You are on page 1of 1

14 Februarie 2013: Valentynsdag 25 Februarie 2013: 3-jaaruitgaanherdenking

Prediker 4:9-12
9 Twee is beter as een, want hulle het n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. 10 Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar n tweede is om hom op te tel. 11 Verder, as twee bymekaar l, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? 12 En as iemand die een aanval, kan altwee hom testand bied; en n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.w

Ruaan & Joanelle

Loving you Is all I want to do Give me your smile Just for a while Looking in your eyes Is such a surprise Cause all I can see Is your love for me - R&J

Jy is meer as perfek vir my Jy sit lewe hier in my lyf En ek snak na my asem In jou o maak alles sin Ek weet jy is perfek vir my En ek weet ek het die een gekry Want net jy verstaan my Jy is myne, verstaan jy? Jy is perfek vir my - Roux Cloete

Ek wens jy was hier. Baie liefde, jou Valentyn, Joanelle

You might also like