You are on page 1of 2

1.DIE NATUURWETTE. daarvan te eet. Wetenskaplikes het gevind dat 7. DIE DUIK-SPINNEKOP. chloroplaste van bo-af binne.

1.1 Waar Kom Wette Vandaan? Alle wette, die tannien-k vlakke normaalweg laag is, maar, 7.1 Asem Lug In. Hierdie spinnekop asem lug 10.2 Lamelliae, Thylakolds En Lamelium. In
insluitend die Landswette en 'Wette Van Die binne 15 minute nadat skade aan die blare in maar bring die grootste gedeelte van sy tyd die chloroplaste is klein silindertjies (lamelliae)
Natuur', word altyd gegee deur 'n WETGEWER. aangerig is, het die tannien-k vlakke reeds onder die water deur. Hy duik onder die water in wat baie soos die klein, ronde batterytjies lyk wat
Dink maar aan Die Arbeidswet; Die verdubbel. met 'n lugblasie ('bubble') wat hy aan die plante ons in bv. horlosies ens. gebruik. Elke silindertjie
Mineraalwet; Newton se Swaartekragwette en 3.2 Bome Waarsku Mekaar! Sodra dit gebeur, vasmaak. Hy gebruik dit dan as 'n nes en om in bestaan uit 'n stapel skyfvormige thylakolds. Een
Die Wet Van Moses ('Torah'). Daar is Die Eerste skei die boom ook 'n onaangename geur af wat asem te haal. so stapel word genoem 'n lamelium. 'n Klein,
& Tweede Wette Van Termodinamika; Einstein die ander Akasia-bome in die nabyheid waarsku, 7.2 Merkwaardige Spinnekop. Die gewoontes smal bandjie verbind elke stapel met 'n ander
se E = mc² en Die Wet van Boyle. As Evolusie wat dan ook tannien-k begin produseer vir van hierdie spinnekop is merkwaardig. Nadat stapel, wat lyk of hulle soos 'n klomp batterytjies
dan wáár is, hoekom verander ('evolve') hierdie selfbeskerming. babas gebore is, begin hulle reeds van vroeg af aanmekaar gebind is.
Wette nie ... hoekom bly dit altyd die dieselfde? om met allerhande duikwerk die gesin te 10.3 Sonlig En Chlorofil. Sonlig word deur die
1.2 God Is Die Outeur Van Natuurwette. Die 4. ONTSOUTING VAN SEEWATER. ondersteun. Hoekom sou 'n spinnekop, wat lug chlorofil in hierdie stapels geprosesseer wat dan
antwoord is natuurlik dat God die Outeur van alle 4.1 Te Min Vars Water. Gebrek aan vars water só suksesvol kan inasem, ónder die water wil gestoor word as chemiese energie in die vorm van
Natuurwette is; dat Hy 'n intelligente, is 'n toenemende probleem in baie lande van die woon, tensy hy spesifiek geskep is om dit te suiker-molekules. Chlorofil is baie ingewikkeld
planmatige God met 'n definitiewe agenda is en Wêreld, ten spyte daarvan dat byna 83% van die doen? en bestaan nooit alleen buite plante nie, net soos
wat op kosmiese vlak met makro-strategiëe besig Aard-oppervlak deur water bedek word. Die DNS ('DNA') en tienduisende ander chemiese
is wat ons beswaarlik sal verstaan. Ook net Hy uitdaging aan wetenskaplikes is om seewater 8. DIE SPONS. strukture nooit buite diere bestaan nie. Nou, as
beskik oor die gesag en mag om Natuurwette ter goedkoop-genoeg vir die mens se gebruik te 8.1 Die Geduldige Skepseltjie. Die Spons leef in dit dan nooit buite aangetref word nie, hoe het dit
syde te stel. ontsout. Navorsers worstel al jare lank met baie dele van die Wêreld en word gereeld in dan daarbinne beland?
1.3 Wette Sonder Wetgewer? Daar is m.a.w. hierdie probleem. plekke soos die Golf Van Méksiko ge-oes. Die 10.4 Chlorofil Het 'n Brein? In baie plante
werklik 'n God ... of van wanneer af bestaan daar 4.2 Seevoëls Ontsout Sommer Self! Kliere in Spons beskik oor geen hart, brein, lewer of beweeg die klein skyfies wat die chlorofil bevat
Wette (ook Natuurwette) sonder 'n die koppe van seevoëls skei gedurig 'n geraamte nie en byna ook niks anders nie. Party rond binne-in die plantselle om vir die
WETGEWER? hoogsgekonsentreerde soutoplossing in hul word byna 'n meter in grootte, tog kan jy hom in verskillende lig- en hitte-toestande voorsiening te
neusgate af, wat dan weer terugdrup in die see. stukke sny, deur 'n sy-lap druk (en in die proses maak. Wanneer die sonlig te sterk is, draai die
2. DIE WET VAN SKEPPERSKAP. Met hierdie ingeboude ontsoutings-meganisme elke sel van mekaar skei) en dan die produk (of 'n skywe op hulle kante. Op 'n bewolkte dag lê die
2.1 Skepper & Produk. Hierdie Wet beteken dat (wat nie elektrisiteit, olie of steenkool gebruik gedeelte daarvan) terugsmyt in die seewater. Die skywe met met hulle 'gesiggies' ná die Son om die
die skepper/maker van 'n produk/objek altyd self nie) is seevoëls nie van vars water afhanklik nie. afsonderlike selle sal dan weer saamkom om 'n maksimum sonlig te benut. Hoe sou breinlose,
méér kompleks en intelligent is as wat daardie Spons te vorm. Die Spons beskik nogtans oor 'n lukrake 'Evolusie' DNS, chlorofil en fotosintese
produk/objek is, of daardie produk/objek nou 'n 5. DIE RYSPLANTJIE. ingewikkelde struktuur van openinge, kanale ens. ooit kon 'patenteer'?
papiervliegtuigie of 'n kernaanleg is. Die Heelal 5.1 Hoe Maak Mens? 'n Mens kan normaalweg maar nie oor 'n brein nie.
is 'n ongelooflik-komplekse plek ... kyk maar net nie lug deur 'n pypie suig na 'n diepte van 5 meter 8.2 Die Breinlose Genié. Sonder 'n brein weet 11. DIE BLAARBIND-MIER.
na die Periodieke Tabel Van Elemente, die onder die water nie ... tog kan die rysplantjie dit die mannetjie bv. presies, tot die nááste minuut, 11.1 Naaldwerkster? Hierdie mier bou haar nes
komplekse atoomstrukture van die Mikro- doen. Om te kan groei en saadskiet, moet die wanneer die gety gaan begin inkom. Sodra dit deur blare soos 'n wafferse naaldwerkster
Kosmos en die Elektro-Magnetiese Spektrum! rysplantjie ongeveer 5 meter onder water staan, gebeur, stel die mannetjie saad vry wat deur die aanmekaar te werk.
Dan volg dit mos logies dat die Skepper daarvan maar met sy toppe bokant die water. In gety in die water ingedra word. Al sou die wyfie 11.2 Geniale Kindertalent! Die mier doen dit
(God, of 'YHWH') 'n oneindig-intelligente en vloedgeteisterde gebiede groei die rysplantjie tot soveel as bv. 1,6 km. weg wees, weet sy tóg deur 'n spesiale tegniek waartydens die larwe-
komplekse Wese moet wees, met 'n 'IK' van ∞ 32 cm. per dag om sy boonste blare bokant die (sonder 'n brein) dat daar saad afkomstig van die baba van die mier opgetel en versigtig in die kake
(Oneindig)! water te kan hou in die rysbedding. mannetjie iewers bokant haar in die water is. vasgehou word terwyl 'n vloeistof uit die larwe-
2.2 Evolusioniste Aanbid Die Evolusiegod. 5.2 Rysplantjie Suig Self Lug Na Benede. Die Onmiddellik stel sy duisende eiers vry wat soos 'n baba gedruk word ... presies soos wat 'n
Indien Evolusie regtig die Wêreld gemaak het, rysplantjie absorbeer lug deur die blootgestelde wolk na bo styg totdat dit met die sperma van die meganiese instrument ('glue gun') gebruik sou
sou ons dit (uit bewondering en ontsag) moes blare, asook deur 'n lugskede wat die stammetjie mannetjie verenig. Die eiers word bevrug en word om die blare aanmekaar te lak-sweis.
aanbid het ... maar is dit nie presies wat die ateïs- onder die water omhul. Vir elke suurstof- uiteindelik kom nuwe Baba-Sponsies tevoorskyn.
evolusionis vandag besig is om te doen nie? Die molekuul wat opgeneem word, word een 12. KLEUR IN DIE NATUUR.
ateïs-evolusionis probeer om Godsdiens en God koolstofdioksied-molekuul afgegee. Omdat die 9. DIE CRASEONYCTERIS THONGLONGYAL 12.1 Plante Weet Net Hóé. Omdat plante die
('bygeloof', soos hy/sy dit stel) uit die samelewing koolstofdioksied-molekuul egter gouer oplos in VLERMUIS. rooi en pers ligstrale van lig absorbeer, word die
te verwyder, maar in die plek daarvan aanbid water as die suurstof-molekuul, word 'n vakuum Hierdie 15 cm. vlermuis weeg maar net 0,06 geel en groen ligstrale terugweerkaats na buite.
hy/sy 'n ander god ... die koddige god van in die plantjie geskep wat net nog méér lug onse, tog beskik dit, net soos ander soogdiere, Dit is wat aan die landskap in die Natuur soveel
lukrake, breinlose en almagtige toeval, want hy intrek. As gevolg van hierdie gedeeltelike oor duisende gespesialiseerde organe. Hoe kan prag besorg. Sonder hierdie versigtige
sê: “Die Natuur het homself gemaak!” vakuum, kan die rysplantjie lug 5 meter ver na dit wees? Evolusie (toeval!) kon dit nie gedoen beplanning, egter, kon dit gebeur het dat die geel
2.3 Waarom Ontwikkel Evolusioniste Nie? benede aftrek. het nie. en groen ligstrale ge-absorbeer geword het, en
Indien Evolusie dan wáár is, waarom glo die die rooi en pers ligstrale gereflekteer geword het
Evolusioniste na 150 jaar dan nog stééds in 6. DIE 'PHOTINUS' VUURVLIEGIE. 10. CHLOROFIL. na buite. Indien dit sou gebeur het, sou ons net
Evolusie ... waarom ontwikkel ('evolve') hulle nie? 6.1 Lig & Hitte. Wetenskaplikes sukkel maar 10.1 Fotosintese, Koolhidrate & Chloroplaste. diepblou en -pers gesien het waar ons kyk! Of,
om LIG te skep sonder dat 94,5% daarvan as Wetenskaplikes skat dat daar ongeveer 400 indien groen, blou en violet ge-absorbeer gewees
3. DIE AKASIA-DORINGBOOM. hitte verlore gaan. miljoen miljoen perdekrag sonlig-energie het, sou ons net skerp rooi en oranje om ons
3.1 Tannien-k. Wanneer diere te véél van die 6.2 Energie-Bespaarder! Die 'Photinus' daagliks die Aarde bereik. Fotosintese is die gesien het.
Akasia-boom in Afrika begin eet, begin die boom vuurvliegie 'maak' LIG met tot 90% van die proses waardeur sonlig omgeskakel word in 12.2 God Het Dit So Beplan. Maar, omdat God
'n chemiese stof genaamd tannien-k afskei. energie net vir daardie doel. Die gloed van dié koolhidrate (die basis vir kos op die planeet). die Skepper is, geniet ons die strelende
Hierdie tannien-k kombineer dan met chemiese vuurvliegie bevat slegs ¹/80 000 (0,0000125) Hierdie fotosintese vind plaas in die chloroplaste. skakerings van groen as die oorheersende kleur
stowwe in die blare, wat 'n onaangename smaak van die hitte wat geproduseer sou word deur die Elkeen is lensvormig, amper soos 'n plat keël in die Natuur. God is die outeur van Elektro-
in die blare veroorsaak, wat diere ontmoedig om vlam van 'n kers van diesélfde grootte. metdie ronding aan die bokant. Sonlig kom die Magnetisme, die reënboog en die kleurspektrum.
13. DIE DWERG 'MISLETOE'. lem/vlerk-projeksies is vol openinge om lugvloei geleë vóór die mond, sodat die kieu-sirkulasie
13.1 Hidroulisiese Druk. Die 'Dwerg Misletoe' daar rondom te bevorder. Hierdie lem/vlerk- afvalstowwe wég van die liggaam kan dra.
in Amerika bou 'n hidrouliese druk op projeksies verkoel die lug en 'n netwerk van
gelykstaande aan die druk van 'n vragmotorband.
13.2 Die Waterkanon. Dit word gedoen om
windtonnels dra die warm lug af na die
kelderverdieping. Hierdie 'ventilasie-skagte' loop
16.2 Briljante Ontwerp. Indien die nier-uitlaat
meer agtertoe geleë was (soos bydie meeste SKEPPINGS-
skepsels) sou die afvalstowwe na die kieue toe
daardie einste druk te gebruik om sy saad
ongeveer 17 meter ver teen die spoed van ± 96,5
km. per uur uit te skiet ... net soos 'n waterkanon.
afwaarts vanaf hoog in die toring. Om die
koolstofdioksied wat afgeskei word vir suurstof
te verdiskonteer, stut die toppe van die
gedra gewees het. Dié ontwerp stel die Kreef in
staat om effektief vorentoe te kruip of vinnig WONDERS
agteruit te swem.
Hoe verklaar ateïsme-evolusionisme dit? windtonnels spesiale, baie-poreuse

14. TERMIETE.
grondmateriaal in die boonste mure van die
toring, net binnekant die oorhange wat uitwaarts
17. DIE BAKTERIUM.
17.1 Die Eerste Rotarie-Enjin? Een Bakterium
In Die
14.1 Koning + Koningin. Dit alles begin by twee projekteer. Vars lug word sodoende deur die
termiete, 'n koning en koningin. Hulle produseer
eiers, maar gee nooit opleiding van enige aard
toringkompleks gedra d.m.v. hierdie effektiewe
ventilasie-stelsel.
het klein haartjies wat in 'n stewige spiraal
(flagellum, sweephaar) gedraai is aan die een
punt van die Bakterium. Wetenskaplikes het
NATUUR
aan hulle nasate nie. Hoe kán hulle, as ons in ag ontdek dat die Bakterium oor 'n 'rotarie-enjin'
neem dat hulle blind is en oor byna geen brein 15. SPINNEKOP-WAAGHALSE. ('rotary engine') beskik. Dit spin hierdie
beskik om van te praat nie? 15.1 Begaafde Babas. Daar is spinnekoppe wat kurktrekker soos die propeller van 'n skip wat dit
14.2 Termiet-Torings. Deur sáám te werk bou hoër opgaan in die lug as enige ander lewende self dan aandryf deur die water. Die Bakterium
die jong miere termiet-torings, waarvan gedeeltes wese op ons planeet. Wanneer so baba- kan ook sy 'rotarie-enjin' in tru-rat sit en agteruit
tot ± 6 mtr. hoog kan wees. Elkeen van die kante spinnekop uitgebroei word, kruip hy op na 'n swem!
kan tot 3,66 mtr. breed wees. Die smal kant lê hoër punt, soos bv. 'n grashalm, boomstam of 'n 17.2 Ingenieurswonder. Indien die Bakterium
gewoonlik noord-suid, sodat die toring warmte in blaar van 'n plant. Dan laat los hy en wég is hy, die grootte van die mens was, sou dit dan (in
die oggend en laat namiddag ontvang, maar die ruimte in. verhouding) die spoed van 48 km. per uur kon
minder van die hitte in die middag. 15.2 Die Spinaret. Al is hy maar net 'n dag oud, bereik. Hierdie 'rotarie-enjin' kom kompleet met
Wetenskaplikes het ontdek dat hulle die torings weet hy nogtans presies wat om te doen. In plaas koppeling, rotasie-as, laers en roterende krag-
bou in verhouding tot magneties-noord. Omdat van 'n stert het die spinnekop 'n spinaret. Hy lig transmissie, en is, volgens sommige navorsers,
dit dikwels baie reën, het die torings keëlvormige dit hoog op in die lug en spin dan 'n fyn draad een van die mees merkwaardige 'ingenieurs-
'dakke' en sye wat van kleiner aan die bokant na wat deur die wind gegryp en gedra word so vinnig innovasies' in die biologie.
groter aan die onderkant loop. Die oorhangkante as wat die baba-spinnekop dit uit-katrol. Gou is
van die torings buig uitwaarts, sodat die reën daar ongeveer 3 mtr. draad in die lug, en die baba 18. DIE MALLEE-VOËL VAN AUSRALIË.
daarvan af kaskadeer en weg van die basis van die vaar die wye Wêreld in. 18.1 Eers Grou Hy Die Gat. Die Mallee-Voël
toring val. 15.3 Waagartieste? Sodra hy sweef, loop die woon in die woestyn. Gedurende Mei of Junie
14.3 Aanbouings. Wanneer hulle hul baba boontoe op die tou soos 'n waag-artieste. maak die mannetjie met sy kloue 'n put in die
woonplekke vergroot, beweeg hulle na bo, óp Die draad is 'n spesiale soort vloeistof wat hard sand volgens 'n spesifieke grootte, nl. ± 115 cm. Die DNS ('DNA') Molekuul.
deur die dak en voeg dan nuwe torings en word sodra dit met lug in aanraking kom. Vir sy diep en ± 200 cm. lank. Daarna vul hy die gat
minarette by, almal gegroepeer rondom 'n grootte is die draad sterker as staal, wat rek met plante & blare. Want u het my niere gevorm, my in
sentrale sfeer. Die hele gedoente lyk naderhand sonder om te breek. Hoe hy dit regkry sonder 18.2 Dan Stel Hy Die Temperatuur. Terwyl die my moeder se skoot geweef (Ps.139:13).
soos 'n kasteel. In hierdie toring kan gevind word om af te val is 'n misterie, en hy word sommer vegetásie verrot, styg die temperatuur daarvan en
vloer na vloer van baba-kamers, fungus-tuine, gou 'n meester van sy lugskip. dit word warm. Die voël wag geduldig totdat
voedsel-stoorkamers en ander areas, insluitend ERKENNING
15.4 Vliegkuns In 'n Kits? Op omtrent halfpad reën die hitte laat toeneem tot 'n temperatuur
die koninklike kwartiere waar die koning en deur die draad begin hy daaraan trek, hier en van ˃ 38° C in die onderste dele van die vegetásie. Die Bybelgenootskap Van SA: Die Bybel In
koningin woon. daar, om die beurt ... en katrol dit onder hom Dan wag die voël totdat die temperatuur gedaal Afrikaans (1933/1957)/
14.4 Argitektuur-Wonder. Indien termiete die rond. Die draad word nou soos 'n bootstuur wat het tot by 33° C. Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.
grootte van mense was, sou hulle residensiële-, hy gebruik om heen en weer mee te stuur. 18.3 Die Wyfie Lê Die Eiers. By die 'ideale' Evolution', & 'The Evolution Handbook',
kantoor-, geboue- en fabriek-kompleks 'n Wanneer en waar het die baba-spinnekop, met 'n temperatuur paar die mannetjie en die wyfie. Die
Evolution Facts Inc. (2001)
allemintige ± 1,6 km. (1 600 mtr./5 280 vt.) hoog brein ¹/1000 die grootte van 'n speld se punt, wyfie lê nou elke dag één eier vir 30 dae lank. Illustrasie:Vance Ferrell BA, MA, BD:
gewees het, ± 1,5 keer hoër as Tafelberg, of ± 4,4 hierdie vliegkuns so gou aangeleer? 18.4 Nou Reguleer Hy Die Temperatuur. Die 'Science vs. Evolution'
keer hoër as die 'Empire State' gebou. Tóg is 15.5 Meesters Van Die Lug. Wanneer hy wél mannetjie bedek die eiers met sand en kontroleer
hulle piepklein, blinde skepseltjies met die weer land, is dit gewoonlik net om vóór te berei die temperatuur deurlopend met sy 'termometer-
grootte en intelligensie van wurmpies. vir die volgende vlug. Wetenskaplikes in vliegtuie bekkie' vir 7 weke lank, want hy kan nie bekostig GRATIS Traktaat. Toestemming Word Hiermee Verleen Om
14.5 Die Sentrale Lugversorgings-Prosesseerder het baba-spinnekoppe al so hoog as 4,876 km. dat die temperatuur met so min as selfs één graad Kleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS
Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U
(SLP). In die middel van 'n ruim, ondergrondse (4 876 mtr./16 000 vt.) in die lug aangetref. Die (1°) styg óf daal nie. Wanneer dit bv. in die nag 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van
kelderverdieping is 'n massiewe klei-pilaar wat skepseltjie sal wéér land, laer die straat af, in 'n koel word, gooi hy méér sand op. Wanneer dit Christelike Traktate Kan Word.
die plafon van hierdie verdieping dra. Hier is die naburige provinsie of staat ... of selfs op 'n eiland gedurende die dag oorverhit, verwyder hy van die
SLP (Sentrale Lugversorgings-Prosesseerder) in die see. Spinnekoppe is van die eerste skepsels sand. © P.J. Stassen 2007
geleë. Dit bestaan uit 'n spiraal van ringe wat vulkaniese eilande gaan bewoon. 18.5 Die Kuikens Kruip Uit. Wanneer die
saamgestel uit dun, vertikale lem/vlerk- kuikens uitbroei, kruip hulle deur soveel as ± 61 Evangelism RSA Evangelisasie
projeksies, tot ± 15 cm. diep, gerankskik rondom 16. DIE KREEF. cm. sand na bo. Sodra hulle bo kom, is elk van Posbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA
die klei-pilaar en wat uitwaarts spiraal. Die 16.1 Hy Gaan Agteruit! Omdat die Kreef lewe hulle gereed om te vlieg en is hulle geheel en al op
Sel/Cell 072 237 5793
krulle van elke ry in die spiraal is ongeveer 2,54 deur hoofsaaklik agteruit te beweeg, beskik dit hulle eie. Sodra volwasse doen hulle presies
cm. van mekaar geleë. Die onderste kant van die oor 'n buitengewone loodgieterstelsel. Sy nier is dieselfde as wat hulle ouers gedoen het.

You might also like