You are on page 1of 9

n Tipe epistemologie van water -Breyten Breytenbach

Epistemologie = n studie dus Epistemologie van water = n studie van water (die verwoestende krag van water)

Hoe ontstaan n tsunami?

Die gedig het 3 sinne


Sin 1: Die gietende ren, stormwind en weerligstrale Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere Sin 3: Als wat ronddryf in die water, mense op vlotte, ontbindende lyke wat ronddryf

Sin 1: Die gietende ren, stormwind en weerligstrale


Gietende ren skeef gearseer

Die lug was getint in vuur= kleure, wat die wolke in repe (stroke) skeur en verfladder

Bliksemskigte = bliksemstrale

Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere

Sin 3: Als wat ronddryf in die water: puin, mense op vlotte, ontbindende lyke

Die brandertoppe was besaai van tafels, katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, kateders, kroegtoonbanke

Die peupel mans en vrouens (vare en moere) vlug met kind en kraai (met als wat hul oorhet)

Mense is saamgeflans op vlotte/enige ding wat kan dryf

Mense op vlotte skree, huil, verwyt, is lamgeslaan

die waters laat rol laat rol laat rol het glinsterende groen lyke van die verdrinktes, n mompeling van dooie vleis weer en weer en weer

You might also like