Van Lucia
En hier het ons dit nou! Ons eerste uitgawe waarin die blokraaie en die antwoorde gelyktydig gepubliseer word. En, as bonus, sommer ook ’n ekstra blad met speletjies. Ek hoop julle geniet dit net soveel soos ek! Laat weet gerus of dit vir julle werk