Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep

Bestanddele: 5 eiers (geskei) 375ml suiker 250g botter (Stork Bake) kamer temperatuur/sag, nie gesmelt 500g karringmelk 50ml melk 750ml koekmeel ½ teelepel sout 15ml bakpoeier 10ml vanilla geursel kleursel (opsioneel)

Metode: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Voorverhit oond tot 180°C Klits eiergele, suiker en botter saam in mengbak tot lig en romerig Voeg karringmelk by en meng goed. Gooi die 50ml melk in die karringmelk houertjie en skud goed en gooi dan by mengsel. Meng nou meel, sout, bakpoeier en vanilla by. (Kleursel ka nook bygevoeg word indien so verkies) akpoeier Klop eierwitte saam in apart bak tot styf. Vou eierwitte in by die koekmengsel. Giet in koekpan/ne soos verkies en bak vir sowat 45 minute. Of tot toetspen skoon uitkom. Versier soos verkies en geniet!

www.partykie.co.za