You are on page 1of 4

Verloor 10 kg in 28 dae (Maar jy moet nie verneuk nie

)
Let wel:
DRINK BAIE WATER (8 – 10 GLASE PER DAG)
• Dit verhoog jou metabolisme
• Dit help selluliet wegwas
• Dit help vir die honger
• Dit maak jou vel mooi
Twee koppies tee/koffie met 2% melk sonder suiker is toegelaat
Hoeveelheid van `n maaltyd = 1 middelmatige poedingbakkie vol
Stap elke dag vinnig vir ½ uur
WEEK 1

DATUM: _________________

DAG 1 - __________________________________
O
M
A

– Graankos met 2% melk (geen suiker) (Yogurt)
– Hoender (sonder vel) met 1 groente
– Sop (dun, nie room nie bv. Cup of soup) of 2 vrugte (tamatie) en 2 sny droe
roosterbrood en kaas

DAG 2 - __________________________________
O
M
A

– Gestoofde vrugte
– Vis en slaai / groente
– 2 gekookte eiers of omelet met uie en tamatiesmoor (gebruik spray `n kook)

DAG 3 - __________________________________
O
M
A

– Yogurt en 1 vrug
– 1 groente & 1 aartappel
– 3 vrugte

DAG 4 - __________________________________
WEEG JOU – JY MOES NOU 1 KG VERLOOR HET!!!
O
M
A

DATUM: _________________

– Gaankos met 2% melk (geen suiker)
– Pasta met Tamatie en uiesmoor
– 6 Provitas en kaas met 1 vrug

DAG 5 - __________________________________
O
M
A

– Yogurt en 1 vrug
– Vis en slaai / groente
– 1 Groente alleenlik

DAG 6 - __________________________________
O
M
A

– Gestoofde vrugte
– 1 Aartappel en 1 groente
– Sop, 1 sny roosterbrood met marmite (sonder smeer)

__________________________________ O M A – Yogurt en 1 vrug – Tuna slaai (met Weigh Less slaaisous) – 3 Vrugte DAG 9 .__________________________________ O M A – Yogurt en 1 vrug – Vis en slaai / groente – 3 Vrugtes DAG 12 . en roosterbrood (geen smeer) DAG 10 .__________________________________ O M A – Graankos met 2% melk – dun sop (Cup of Soup) 4 provitas en kaas – 1 Groente DAG 11 .__________________________________ WEEG JOU – JY MOES NOU 3 ½ KG VERLOOR HET O M A DATUM: _________________ – Graankos met 2 % melk – 1 Aartappel met groente – 2 Eiers : omelet/ roer/ gekook.__________________________________ O M A – Graankos met 2% melk – Slegs 1 groente – Pasta met dun sous (tamatie & uiesmoor) DAG 14 .DAG 7 . JY MOES NOU 4 ½ KG VEERLOOR HET O M A – Gestoofde vrugte – Vrugte – Rooivleis/ Vis en groente DAG 13 .__________________________________ WEEG JOU .__________________________________ O M A – Gestoofde vrugte – Hoender en groente/slaai – Yogurt en 2 vrugte DATUM: _________________ .__________________________________ O M A – Graankos met 2% melk – Hoender met slaai / groente – 2 Gekookte eiers of omelet met tamatie en 1 sny roosterbrood (skoon) WEEK 2 DAG 8 .

__________________________________ O M A – 1 Sny Roosterbrood en tamatie – 2 Eiers (roer / omelet/ gekook) en sampioene – Vrugte DAG 19 .__________________________________ WEEG JOU.__________________________________ WEEG JOU JY MOES NOU 7 KG VERLOOR HET O M A – Graankos met 2 % melk – Hoender en slaai/groente – Roosterbrood en kaas en 1 vrug DAG 20 .__________________________________ O M A – Yogurt en 1 vrug – Rooivleis en groente – 6 Provitas met kaas en 1 vrug WEEK 4 DAG 22 .__________________________________ O M A – Gestoofde vrugte – 1 Aartappel en 1 groente – Sop. roosterbrood en kaas DAG 18 . 1 sny roosterbrood en kaas DAG 16 .__________________________________ O M A – Roosterbrood en tamatie – Slegs komkommer en wortels – Sop. JY MOES NOU 6 KG VERLOOR HET O M A DATUM: _________________ – Graankos met 2% melk – Tunaslaai – Vrugte DAG 17 .WEEK 3 DAG 15 .__________________________________ O M – Vrugte – Vrugteslaai en Yogurt DATUM: _________________ .__________________________________ O M A – Gestoofde vrugte – 2 eiers en sampioene – Vrugteslaai DAG 21 .

.__________________________________ O M A – Graankos met 2% melk – Hoender en slaai/groente – 2 Gekookte eiers of omelet met tamatie en 1 sny roosterbrood (droog) DAG 29 . 1 sny roosterbrood met marmite (sonder smeer) DAG 28 .S. JY MOES NOG 1 KG VERLOOR HET!!! D.__________________________________ O M A – Roosterbrood met 1 eier en tamatie – Pasta en dun sous – Dun sop met roosterbrood en marmite DAG 25 .__________________________________ WEEG JOU – JY MOES NOU 8 KG VERLOOR HET O M A DATUM: _________________ – Graankos – Hoender / Vis met groente/slaai – Sampioene en blaaislaai DAG 24 .__________________________________ O M A – Gestoofde vrugte – 1 Aartappel en 1 groente – Sop.__________________________________ O M A – Yogurt – Vis en slaai/ groente – 1 Groente alleenlik DAG 27 .A – Vrugte DAG 23 .W. BEGIN MAAR WEER VAN VOOR AF AS JY REG EN TEVREDE IS. MOENIE NOU OORBOORD GAAN NIE EET REG EN EET MATIG.__________________________________ O M A – Gestoofde vrugte – Groente – 3 Vrugtes DAG 26 . 10 KG AS JY NOG NIE REG IS NIE .__________________________________ DATUM: _________________ WEEG JOU.