Werkopdrag 02

EDDHODJ
Hans Human 48374407

Spesifieke uitkomste en doelwitte is vasgestel en die leerders werk dan deur ’n voorgeskrewe program om hierdie doelwitte te bereik. They will be numerous. Die klem val op die uitkoms en die metode is nie belangrik in hierdie siening nie. however varied. Dit is dus verskriklik moeilik om ’n spesifieke definisie vir die begrip ‘kurrikulum’ te bepaal. definite and particularized. attitudes. Franklin Bobbitt (1918. maar meer die hardloop van ’n resies. wat ons verder kan definieer as die spesifieke inhoud wat geleer moet word. The curriculum will then be that series of experiences which children and youth must have by way of obtaining those objectives.’ (1918: 42) Die doelwit. wat grotendeels beïnvloed word deur hulle politieke. Die nuwe uitkoms gebaseerde benadering het in werking gekom toe ek klaar was met my skool loopbaan. sodat hy/sy bewus is van al die aspekte wat die opstel van ’n leerprogram beïnvloed. Eksamens en toetse word gebruik om die bevoegdheid van die leerders te meet en dien as maatstaf van hulle vordering. consists in the performance of specific activities. volgens Bobbitt. Die direkte vertaling van die woord ‘kurrikulum’ beweeg klaar weg van die ou siening dat ’n kurrikulum net ’n dokument is (die eng definisie). Education that prepares for life is one that prepares definitely and adequately for these specific activities…This requires only that one go out into the world of affairs and discover the particulars of which their affairs consist. Posner & Rudnitsky het saamgestem met hierdie benadering en die volgende gesê: ‘It is an organized set of intended learning outcomes presumed to lead to the achievement of educational goals’ (1994). Volgens hierdie benadering. moet hulle meer as net boek kennis besit. Die woord ‘kurrikulum’ ontstaan uit die Latynse woord ‘currere’. aangesien dit nie een van die voorgeskrewe uitkomste is nie. soos ek dit op skool ervaar het. Watter tipe onderwysers is dan verantwoordelik vir die opvoeding van ons kinders? ‘Boek slim’ onderwysers. 1928) skryf die volgende in The Curriculum: ‘The central theory *of curriculum+ is simple. Hulle beskryf kurrikulum dus as ’n syllabus. appreciations and forms of knowledge that men need. Human life. Verskillende mense het verskillende sienings en benaderings tot die begrip. maar as ’n insluitende faktor en nie as die beslissende een nie. Print (1993:6) het dit baie mooi verduidelik deur te sê dat ’n kurrikulum nie ’n resiesbaan is nie. ’n Onderwyser se waardes en interpersoonlike vaardighede speel nie ’n rol nie. Tyler se benadering to kurrikulum was dus op uitkoms en hy het gesê dat ’n mens eers op ’n uitkoms moet besluit en dan net die metode moet vasstel. Ralph Tyler het die volgende gesê: ‘All the learning of students which is planned and directed by the school is to attain its educational goals’ (1949). ekonomiese en sosiale omstandighede. Ek het dus die ondervinding gehad dat toetse of eksamens die belangrikste aspek van die kurrikulum is. Dit is belangrik vir ’n onderwyser om die begrip reg te verstaan. Daar is nog vaardighede wat nodig is om vooruitgang te verseker. Meeste sal sê dat dit ’n dokument is wat voorskryf wat geleer moet word. These will be the objectives of the curriculum. Vir leerders om ’n positiewe bydrae na skool te maak. maar die begrip ‘kurrikulum’ is veel meer as net ’n dokument en bestaan uit baie meer aspekte. Dit is ’n belangrike punt. is dat die kurrikulum in so ’n mate opgestel moet word sodat die leerders spesifieke vaardighede en kennis bekom sodat hulle sukses na skool sal wees. moet onderwysers spesialiste in hulle vakgebied wees. wat beteken ‘om te hardloop’.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ Vraag 1 Die begrip ‘kurrikulum’ het verskillende betekenisse vir verskillende mense. These will show the abilities. wat miskien nie beskik oor waardes of verhouding vaardighede 2 . Groot klem word op assessering gelê. Hierdie siening stem ooreen met die ou begrip van kurrikulum. habits.

veroorsaak dit dat die leerders nie die voorgeskrewe uitkoms sal behaal nie. Nog ’n negatiewe aspek van hierdie benadering. Tyler se benadering is nie volledig nie. Die mikpunt is dan om ’n gedrags verandering in leerders te bewerkstellig. kry nie die kans nie. Hierdie benadering gee leerders die geleentheid om kennis te ontwikkel. is nie so belangrik soos die proses van leer nie. Die benadering maak ook nie voorsiening vir die praktiese aspek van ’n kurrikulum nie. Hy raak ’n beter onderwyser. aangesien gedrags verandering of groei nie een van die verkore uitkomste is nie. assessering nie suksesvol kan plaasvind nie. Daar is natuurlike ’n paar probleme met hierdie benadering ook.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ nie. Hulle kan nie die relevansie van die inhoud verstaan nie. Leerders is meer betrokke by die proses en as te ware in beheer daarvan. verbeter die leerders se houding ook. Wanneer die onderwyser meer betrokke raak by die leer en meer fokus op hoe die leerders leer. Dit skep ’n groot probleem. As die onderwyser nie effektief in die klaskamer is nie. probeer hy homself ook verbeter. asook kennis. Die leerders verlaat skool met net kennis oor sekere vakgebiede en niks anders nie. hy studeer miskien self verder. maar dit maak nie voorsiening vir die reis nie. Sy lesse raak meer interessant. volgens hom. Lawrence Stenhouse het met hierdie ‘ou’ benadering verskil en gesê dat jy nie ’n spesifieke uitkoms vooraf kan bepaal nie en dat die uitkoms die hele tyd verander soos daar geleer word. as die bepalende faktor. As die onderwysers nie toegerus is en oor die nodige vaardighede beskik om hierdie benadering in die klaskamer toe te pas nie. word heeltemal aan die onderwyser oorgelaat en word nie voorgeskryf nie. Leerders moet begin vrae vra en nuuskierig raak en die geleentheid kry om hulle opinies te lig. Hy moet nie net oor kennis van sy leerarea beskik nie. kan ’n mens eers sien of die regte uitkomste gekies is en of die leerders dan oor die nodige vaardighede beskik om suksesvol in hulle onderskeie beroepe te wees. omdat hy op die proses van leer fokus en nie meer net op die uitkoms nie. Dit is wat jy wil hê. Sodra daar meer aandag aan die proses gegee word. is dat as daar nie spesifieke voorgeskrewe uitkomste is nie. is dat die effektiwiteit van die uitkomstes nie dadelik gemeet kan word nie. Spesifieke uitkomste. As leerders swak uitslae lewer word die onderwyser beskou as ’n swak onderwyser. Nog ’n probleem. na leer. Daar is geen eenvormigheid in die uitkomste nie en eksamens en toetse is ietwat teenstrydig met hierdie filosofie. sal die leerders sukkel. Volgens hierdie siening het hy kurrikulum soos volg gedefinieer: 'A curriculum is an attempt to communicate the essential principles and features of an educational proposal in such a form that it is open to critical scrutiny and capable of effective translation into practice' (Stenhouse 1975). Die wat wel die vermoë het om ’n impak op ’n leerder se lewe te maak. Die onderwyser se prestasie is direk eweredig aan hoe die leerders presteer. Die benadering vereis ’n hoë kwaliteit onderwyser. is belangrik om ’n bestemming te bepaal. juis omdat hulle nie betrokke genoeg by die proses is nie. sodat sy aanbieding en metodes meer suksesvol kan wees. Die metode of manier waarmee die informasie aan die leerders oorgedra word. Hy was oortuig dat kinders deur ontdekking moet leer. Die omgekeerde is ook waar. Shirley Grundy het die volgende interessante stelling gemaak: ‘It is interesting that when teachers focus upon the meaningfulness of the learning experience for their students it is often their own practices which become the target of strategic action for improvement’ (1987:95). Hy lê klem op die interaksie tussen leerders en onderwysers. Dit maak die kurrikulum meer prakties. Ek het ’n klaskamer vol leerders wat glad nie gemotiveerd is nie. Die klem verskuif van onderrig. Spesifieke uitkomste. maar hy moet ook insig hê oor die leerproses van leerders. Wanneer leerders hulle kennis gaan toepas na skool. 3 .

soos meeste leerders nie en die manier waarop hy onderrig ontvang. Daar is dus ’n duidelike verskil tussen die beleid en die praktyk. Weereens sien ons dat die onderwyser ’n baie groot rol speel. teachers. moet kritiese ondersoek. Aspekte soos gedrag. Die sosiale en politieke konteks van leer is sentraal geleë in hierdie benadering. kom van Catherine Cornbleth. Hy beklemtoon ook dat die kurrikulum altyd ’n politieke aspek het. leerders kan bemagtig word om omstandighede of situasies te verander. Hy/sy moet die begrip ‘kurrikulum’ reg verstaan sodat hierdie doelwitte ook bereik kan word. Om sosiale verandering te bewerkstellig. Eileen Carnell 1998:90). Ek het ’n leerder in my klas wat elke dag ’n uur en ’n half per bus en taxi moet reis om by die skool te kom. Vic Kelly het hierdie idee opgesom toe hy gesê het dat leerders leer 'because of the way in which the work of the school is planned and organized but which are not in themselves overtly included in the planning or even in the consciousness of those responsible for the school arrangements’ (1988: 8). leerders kan en moet bevry. Kurrikulum het dus volgens haar ’n belangrike praktiese aspek. as jy nie praktiese aspekte in ag neem nie. Nog ’n opinie wat sin maak. Hy sien nie meer skool as ’n straf. Met ander woorde. noem ons dit ‘bedekte’ kurrikulum. knowledge and milieu' (1990: 5). Om hierdie aspekte van die kurrikulum te bevorder is dit belangrik dat hy verstaan watter impak dit op die leerders kan hê en hoe om dit te bewerkstellig. kan nie noodwendig in die klaskamer toegepas word nie. ‘An approach is needed which combines understandings about society with understandings of individual subjectivities… social constructionist interpretations of child development provide a more promising groundwork for developing effective anti-racist pedagogies’ (Epstein 1993:107). Sy noem dit ’n sosiale proses. Hy was van die opinie dat die kurrikulum ’n versteekte en dieper invloed op leerders het. kry ons ’n kurrikulum wat spesifieke uitkomste het. sy het gesê dat kurrikulum ‘is an ongoing social process comprised of the interactions of students. se siening oor die lewe en sy omstandighede kan verander word. ’n Leerder van ’n minder bevoorregte agtergrond. Hy word bemagtig om sy situasie te probeer verander. Dit bepaal ook watter effek die inhoud wat hulle leer. wat in die klaskamer toegepas moet word. rekonstruksie van morele waardes. Hy verstaan dat dit die enigste manier is waarop hy homself gaan verbeter en sy omstandighede gaan verander. Het die leerders die 4 . Wanneer hiervoor beplan word. sowel as die belangrikheid van ’n metode beklemtoon. Leerders se kultuur en agtergrond speel ’n groot rol in hoe hulle leer. In sy boek ‘Pedagogy of the Oppressed’. die deel van ondervindings. sê hy dat wat ’n mens leer en hoe dit geleer word. sonder dat hulle daarvan bewus is. emosionele prosesse en verhouding vaardighede aangespreek word (Sue Askew. op hulle lewe het. Die leerders ondervind dus sosiale veranderings deur die manier waarop die kurrikulum beplan en toegepas word. ’n Kurrikulum wat goed op papier lyk.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ As ons hierdie twee benaderings saamvleg. Grundy skryf die volgende na aanleiding van ’n opmerking wat ’n onderwyser aan haar gemaak het: ‘Classroom activity centered around learning students independence should be supported by a hidden curriculum that reinforces belief in the students as intelligent people capable of making valuable contributions to the functioning of the classroom’ (Grundy 1987:95). Jy kan dus nie ’n kurrikulum skep of verander. Daar word soms ook gepraat van ’n ‘versteekte’ kurrikulum. Paolo Freire het ’n ander aspek bygelas. het sy opinie verander. groepwerk en leierseienskappe kan dus in leerders ontwikkel word. Daar word spesifiek beplan om hierdie aspek by die kurrikulum in te sluit.

Dit is dus belangrik dat ’n onderwyser se benadering tot die kurrikulum reg is en dat hy/sy ’n duidelike begrip het van wat die kurrikulum behels. Die politieke situasie het in Suid-Afrika drasties in die afgelope jare verander. Die klem het verskuif na kritieke uitkomste wat die leerders se bevoegdheid op sekere vlakke aandui. Die manier waarop onderwysers die kurrikulum benader. We teach a subject not to produce little living libraries on that subject. to take part in the process of knowledge-getting. Die infrastruktuur en beleid het verander. se opinie oor skool gaan verander het. is not a matter of getting him to commit results to mind. Rather. Dit is ook nie net ’n metode van onderrig nie. As die onderwyser nie hierdie kontekstuele veranderings in ag neem by die opstel van ’n leerprogram nie. Dit is ’n belangrike konsep in die leer van wiskunde. wat my vakgebied is.. 5 . Wiskundige konsepte en idees word gevorm eers wanner dit bespreek en oordink word. Die verandering in politieke stand het ook meegebring dat Suid-Afrika die globale ekonomiese mark betree het. Die syllabus is verander en ’n nuwe uitkoms benadering is ontwikkel. Die konteks waarin hulle leef bepaal hoe hulle die begrip verstaan en interpreteer. omdat dit nuut is vir hom. sal baie aspekte van die kurrikulum wegval. word grotendeels deur hulle eie ondervindings beïnvloed.. ekonomiese of politieke aspek. but rather to get a student to think mathematically for himself. to consider matters as an historian does.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ vermoë om die inhoud te bemeester? Kan hulle ouers die hulpbronne bekostig? Kan die inhoud tot sinvolle gesprekke lei? Jy kan nie die twee konsepte skei nie en saam vorm dit ’n soort simbiotiese entiteit. Ons sien dat die begrip ‘kurrikulum’ veel meer as net ’n dokument of voorskrif is. moet hy/sy bewus wees van die kontekstuele invloede wat sy interpretasie en benadering van die kurrikulum beïnvloed. wat interaksie tussen onderwyser en student vereis. (1966: 72)’ Kognitiewe groei vind plaas deur sosiale interaksie. ‘To instruct someone. wat ek vroeër genoem het. Ek moet almal ingedagte hou wanneer lesplanne beplan word. is dit belangrik dat onderwysers weet presies hoe leer plaasvind. Ek het ’n klaskamer vol leerders afkomstig van verskillende kulturele agtergronde. Wanneer ’n onderwyser dus ’n leerprogram opstel. Knowing is a process not a product. Die onderwyser moet bewus wees van al die aspekte wat die begrip behels om sodoende al die verskillende dele by sy leerplan te kan insluit. Die onderwyssisteem het ook veranderings ondergaan. Een van die redes waarom die leerder. Hy moet dus ’n daadwerklike poging aanwend om die nuwe benadering te verstaan. it is to teach him to participate in the process that makes possible the establishment of knowledge. Met hierdie verskuiwing van uitkoms na proses en die samewerking tussen die twee. Daar is die sosiale. Dit is ’n aktiewe vak. Leerprogramme en uitkomste moes dus verander en gemik wees om leerders voor te berei om meer kompeterend op ’n globale vlak te wees. Die nuwe sisteem mik daarop of vooroordeling te bekamp en as te ware ’n paradigma skuif te veroorsaak. Al twee aspekte moet ingedagte gehou word wanneer dit by die opstel van ’n kurrikulum kom. Hierdie kontekstuele invloede neem verskillende vorms aan. Politiek speel ’n groot rol in die konstruksie van kennis en hoe dit oorgedra word (Prah 1999). Leerders en onderwysers moet dus saamwerk. As gevolg hiervan moes die onderwyser se benadering oor die kurrikulum ook verander. Hy moet die begrip verstaan sodat hy die kurrikulum suksesvol in die klaskamer kan toepas. Dit verskil hemelsbreed van die onderwyser se ondervinding op skool. Jerome Bruner het met die teorie van kognitiewe groei vorendag gekom. is dat hy as ’n gelyke behandel word.

org/thinkers/et-freir.htm. Curriculum: product or praxis? http://www. http://www. S & Carnell. Smith. Bibliografie Booye. M. Harmondsworth: Penguin. the encyclopedia of informal education. C & du Plessis. Transforming learning: individual and global change Grundy.htm 6 .htm. the encyclopedia of informal education.infed. 2009 Freire. 1998. 1996. E. 1972. 2002. M.org/icraf/toolkit/Traditional_approaches_to_curriculum_development. 'Jerome S. Pedagogy of the Oppressed.cgiar.K. Last update: November 04. M. S.infed.ncsall. Smith. 2008.org/thinkers/bruner.net/?id=202 http://www. www. Askew. www.htm.infed. 2000. Smith. 1997.org/biblio/b-curric.cglrc. Pretoria: Van Schaik. 2002. E. K. Bruner and the process of education'. The educator as learning programme developer. ‘Paulo Freire and informal education'.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ Onderrig kan nie suksesvol plaasvind as al hierdie faktore nie saamkom en ’n eenheid vorm wat die onderwyser verstaan en kan implementeer nie. K. 'Curriculum theory and practice' the encyclopedia of informal education. P.

Die AS’e moet dus op so ’n manier op mekaar volg sodat stap vir stap moeiliker raak. Daar moet integrasie wees tussen die verskillende leerareas. Die voorgeskrewe uitkomste en assesserings standaarde moet akkuraat wees. Dit help nie daar word van die studente verwag om sekere apparate aan te skaf of van sekere hulpbronne gebruik te maak. Daar moet seker gemaak word dat die studiegidse en handboeke relevant en akkuraat is. moet voorsiening gemaak word om hierdie areas in te sluit. Dit is veral in wiskunde baie belangrik dat spesifieke begrippe of idees deeglik verstaan word voordat daar vordering gemaak kan word met ’n aansluitende konsep. Stap 5 is om na die hulpbronne te kyk. Ons neem aan dat leerders wat ’n graad geslaag het oor die nodige kennis beskik om verder te vorder. asook die praktiese implikasie van die tema. Dit beteken dat daar ingedagte gehou moet word dat daardie 40 weke eintlik net uit 160 ure bestaan.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ Vraag 2 Die vak area wat ek gekies het vir hierdie gevallestudie is Wiskundige Geletterdheid en ek het tot op hede net ondervinding in graad 10 onderrig. Stap 4 is tyd toekenning. die sosiale doelwitte en beginsels van die kurrikulum moet nagestreef word en die praktiese aspek moet ingedagte gehou word.w. Daar is 40 weke in die akademiese jaar. As sekere uitkomstes nie suksesvol bereik is nie. Die NKV vir die VOO fase voorsien die leeruitkomste asook die assesserings standaarde (AS). as die 7 . Daar moet ’n uitkoms gebaseerde onderwys stel nagestreef word. bv. m. Die bestuur van die skool moet teenwoordig wees sodat die skool se visie geïmplementeer word en hoe fondse geallokeer moet word. Ouers moet ook hier betrokke wees. of ’n groot aantal leerders nog met ’n spesifieke area worstel. die samewerking van al die onderwysers in die fase vereis. Studente moet vordering maak namate hulle die leerprogram voltooi en alles wat geleer word moet effektief en relevant wees. Onderwysers in a spesifieke fase moet saamwerk sodat integrasie tussen die verskillende vakke kan geskied.a. Dit moet so gegroepeer word om samehangende konsepte aan mekaar te verbind en natuurlike progressie te bevorder. Dit klink baie. Wanneer daar vir hulpbronne beplan word moet die persoon in beheer van die fondse deelneem aan die bespreking. maar ’n mens moet onthou dat net 4 uur ’n week aan wiskundige geletterdheid toegeken is. kan dieselfde tema in rekeningkunde op dieselfde tyd geskiet. maar soms is daar dele van ’n leeruitkoms wat ontbreek. wanneer die tema van huurkoop behandel word in die wiskunde. Die leerprogram moet voorsiening maak vir hersiening van sulke begrippe of konsepte. Die volgende stap is die inhoud. Die leerprogram moet leerders bemag om effektief bydraes tot die samelewing en ekonomie te maak. soos ek alreeds gesê het. leerders moet nie net wiskundige vaardighede en kennis opdoen nie. wat. Onderwysers vir die senior fase moet geraadpleeg word om te sien of leerders bevoegd is vir die leerprogram. Wanneer ’n leerprogram saamgestel word moet daar so veel mense as moontlik betrokke wees. Dit help leerders om die korrelasie tussen die twee vakke te ontdek. Dit moet ook so georden word sodat daar progressie in die moeilikheid graad is. ’n Leerprogram is die implementering van die kurrikulum. Die eerste stap is om seker te maak die leerprogram voldoen aan die kurrikulum beginsels. Al die aspekte van die kurrikulum moet dus in ag geneem word met die beplanning. Stap 3 is dan om seker te maak daar is integrasie tussen die AS. maar ook waardes leer en houdings veranderings ondergaan.

Daar kan ook dan beplan word om voorsiening te maak vir studente wat nie toegang tot die hulpbronne het nie. 8 . Dit is van toepassing wanneer die lesplan opgestel word. White Paper 7 is ook van belang omdat dit voorstel hoe rekenaars in die klaskamer gebruik kan word met die leer van Wiskundige Geletterdheid.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ ouers dit nie kan bekostig of nie toegang het tot hierdie hulpbronne nie. kultuur verskille en sosiale en ekonomiese agtergrond speel ’n groot rol op hulle sukses. toegang tot internet by die skool. Dit moet voldoen aan die voorgeskrewe riglyne en ’n uitkomsgebaseerde onderwys styl behels. Daar is verskriklik baie aspekte wat ingedagte gehou moet word om seker te maak die leerprogram is ’n akkurate instrument om die kurrikulum te implementeer. Die volgende stap is om die assessering te bespreek. Dit is ’n aktiewe bespreking tussen almal betrokke by die skool en leerders. Die verskil in leerders se gedrag. Die finale stap is om die leerstyl te identifiseer. Die beplanning kan dus nie alleen of deur enkele individue gedoen word nie. Terwyl hierdie leerprogram beplan en bespreek word moet die kwessie van diversiteit heeltyd/die hele tyd ingedagte gehou word. White Paper 6 moet geraadpleeg word aangaande die impak van leermateriaal en leer onderwys metodes op leerders. hul verskillende leerstyle. bv.

• single bar and compound bar graphs.1: Solve problems in various contexts. predict and critically interrogate properties of and relationships findings and draw conclusions.6: Recognise. AS 4. including financial contexts. Werkopdrag 02 Grade 10 9 AS 2. display and analyse data appropriate instruments. • line and broken-line graphs. business and national issues. • tables. contexts.2: Draw graphs in a variety of real-life situations by: • point-by-point plotting of data. justify and use a variety of methods to summarise and display data in statistical charts and graphs inclusive of: • tallies. inclusive of: using the relationships between arithmetical operations AS 2.3: Critically interpret tables and graphs that relate to a variety of real-life situations by: • finding values of variables at certain points. Shape and Measurement: The learner is able to use knowledge of The learner is able to recognise. describe and represent personal. The learner is able to collect. to interpret. justify. visualise. • histograms (first grouping the data).2: Select. to estimate investigate a range of different contexts various functional relationships to solve and to apply knowledge of statistics and calculate physical quantities. describe and represent summarise. EDDHODJ . describe and compare properties of geometrical plane figures in natural and cultural forms. • describing trends in terms of rates of change. by estimating and calculating accurately using mental. AS 3. • pie charts. written and calculator methods where appropriate. AS 1. • identifying maximum and minimum points.Hans Human 48374407 Uittreksel uit leerprogram: Week 1 2 3 35 36 37 38 39 LO 1: LO 2: LO 4: LO 3: Number and Operations in Context: Functional Relationships: Data Handling: Space. The learner is able to measure using numbers and their relationships to interpret. • using graphing software where available. and which include financial aspects of problems in real and simulated and probability to communicate. • describing overall trends. • working with formulae to establish points to plot. between 2-dimensional shapes and 3dimensional objects in a variety of orientations and positions.

2: AS 3. • single and compound bar graphs.2: Draw graphs as required by the situations and problems being investigated. use of methods to summarise and cosine and tangent) and geometric display data in statistical charts and arguments to interpret situations and graphs inclusive of: solve problems about heights. visualise.Hans Human 48374407 Week 1 2 3 35 36 37 LO 1: LO 2: LO 4: Number and Operations in Context: Functional Relationships: Data Handling: The learner is able to use knowledge of The learner is able to recognise. • line and broken-line graphs.6: Critically interpret tables and graphs Critically interpret two sets of data and Recognise. justify. by: involving ratio and proportion in cases where more than two quantities are involved. • ogives of cumulative frequencies. EDDHODJ . contexts. describe and depicting relationships between two representations thereof (with compare properties of geometrical variables in a variety of real-life and awareness of sources of error and bias) plane figures and solids in natural and simulated situations by: in order to draw conclusions on cultural forms. describe and represent summarise. to estimate and calculate physical quantities. AS 4.1: In a variety of contexts.4: AS 3. • pie charts. The learner is able to collect. • tables. find ways to explore and analyse situations that are numerically based. and to interpret. distances and position. 38 39 LO 3 Space. describe and represent properties of and relationships between 2-dimensional shapes and 3dimensional objects in a variety of orientations and positions. • estimating input and output values. • tallies. Werkopdrag 02 Grade 11 10 AS 2. relationships. to communicate.3: AS 4. numbers and their relationships to interpret. Shape and Measurement: The learner is able to measure using appropriate instruments. business and national issues. AS 1. predict and critically interrogate findings and draw conclusions. display investigate a range of different contexts various functional relationships to solve and analyse data and to apply which include financial aspects of problems in real and simulated knowledge of statistics and probability personal.5: Appropriately choose and interpret the Use basic trigonometric ratios (sine. AS 2. problems investigated and make • using numerical arguments to verify predictions.

2: AS 2.2: Draw graphs as required by the situations and problems being investigated. appropriately to the problem situation the media. The learner is able to measure using numbers and their relationships to interpret. describe and compare properties of geometrical plane figures and solids in natural and cultural forms. display and analyse data appropriate instruments. . describe and represent summarise. AS 4.3: AS 4.Hans Human 48374407 Week 1 2 3 35 36 37 38 39 LO 1: LO 2: LO 4: LO 3 Number and Operations in Context: Functional Relationships: Data Handling: Space. visualise. inclusive of: statistics and probability values in order by: • graphs with negative values on the to draw conclusions on problems • interpreting fractional parts of axes (dependant variable in particular). AS 3. • interpreting calculated answers logically in relation to the problem and communicating processes and results. sine and cosine • represent the association between rules.6: Recognise. a positive linear association). AS 1.g. business and national issues. variables (regression analysis not included). The learner is able to collect. Shape and Measurement: The learner is able to use knowledge of The learner is able to recognise. to interpret. predict and critically interrogate properties of and relationships findings and draw conclusions.1: Correctly apply problem-solving and calculation skills to situations and problems dealt with. use of methods to summarise and cosine and tangent) and geometric display data in statistical charts and arguments to interpret situations and graphs including the use of scattersolve problems about heights. investigated and to predict trends. describe and represent personal.2: AS 3. and position including the fit to: application of area. answers in terms of the context. EDDHODJ AS 1. contexts. justify. to estimate investigate a range of different contexts various functional relationships to solve and to apply knowledge of statistics and calculate physical quantities. and which include financial aspects of problems in real and simulated and probability to communicate. or if the initial conditions change.5: Appropriately choose and interpret the Use basic trigonometric ratios (sine. answer is not sensible. plots and intuitively-placed lines of best distances. Werkopdrag 02 Grade 12 11 AS 2. • more than one graph on a system of • reworking a problem if the first axes. • describe trends (e. between 2-dimensional shapes and 3dimensional objects in a variety of orientations and positions.4: Relate calculated answers correctly and Critically interpret tables and graphs in Represent and critically analyse data.

1 Direkte en indirekte verhoudings Integrasie: LO 1 en Fisiese Wetenskap Hulpbronne: Handboek. AS 2.Hans Human 48374407 Uittreksel uitwerk skedule: Week 1 2 3 35 Werkopdrag 02 EDDHODJ 36 37 38 39 LO 1 AS 1.2. grafiekpapier. sakrekenaar Assessering: Aktiwiteit. toets LO 4 AS 4. teken stel Assessering: Aktiwiteit 12 . teken stel Assessering: Aktiwiteit.6 Semetrie en Transformasie van vorms Integrasie: Tegnologie Hulpbronne: Handboek. sakrekenaar Assessering: Aktiwiteit LO 2 AS 2.3 Die skets van ’n hiperbool grafiek Integrasie: LO 1. LO 4 Hulpbronne: Handboek.2 Interpretasie van statistiese grafiek Integrasie: LO 2 en Ekonomie Hulpbronne: Handboek. projek Grade 10 LO 3 AS 3.

Graad: 10 LO 1: Nommer en bewerkings in konteks. • Leerders deel gegewe getalle in verhoudings van 2 of 3. Individueel: • Verduidelik metode. Verdeel Smarties tussen mekaar in verskillende verhoudings. • Leerders vorm groepe van 3.1: • Leerders verstaan konsep van die opdeel van ’n getal in ’n gegewe verhouding.Hans Human 48374407 Werkopdrag 02 EDDHODJ Lesplan: Lesplan Les: Verhoudings: Opdeel van hoeveelheid in gegewe verhouding. • Gee kans in klas vir huiswerk aktiwiteit. Integrasie met volgende les Vermeerdering van ’n getal in ’n spesifieke verhouding. Verdeel Smarties tussen mekaar in verskillende verhoudings. Hulpbronne: Smarties Leerder handboek 13 . • Werk voorbeeld uit op die bord. • Help individuele leerders met huiswerk aktiwiteit. Kern konsep: Opdeel van getalle in verhoudings. Tydperk: 1 week AS 1. Integrasie met vorige les Konsep van verhoudings Leer aktiwiteit: Groepwerk: • Leerders werk in groepe van 2. Assessering: Huiswerk aktiwiteit.

n¯ f° ½fnn   °nn½ f€°€¯f nf°   °€ –$  $ nn ¯   ¯ .     ¯   ° f°  ½n ¾¾€ nf°   °nn½ f€°€¯f  nf° ½ $$ °€ –$° ¾$ °  ¯  ¾   .

f°    @f°¾€¯°– f°°– °  ff° – fnf°–  °   .

n¯ ½ n½f¾" ½ $$ °n¾f ° $"  ½ $$ n–n n–f –$nf€$$@f °f%f½½fn ¾%%nn¯%  ½¯ ° ¯     .

f°¾¯f° J ½ f–  ^SSY    ff ff –  ¾    – f ¾  ¾J¾° –        °  ½  ° ° ° °–°–ff ° –   Jf°° #° ½–f¯¾ff¯– ¾  ¯  ff¾ ¯ °¾ f¾¯°   ¾   ¾f°  ¾¯  ° – ¾¾ f  ¾¾ ¾ – ¢¯½ ¯ °   °  €° ¾ – f ¯  ° ¾ ¾°f¾½ ¾€  €f¾ ¯ ¾ff¯ ¾ f° –f¾ ¾¾ °   ¾ ° f f°– ¾   f°°    ¯ff°½ f°  °  ¾°  f°  ¾ €  ¯f°  °°–° ½  ¾ €  – ¾   ½  ¾¯   f¾ ¾¾ °   f  °  f¾  ½f ¾ ¯½f¾ f°   ¯f   ° ¾ ¾  ¾ °€f¾ ¯ – ff ½ – ¯ ¾ °€  ¾  – ¾    ½–f¯ ¾¾   ¯¾ ¾° ¾¾ ¾  ¾° €#°–ff°f  ¾°–¯ #° ¾½ ¾€  f f¾  ¯ ¾ °°–– ¯ff ¯   f f¾° ¾ °¾° ¯ff° f   ¾f#°–ff – ¾ff–   ° –  °°¾ ¾¯     ¯ff¾¯¾¾ ff  f°#° ¯¾f°   ¾ f°¾°  f  f°– f¾½ ¾€   –½½ €  ¾ – ¾ff°  f ff °–– ¯fff° ¯ #°ff°¾ ° °¾ ½    ½–f¯¯ ¾ °°–¯ff ¾ °°–f°¾  –½½ €°¾ ½   #° ½–f¯¾  ¯½ ¯ ° °–f°  ¯   f¾½  f°  ¯¯  ¾° f–– ° ¯ ¯    ½f°°°–  – ¾  ¯¾  °f¾¾ ¾¾ °–¾¾f° ff ¯  fff ¾   ¾¾f     ° –°¾ ¾f°  ¯¯ °f– ¾ €  °   ½f ¾ f¾½ ¯ °– f– –      ¾ ¾f½¾¯¾   ¯ff   ½–f¯  °ff°  ¯ –°¾ ¾ ff¯ #° ¯¾– f¾  ° ¾¾ °f– ¾ € ¯ f    ¾¯ ° ° ¾° –  ff –  ° °°¾½  °° ¯ffff ¾  ° °–¾ f° °–¾° –ff°    ½–f¯¯   ¾ ¯f–¯ €€  €  f ¾  ¾f¯  °– ° °¯  ¯ff ff ¯ ° –f¾  ¾¾¾ °   ¾ °  f f¾ f ¾¾ f ¾– ¾y    ¾f¯  °– f°f  ° ¾ ¾°  €f¾   ¾  ° ¯  °–¯ff°f¯f     ½–f¯  °f ¾f–   ¯  €€  € °  f° ¾    – ° ¾f½¾  °  -I  I€f¾ ¾ °   ¯¾ f¾   f¾¾ ¾¾ °–¾¾f° ff %% f½¾ f°¯¾   ¯ff ff¾° –f¾ ¾¾ °   ¯  ¾– – ½  ¯¾f¯ f°– ° °¾ ½ ff°¯ ff   °  °°f ½– ¾¾     ¯ ¾–  ° ¾ f ff½– ¾¾ °  ¯   –ff ¾  #  ¯  ¾½¾#°¯f° ½¯ ff–¾ f¾f½¾f½¯  ff   f½¾   °°°– ff¾  °  ff ¯ ¾ ©ff ° f ¯ff#°¯ °¾¯  ° f° #° ff°¾° – –       –  °¾    ° f ff°– f–  – ¯   f ff     °°   ¾ff°   f½¾¯°f  ½ °°   ff¯ ¾  – ¯ff  f  ¾  – ¾  °f°      f° °fff¾ Jf°°  ff½ °°  ½f° ¯   ½ ¾°°  f°   €° ¾  ° ¯ff°   ¾½ °–  ¾¯     ¾  ½°  ff f°  ¾ °  f–¯¾   f½½ff ff° ¾f€€f°¾   ½ °° –  ¯ff f¾     .

f°¾¯f° J ½ f–   ¾ ° f° ¾–€°  –f°–    ½ °° ° fff° f° ½f°  ¯¾ °°– ¯ff¾ ° f°  –f°–  ½ °°  °    –f°– ° °    ¾ J 9f½ ¯ – ff ½ – ff°–ff°   ¯½ff° ¯f ff °  ° ¾¯  ¾½  ¾ J 9f½ ¾f° f°–¯ f ¾    °ff¾ °  f¾f¯ – f° ¯    f°J¾° –          – ° ¾f½¾¯  f¾¾ ¾¾ °–  ¾½  ¯   °ff°  – ¾  –°  ° #°¯¾– f¾  ° ¾¾  ¾    €°f ¾f½¾¯   ¾  °€¾  ¾f° ½f¾¾°–f°°    ¾½f°½– ¾   @     ½–f¯ ½f° ° ¾½  ¯    ¾¾ f°  ¾   $      °– f– –    ¾°  ¾¾ – f–  ¾ °  ¾  ¾  °¾¾f  ° °¯ ¾ f– –° ¾½ #°–½ ¾¾ ¾     ½f°°°–f° ¾° f °€  °  °   –  ° ° ¾#°f   ¾½ °–¾¾ °f¯f     ¾ °  ¾ ff¾ ¾ f f¾½  f °– f– – ¯  ¯¾   ¯ff   ½–f¯¾#°ff °¾¯ °¯   ¯ ¯½ ¯ °        .

f   J              -¯ f° ½ f°¾°.

°   °n°f f°¾½¾ fff° °– ½fn f½ f° . f¾ ¯ ° @  f° ¾f  ¾ ° – € @  f° ¾f   n–°¾  @  f° ¾f  n n  @  f° ¾f  ¯ f¾ ¾°– °¯ ¾f°   f°¾½¾ ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ¾¯¯f¾  ¾½ff° f°f¾  ff f½½½f °¾¯ °¾  ¾¯f  ° ¾–f ff°– € €€  °n° ¾ f¾€°n°f f°¾½¾¾  f° f½½° – €¾f¾n¾ f° nfnf ½¾nff° ¾ f°  n°n €°f°nff¾½ n¾€ ½  ¯¾° ff° ¾¯f  f° ½ f n¯¯°nf  ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ½ ¾°f  ¾° ¾¾f° °f°f¾¾ ¾ n° ¾ ©¾€ ½ nf° nnf° –f  ½½  ¾€f°  f°¾½¾ €° °–¾f°  fn°n¾°¾  ° ¯ °¾°f¾f½ ¾f°  ¯ °¾°f © n¾°f f € °f°¾f° ½¾°¾    ½  ¯¾°f¾n° ¾  °n °–€°f°nfn° ¾   ¾¯f°–f° nfnf°–fnnf  ¾°–¯ °f  °f° nfnf ¯  ¾  f½½½f °n¾  € ¾°–  f°¾½¾  ° f¯ nf½ f°¾   f–f½¾°ff € f €  ¾f°¾  %½°  ½°½°–€ ff %°–€¯f  ¾f ¾ ½°¾½ %¾°––f½°–¾€f    fff      n ©¾€f° ¾ ff € ¯  ¾¾¯¯f¾ f°  ¾½f ff°¾f¾nfnf¾f° –f½¾ °n¾ € %f ¾ %f  ¾ %½ nf¾ %¾–f¯¾%€¾–½°–  ff% %¾°–  ff° n¯½°  f–f½¾ %° f°   ° ° –f½¾    n–°¾ ¾f¾  ¾n f°  n¯½f ½½  ¾€– ¯ nf ½f° €– ¾°°fff° nf €¯¾ D ¾  ½–f¯   f°¾¯f° J ½ f–    .

nf° ½ f  ¾f° –f½¾ f f ff € f €  ¾f°¾  %€° °–f ¾€ff  ¾fn f° ½°¾ % ¾n °– f ° ¾ % °€°–¯f¯¯f° ¯°¯¯ ½°¾ % ¾n °– ° ¾° ¯¾€f ¾€ nf°–  .

f     J              -¯ f° ½ f°¾°.

f¾ ¯ ° @  f° ¾f  ¾ ° – € @  f° ¾f   n–°¾  @  f° ¾f  n n  @  f° ¾f  ¯ f¾ ¾°– °¯ ¾f°   f°¾½¾ ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ¾¯¯f¾  ¾½f f½½½f °¾¯ °¾  ¾¯f  ° ¾–f ff°– € €€  °n° ¾ f¾€°n°f f°¾½¾¾  f° f°f¾  fff° f½½ f° nfnf ½¾nff° ¾ f°  n°n €°f°nff¾½ n¾€ ½  ¯¾° ff° ¾¯f  ° – €¾f¾n¾f° ½ f  ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ½ ¾°f  ¾° ¾¾f° °f°f¾¾ ¾ n° ¾ n¯¯°nf ©¾€ ½ nf°  ½½  ¾€f°  f°¾½¾ nnf° –f €° °–¾f°  f  ° ¯ °¾°f¾f½ ¾f°  n°n¾°¾ ¯ °¾°f © n¾°f f € °f°¾f° ½¾°¾   °ff €n° ¾ €° f¾ ½ f° f°f¾ ¾f°¾ff  °¯ nf f¾   °°–f f° ½½°°nf¾ ¾  ¯  f°f° ¾f °   f–f½¾f¾     ¾f°¾f° ½  ¯¾ °– ° ¾–f     ½½½f n¾ f° ° ½   D¾  f¾n–°¯ nf¾%¾°  ¾ €¯  ¾¾¯¯f¾ f°  n¾° f° f°– °%f° – ¯ n ¾½f ff°¾f¾nfnf¾f°  f–¯ °¾° ½ ¾f°¾f°  –f½¾°n¾ € ¾ ½  ¯¾f  –¾  %f ¾ ¾f°n ¾f° ½¾° %f  ¾ %½ nf¾ %¾°– f° n¯½°  f–f½¾ %° f°   ° ° –f½¾ %– ¾€n¯f €  °n ¾       .°   °n°f f°¾½¾ fff° °– ½fn f½ f° .

nf° ½ f  ¾f° –f½¾ .

nf° ½ ¾ ¾€ fff°   n–°¾ ¾f¾  ¾n f°  ½n°– f°¾½¾  °  ½ ¾ °f°¾  €% n¯½f ½½  ¾€– ¯ nf ff  ¾°ff € f € f°  ff ° ¾¾€¾n ¾€ f°  f¾% ½f° €– ¾f° ¾ ¾°°fff°  ¾¯f ¾f°¾  °  fn°n¾°¾° nf€¯¾ % ¾¯f°–°½f° ½f ¾ ½  ¯¾° ¾–f f° ¯f  %¾°–°¯ nff–¯ °¾ € ½ n°¾  f°¾½¾  f°¾¯f° J ½ f–  .

f     J              -¯ f° ½ f°¾°.

°   °n°f f°¾½¾ fff° °– ½fn f½ f° . f¾ ¯ ° @  f° ¾f  ¾ ° – € @  f° ¾f   n–°¾  @  f° ¾f  n n  @  f° ¾f  ¯ f¾ ¾°– °¯ ¾f°   f°¾½¾ ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ¾¯¯f¾  ¾½ff° f°f¾  ff f½½½f °¾¯ °¾  ¾¯f  ° ¾–f ff°– € €€  °n° ¾ f¾€°n°f f°¾½¾¾  f° f½½° – €¾f¾n¾ f° nfnf ½¾nff° ¾ f°  n°n €°f°nff¾½ n¾€ ½  ¯¾° ff° ¾¯f  f° ½ f n¯¯°nf  ° ½   ¾n f°  ½ ¾ ° ½ ¾°f  ¾° ¾¾f° °f°f¾¾ ¾ n° ¾ ©¾€ ½ nf° nnf° –f  ½½  ¾€f°  f°¾½¾ €° °–¾f°  fn°n¾°¾  ° ¯ °¾°f¾f½ ¾f°  ¯ °¾°f © n¾°f f € °f°¾f° ½¾°¾   .

 nf½½½  ¯ ¾°–f°  nfnf°¾¾¾f°¾f°  ½  ¯¾ f   f–f½¾f¾     ¾f°¾f° ½  ¯¾ °– ° ¾–f     ½½½f n¾ f° ° ½   D¾  f¾n–°¯ nf¾%¾°  ¾ €¯  ¾¾¯¯f¾ f°  n¾° f° f°– °%f° – ¯ n ¾½f ff°¾f¾nfnf¾f°  f–¯ °¾° ½ ¾f°¾f°  –f½¾°n °– ¾ €¾nf  ¾ ½  ¯¾f  –¾  ½¾f° °  ½fn ° ¾€ ¾ ¾f°n ¾ f° ½¾°°n °–  € f½½nf°€f f ¾° f° n¾°  % ½ ¾ ° f¾¾nf°  °  ¾ ff  ¾% – ¾¾°f°f¾¾° °n % % ¾n  ° ¾% – f½¾ ° f f¾¾nf°%    n–°¾ ¾f¾  ¾n f°  n¯½f ½½  ¾€– ¯ nf ½f° €– ¾f° ¾ ¾°°fff° nf€¯¾    f nfnf f°¾ ¾n nf°  f½½½f  ½  ¯¾f°  %° ½ °–€fn°f½f¾€ f°¾ ¾° ¯¾€ n°  % °–f½  ¯€ €¾ f°¾ ¾°¾ °¾  € °f n° °¾nf°– %° ½ °–nfnf f°¾ ¾ –nf° f° ½  ¯f°  n¯¯°nf°–½n ¾¾ ¾f°  ¾¾     .

nf° ½ f  ¾f° –f½¾°  ½ ¾ °f° nnff°f¾  ff   ¯ f °n¾ € ¾f¾n¾f° ½ f f ¾°  %–f½¾° –f f ¾°   fn°n¾°¾°½  ¯¾ f ¾% ½ ° f°ff  °½fnf% ° ¾–f f° ½ n ° ¾ %¯ f°° –f½°f¾¾ ¯€ f ¾ f°¾¯f° J ½ f–  .

f°¾¯f° D ¾  ¾    J      J ½ f–           °°      °–¾ ° –f¾  °¾ ¾  J  °¾f½ ½ °° f°    ¾f  °ff ¾¾ ¾¾ °–        ¾ ¾f°#° ½  –f€  ° –f¾   ½ °° f°    –f€ ½f½    ° ¾  ¾¾ ¾¾ °–    ¾   ° ½ f¾ f° ¾f¾ ¾ –f€  ° –f¾  °°¯ ½ °° f°    ¾f  °ff ¾¾ ¾¾ °–   ½©  f     ¯   ° @f°¾€¯f¾ f° ¯¾ ° –f¾ @ –°– ½ °° f°     °¾  ¾¾ ¾¾ °–        .

f°¾¯f°   ¾½f°   J ½ f–   ¾½f°  ¾ I  °–¾ ½ f°    °– –    °– ff   -¯¯  °  °–¾°° ¾ @ ½      %  ¾ ¾ff°°¾ ½f°  ½ f° #°– f°#°– –    °– %  ¾ – –  – f °  °–¾ f°€ ° –f¾ ¯ – °  ¾ I ¯  °–f°#°– f°#° ¾½ ¾€    °–  °°¾ ½ ½ f°– f °  °–¾ ° –f¾ ¯ –  ¾ °¾ ½f°  °–¾  f   ½  %  ¾ °– ½ f° I  ¯f ¾¾¾ °¯ ff° ¾ °   °–¾ %  ¾¯– ½ f° I  ¯f ¾¾¾ °¯ ff° ¾ °   °–¾ °    %I   ¯  %J   ½    % f°¾°f¾¾ f  % ½°      ¾¯ ¾ f  ¾¾ ¾¾ °– ¾ f  ½ °° ¯f ¾   f°      .

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful