml kookwater 250 ml hanepoot Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak met botter. Verroom die botter en strooisuiker goed saam en klits die eier en appelkooskonfyt hierby in.DADEL EN GEMMERPOEDING STROOP 250ml suiker 60ml muskadelwyn BESLAG 30ml botter 125ml melk 1 eier 120g ingemaakte gemmer. Gooi die warm botter-en-appelkooskonfytmengsel by en roer deur. Sit warm voor. Gooi die koeksoda by. Skep die beslag in 'n gesmeerde oondbak (22 x 22 cm) en giet 'n derde van die stroop oor. kan jy die hitte verhoog en die stroop vir 5 minute laat prut. 9 . fyngekap 20ml koeksoda STROOP Gooi al die stroopbestanddele in 'n kastrol en roer dit oor lae hitte totdat die suiker gesmelt het. Bak dit vir 20 minute. tot die suiker gesmelt is. BESLAG Verhit die botter. melk en gemmer in 'n aparte kastrol en roer dit totdat die botter en konfyt gesmelt het. gekap 250ml koekmeel 250ml water 30ml appelkooskonfyt 10ml fyn gemmer 250ml dadels. Skep die beslag in die gesmeerde bak en bak vir sowat 30 minute of tot die poeding goudbruin en deurgaar is. Sif die meel oor die beslag en vou dit met 'n groot lepel in. Klits die eier en roer dit by die gekapte dadels en ingemaakte gemmer.

Sif droë bestanddele saam en voeg dit beurtelings met melk by bottermengsel. met vla of room. geklits 250ml koekmeel 'n knippie sout 185ml melk 185ml suiker 5ml vanielje 30ml kakao 10ml bakpoeier SOUS 125ml sagte bruinsuiker gemeng met. Sprinkel die fyngedrukte koekies oor die bodem van ’n gesmeerde oondvaste bak of individuele bakkies. Skep die vlamengsel oor die koekiekors. Meng botter en suiker saam. Giet die kokende stroop oor die poeding sodra dit uit die oond kom. WENK Sorg dat die vloeistof die deeglaag bedek. Terwyl die poeding bak. gesmelt 1 eier. Voeg die strooisuiker bietjies-bietjies by en klop goed ná elke byvoeging. 500ml melk 50ml kondensmelk of strooisuiker 1 pakkie tennisbeskuitjies. SUURLEMOENSKUIMPOEDING Die nagereg-weergawe van suurlemoenmeringuetert. 30ml kakao en 400ml swart koffie Stel oond op 180C. room of vla. bakpoeier en sout saam. Meng 50 ml melk met die vlapoeier in ’n klein beker. Lewer 6 porsies. Haal van die plaat af en roer die kondensmelk en die suurlemoenskil en -sap daarby in. KARAMELPOEDING BESLAG 500ml koekmeel 2ml sout 60ml appelkooskonfyt 10ml koeksoda opgelos in 45ml asyn STROOP 500ml suiker 15ml vanieljegeursel 125ml botter 10ml bakpoeier 250ml suiker 2 eiers 500ml melk 500ml melk 250ml water Voorverhit die oond tot 200C en smeer ’n oondbak met botter. giet die swart koffie versigtig oor en bak vir sowat 30 minute tot gaar. Bak vir 15 tot 20 minute in ’n voorverhitte oond tot goudbruin. Giet in die voorbereide oondbak en bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin en gaar. Klop dit tot styf en skep dit bo-op die vla. Gooi die vlamengsel daarby en roer tot dit verdik. 10 . berei die stroop: Verhit alles saam oor lae hitte tot die suiker gesmelt is. fyngedruk 250g strooisuiker 50ml vlapoeier 5ml suurlemoen. Sprinkel die bruinsuiker en kakao oor. Laat staan vir 15-20 minute en sit voor met roomys. gerasperde skil en sap 4 groot eierwitte Voorverhit die oond tot 200C. of louwarm. Voeg geklitste eier en dan geursel by. In ’n ander bak. Bedien 8-10 porsies. Geniet warm. klits die suiker appelkooskonfyt en eiers baie goed saam tot lig en dik (dit neem ongeveer 10 minute) en vou dit om die beurt met die melk en asynmengsel by die droë bestanddele in.GEBAKTE KAKAOPOEDING Die lekker sousie onderin maak eintlik die poeding! 60ml botter. Klop die eierwitte tot stywe punte vorm. Bring tot kookpunt en prut vir 5-7 minute. Sif die meel. Skep in gesmeerde bak. Verhit die res van die melk tot dit net begin kook.

Klits tot gemeng. Dié poeding het 'n fyn koeklagie bo-op en baie sous onder-in. skil en gesmelte botter of margarien by. Klits die eierwitte tot sagte punte vorm en vou in. Voeg kondensmelk by en klits goed. Bedien met vla wat gemaak is van klappermelk. Dit gee die poeding 'n egte tropiese geur. Bedien 6 mense. Keer uit op gladde bord en versier met room en aarbeie. Bak vir 30-40 minute tot goudbruin. 2 eiers. Sif die meel. Vul met water tot driekwart vol. BLOOSPOEDING 2 x 80g braamjellie 450ml koue water 4 groot eierwitte 450ml kookwater 397g blikkie kondensmelk styf geklitste room en aarbeie vir garnering Los jellie in kookwater op. PYNAPPELPOEDING Dié poeding vorm 'n romerige laag onder-in en koek bo-op. Skep in die gesmeerde bak en giet die afgekoelde sous booor. Laat effens afkoel en sit voor. Giet in die gesmeerde bak en plaas in 'n groter oondbak wat half vol water gemaak is. Sit voor met vla of roomys. Skep in die gesmeerde bak en plaas in die groter oondbak. Verroom die botter en suiker tot lig en romerig. Laat prut vir 5 minute en laat afkoel. Bedien 6 mense. Voeg koue water by en laat in yskas tot dit begin stol. sout en strooisuiker saam. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en vou in. marmelade. Sif die droë bestanddele saam en roer dit by. Genoeg vir 4-6 mense. Klits die eiers een vir een by. geskei 100ml koekmeelblom 180ml lemoensap fyngerasperde skil van 1 lemoen 250ml suiker 250ml melk 15ml fyn marmelade 30ml gesmelte botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak van 20cm met botter. Klits die eiergele en suiker baie goed tot lig en dik. Roer die appelkooskonfyt by tot goed gemeng. Klits die eiergele saam met die res van die bestanddele tot gemeng en voeg by die droë bestanddele. 80ml bruismeel 125ml strooisuiker 125ml melk 100ml fyn pynappel 2ml sout 2 eiers.OUTYDSE ASYNPOEDING SOUS 500ml water 125ml asyn DEEG 30ml botter 2 eiers 5ml koeksoda 1ml sout 30ml appelkooskonfyt 500ml suiker 125ml strooisuiker 375ml koekmeelblom 10ml gemmer 2ml neutmuskaat Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Bak vir 45 minute tot goudbruin. Gooi in diep poedingvorm en laat stol in yskas. Bak vir 45 minute tot goudbruin. geskei 15ml suurlemoensap 80ml pynappelsap Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak van 22 cm met botter. Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak met botter. 11 . Voeg die meel en melk by en roer tot gemeng. Klits eierwitte tot goed styf en vou met ‘n metaallepel in jelliemenmgsel in. LEMOENPOEDING 'n Effense variasie op die bekende Japie-se-gunsteling. Voeg die lemoensap.

Skep op die poeding en smeer met agterkant van 'n lepel tot die hele poeding bedek is.HEUNING-EN-SULTANA-BROODPOEDING 750ml volroommelk 60ml botter 160ml heuning 2ml sout 3 ekstra-groot eiers 5ml vanieljegeursel 750ml grof gekrummelde dag oue witbrood (sonder korsies) 125ml sultanas Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak van 20 cm x 30 cm goed met botter. vye. gekap 2 ekstra-groot eiers 250ml bruismeel Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondbak van 24 cm x 24 cm goed met botter. Genoeg vir 6 mense. Sit warm voor met dun vla. Giet 'n bietjie daarvan oor die meel-en-suikermengsel en meng goed. Sit die bak in 'n groter oondbak met warm water en bak vir ongeveer 50 minute tot ferm. Bak vir 'n verdere 10-15 minute tot die punte liggoudbruin is. Verhit die melk en voeg die botter. Smeer die appelkooskonfyt oor. 125ml suiker 180ml koekmeelblom 4 eiers. Lewer 6-8 porsies. Smelt botter. Klits die eiers en strooisuiker liggies saam. Voeg die meel en kakao by die eiermengsel en roer dan die gesmelte sjokolademengsel by. Meng goed en voeg die botter en vanieljegeursel by. 12 . Bak vir ongeveer 30-40 minute of tot ferm. Giet in die voorbereide oondbak en bak vir 40 minute teen 160C. Giet terug by die warm melk en verhit stadig oor lae hitte terwyl geroer word tot verdik. Klits die eiers en vanieljegeursel en voeg die melk geleidelik by. sout en koekmeelblom. Hou eenkant. Skep in oondbak en giet stroop bo-oor. geskei 5ml vanieljegeursel 60ml strooisuiker 2ml sout 1 liter volroommelk 60ml botter 45ml louwarm appelkooskonfyt Meng die suiker. heuning en sout by. Roer tot die botter net gesmelt is. bruinsuiker en kookwater vir die sous saam in 'n beker tot die suiker opgelos is.of frambooskonfyt is ewe lekker. Lewer 8 porsies. Klits die eiergele en giet die warm melkmengsel daaroor. Giet die melkmengsel oor en laat staan vir 10 minute. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die strooisuiker lepelsgewys by. Meng die broodkrummels en sultanas en skep in die gesmeerde oondbak. Verhit die melk tot net onder kookpunt. Meng die kakao. FLUWEELPOEDING Jy kan enige konfyt gebruik — aarbei-. Klits tot gemeng. sjokolade en melk saam tot glad en laat effens afkoel. Laat effens afkoel en sit voor met room of roomys. Klits tot dik en blink. RYK SOUSERIGE SJOKOLADEPOEDING SOUS 60 ml kakao 300 ml kookwater BESLAG 45ml botter 125ml melk 160ml strooisuiker 30ml kakao 125 ml bruinsuiker 100g donker sjokolade. terwyl aanhoudend geklits word.

Sif koekmeelblom. Gooi oor deeg en bak tot gaar. Wanneer dit gestol is. Sprinkel die gelatien oor en meng goed.PERSKEPOEDING 500ml koekmeelblom knippie sout 125ml botter 5ml fyn kaneel 2 eiergele 2ml bakpoeier 250ml witsuiker 12 ingemaakte perskehalwes 250ml suurroom Voorverhit oond tot 180C. Voeg die frambose by die vonkelwyn en gooi in die vorm. TELEFOONPOEDING DEEG 1½ koppies meelblom 1 eetlepel botter 1 teelepel koeksoda 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 teelepel gemmer 1½ koppies melk 1 eier 1 koppie suiker 1 teelepel vanielje knypie sout Klits botter en suiker tot room. Bak 30 minute. SOUS 1 koppie suiker 2. gooi die res van die witsuiker gemeng met die kaneel oor. Kry nou 'n geskikte vorm en spuit met Spray & Cook. Voeg dan die gesmelte gelatien by. Plaas die bak in die yskas net tot die mengsel aan die kante wil begin stol. dompel dit vinnig in warm water en keer uit. 13 . Maak aan met melk en voeg laaste die konfyt by. Bedien warm of lou met ‘n dun vla. Genoeg vir ses mense. bakpoeier. Gooi die vonkelwyn in 'n groot bak en voeg die suiker by. meelblom. Verkoel tot gestol en ontvorm in bakkies of op 'n dienbord. Klits eier en vanielje en voeg by. ROMERIGE ROOIBOS-EN-PIESANGPOEDING 250ml kokende rooibostee 1 ml sout 20ml gelatien 15ml suurlemoensap 30ml karamelkondensmelk gerasperde skil van 1 suurlemoen 250ml suiker 2 ryp piesangs 250ml room Meng die tee. Plaas in yskas en laat stol. sout en 25ml suiker saam. Rangskik die perskes mooi daarop. Maak seker dat die vonkelwyn kamertemperatuur is. Laat afkoel. Smeer ‘n vlak oondskottel met botter.Bak 15 minute en gooi dan die suurroom gemeng met die eiergele oor. Meng goed en giet in gesmeerde jellievormpies.3 koppies water Roer tot suiker gesmelt is en bring tot kookpunt. Vryf die botter in die mengsel (lyk soos brood krummels). Druk die piesangs fyn en meng met die suurlemoensap. FRAMBOSE IN ROSÉ-VONKELWYN-JELLIE 750ml rosé-vonkelwyn 400g frambose 30ml gelatien 100ml strooisuiker Sit gelatien in 'n bakkie en sprinkel koue water oor. suiker en sout saam. suurlemoenskil. gemmer by. Sit voor met room of vla. Sif soda. Klits die room en karamel saam tot sagte punte vorm en voeg die piesangmengsel by. Voeg by die teemengsel by sodra dit lyk of dit wil begin stol. Smelt die gelatien oor 'n klein kastolletjie met kookwater. Pak krummels in ‘n laag op die boom en langs die kante.

Sny die sponskoek soos brood in dun snye en halveer.PIESANG EN KARAMEL POEDING 8 ryp piesangs 2 pakkies Tennis beskuitjies 10 glans kersies 15ml suurlemoen sap 2 houertjies vars room 2 blikkies Caramel Treat 1 Flake sjokolade Alles word in lae gepak. 14 . Tweede laag – room jou karamel en laag dit bo-op die beskuitjies Derde laag – plaas die die piesang ringe bo-op die karamel. Drup liggies met stroop van perkses gevolg met vla. Gooi laag gekapte perskes gevolg met kersies en neute. MA SE KAAPSE POEDING 1 sponskoek 1blik perskes 1 pakkie gekapte neute 1 pakkie groen jellie 1 houer vars room 2 liter vla 1 pakkie kersies 1 pakkie rooi jellie 1 blik appelkoos konfyt Maak jellie soos aanwysings op pakkie en sit in yskas om te stol. Breek die Flake fyn en sprinkel oor. Hou 2 perske skywe heel en eenkant vir garnering. Sny piesangs in ringe en plaas dit in die suurlemoensap sodat die piesang nie bruin raak nie. Vat mooi bak en lyn met vla gevolg met: 1. ‘n laag sponskoek (pak mooi styf teen mekaar) 2. 3. Herhaal die eerste vier lae om die poeding te voltooi. Neem vurk en maak jellie fyn. Herhaal lae vanaf 1-3 tot alle bestanddele op is. Eerste laag – begin met een lag beskuitjies. Sit die poeding in die yskas tot goed verkil. Sny perskes in stukkies en hou stroop eenkant. Eindig met ‘n laag vla. Vir versiering: sny die kersies in die helfte en pak dit bo-op die room. Pak die jellie rondom bak. Smeer die snye met appelkooskonfyt soos botter. Sny kersies in stukkies en hou een kersie heel vir garnering. Vierde laag – plaas een houertjie opgeklopte room bo-op die piesangs. Klits die room en sit bo-op. een ry rooi en een ry groen jellie (buiterand) Vorm blom met die 4 heel perske skywe in die middel en sit een heel kersie in die middel Plaas in yskas.

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful