TYD : 30 MINUTE!
DATUM: 2023/10/17
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
1.) Met die waarde 144 bepaal die volgende:
i. Die daaropvolgende 6 veelvoude?
ii. Faktore van die waarde?
iii. Definieer die term Saamgestelde getalle?
iv. Is die waarde ‘n saamgestelde getal, verduidelik jou antwoord?
v. Skryf alle priemgetalle voor?
vi. Skryf alle priemfaktore neer?
2.) Ontbind 226 in sy priemfaktore?
3.) Skryf 64 as ‘n produk van sy priemfaktore?
4.)
Petra, Johannes se ma koop twee pakke lekkers by die kaffee 60 minute weg van hulle huis af.
Johannes se 3 vriende (Karl, Susan en Elsie) het kom oë wys. Jaco, Johannes se pa het die lekkers
getel om dit tussen die individuele te verdeel. Bereken die hoeveelheid lekker wat elke individue sal
ontvang in afsondering van mekaar indien daar 2343 lekkers is. Die individuele vriende het die lekker
in die verhouding 2: 7: 8: x ontvang.
Hoeveel sal Elsie ontvang in die verhouding hierbo?
Hoeveel sal Johannes in totaal he indien hy nog 50 lekkers by kry?
Hoeveel lekker sal Karl en Susan in tesame hê?
5.) Bereken die volgende volledig?
1.) -9 -11 -20
2.) -16 + (-5)
3.) -37 – 33
4.) 1200 -900 -230 +9 -0 -19 +293
5.) 41 – (-25)
6.) -41 – (-243)
7.) 12 -67 +23 -123 +0 +901 0
8.) √−16❑
❑
9.) 12√ 1612
10.)-28 4
(−3)(−12)
11.)
−2
12.) 0(−8)
13.)4 0
6.) Los op die volgende:
x = 12, y = 6, r = 18, z = -21
x + z + z + y MAAL MET y + z GEDEEL MET 12 – z + 32
7.) Veronderstel die onbekende is 32 in die volgende vergelykings los op die somme?
4 3
1.) r
3
2.) rL3
3.) r 3 r 3
4.) NLOP
5.) 23pS
6.) DsPr 3
7.) 20 n
3 x −2 3
8.) =−2
4
8. Los die volgende op?
1.) 4(b+6) = 12
2.) –(a-5) = 3
3.) (y-1)(y+3)
2
4.) ( y−1)
5.) ( y +1)2
6.) (89−1 xy )2
Bereken die volgende verhoudings?
1.) 8 + 3(2a-5) – (3a+4) = 3a -2(a+2)
2.) 4(3y+1) – 2(y-4) +12 = 3(2y-1) – (5y+2)
3.) 2(x+1) – 3(2x-1) = 5(x-2)+12
Skryf die volgende 3 terme neer?
1.) -1; -4; -7; -10; -13; ____; ____; ____
2.) Bereken T6, T7, T8 deur gebruik te maak van die formule. [Bereken formule!]
3.) 5; 1; -3; -7; ___; ___; ___
4.) Bereken T6, T7, T8 deur gebruik te maak van die formule. [Bereken formule!]
Los die volgende probleme op?
1.) 02
2.) 22
3.) 52
4.) 8 02
5.) 102
6.) 4 2
7.) 32
8.) 92
9.) 12
10.) 112
11.) 82
12.) −12
13.) −132
14.) ¿
Voltooi die volgende?
1.) 4,313 − 3,659 2.) 0,56 − 0,67 + 1,34
_________________________ _________________________
_________________________ _________________________
_________________________ _________________________
_________________________ _________________________
_________________________ _________________________
√
3 7
81 m7 n 12 a b
2.) 3.) 4 8
25 m n
−9
−4 a b
9.) Vereenvoudig en skryf die antwoord in wetenskaplike notasie:
(a) ( 2 ×103 ) × ( 3 ,5 ×10−2 ) (b) 800 × 400 ÷5 000
(c) ( 4 , 2× 105 ) + ( 1,346 ×10−1 ) (d) 3 ( 8 , 3 ×107 )
Faktoriseer volledig:
1. 2
x −64 (2)
2
2. 3 q +15 q +12 (3)
3. k ( x 2−7 x ) −18 k (4)
4. x 2 ( q− p )+ 4 ( p−q ) (5)
2 9
5. x + 6+ 2 (3)
x
6 5
1−t + pt−p t
6
7 3 x−12+tx−4 t
8 mx−3 m−k ( x−3 )
9 5 ap+ 6 y−10 a−3 py
10 12 ab+2 ( 3 am−b )−m
(2) Los op vir x en y:
(a) 3x = 3y + 1 en 2y = -2
(b) 2 ( x−3 )=0 en 2 x−3 y=2
(2) Bepaal die vergelykings van die volgende reguit lyne:
(a) deur die punt (0 ; -1) met ʹn gradiënt
(b) deur die punte (4 ; 0) en (-2 ; 6).
van 2.
Y Y
(c) (d)
4 1
X -2 X