You are on page 1of 5

Skoor. Uit my Koskas.

RESEPTE IS SLEGS RIGLYNE. KOOK KREATIEF!


TUISTE CELCIUS NA FARENHEIT TABEL DOEL VAN DIE BLOG NOG KOS! PASOP VIR DRANK! RESTAURANT RESENSIES WENKE

Frikkadelle/Meatbolz

Gevulde Butternut

Kersie bekoring
Sou enige afsluiting tot n goeie ete saam met lekker vriende dan nie meer volmaak gewees het met iets so verruklik soos rooi kersies wat slinks oor n roomys helling tuimel, en n stroperige pienk sous agterlaat nie? Koop dadelik versuikerde rooi kersies. Sommige winkels hou dit grootmaat aan, kyk wat jou beursie kan bekostig. In n skoon fles laat jy hulle een vir een inval, taaisels en al, en maak slegs 3/4 van die fles vol. Neem n bottel Monis Medium Cream Sherry, en vul die fles. Vir die volgende 3 weke mag jy slegs kyk hoe die kersies aan jou sherrie slurp. En jy moet sonder om te murmureer, die sherrie bly aanvul. Na 3 weke mag jy egter wegspring en daai kersies een vir een uit die fles oppik, en daarmee doen wat jy wil. Die beste is egter oor n berg spierwit roomys. Maar laat jou verbeelding gaan liefdeskos soos die het nie heinings nie

AY

Soek op die werf

Bladsye
Celcius na Farenheit tabel Doel van die blog Nog Kos! PASOP VIR DRANK! Restaurant Resensies Wenke

Vorige Resepte
Varknek. Maar op die kole.

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Varknek. Maar op die kole. Dis maak ook wonderlike geskenke as jy genooi word vir ete by vrinne. En hoe langer dit trek (maande selfs), hoe beter word die smaak.
About these ads

Vuur Groente Vuur Aartappels Tannie AnnaUys se beskuit Tuna op my Brood Smoorsnoek Ertjiesop

Kommentare

edgar on Die Ultimate Boontjiesop

Roelien on Bak n slag beskuit

Like

Loading...

crossforge on Varknek. Maar op die kole


Byge dra de ur Sk oor op Me i 6, 2009 in Le k k e r m ak lik e k os

4 Kommentaar

Skoor on Vuur Groente Frikkadelle/Meatbolz Gevulde Butternut Skoor on Vuur Aartappels

4 Responses to Kersie bekoring


Wipneus!
Mei 9, 2009 at 11:30 vm

Yes Skorie my gunsteling, ek maak enige iets sommer mooi ook met kersies!! Dit pas soms nie eers daar nie, maar ek gooi dit!!

salome on Outydse Soetkoekies

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Ek sal hierdie een verseker bottel in die Sherry!!! Sommer baie, want dit is n fantastiese gasvrou geskenk!!! Reply

marinda on Daai pastaslaai waaroor almal

Skoor

Mei 11, 2009 at 8:35 vm

My kersies trek nou al amper n week Wipneus die lus daarvoor le al op die vloer! Shop bietjie rond hier by my het ek kersies die goedkoopste in die self-help afdeling van Fruit & Veg gevind. Per kilo goedkoper as klein boksies op die rak. Geniet die smul blykbaar is daar mense wat hierdie resep op hulle pap eet as die vakansie in hulle lywe is! Weet darem nie of ek so ver sal gaan nie Reply BB
Mei 13, 2009 at 2:06 nm

Vic Viljoen on Kits Suurdeeg Beskuit

Carinha Pretorius on Kits Suurdeeg Beskuit

Vic Viljoen on Kits Suurdeeg Beskuit

Og!! Ek sal ook maar vir my sellers moet maak Helge ja toema, ammal weet nou al is net wonderlik dat hy nie omgee dat ek die drank-ding doen nie watwou omgee??!! Hy koop die goed by die bottelsvol net om te sien hoe ek dit drink!! (ek isse ware sweetie-pie as ek alkohol inneem. liefdevol. snaaks. en slim. baaaaaie slim!! (Ek love dronk vrugte!! Wee jy hoe lekker l lietjies in OBS?? Hmmmnjam!!! ook virre maand of twee en net voor serving (op n berg roomys natuurlik nou nie die alkolohol-LOL!!! verdamp nie!! ) verhit jy die spulletjie stadig en liefderyk (ons wil mos

Amanda on Kits Suurdeeg Beskuit

Carike on Gemmerbier

Reply

Luzaan on Bak jou eie brood

Skoor

Mei 13, 2009 at 3:15 nm

Helge VERKYK hom seker aan jou en al jou sights as jy dit proppe so een vir een afknak! Dronk vrugte is n lekkerte. Ek het Sarag middag effe af gevoel, toe vat ek so 3 van die cherries, en slaap n salige slaap soos n bybie. Reply

Marius Pretorius on Om knoffel te skil en te

Reline Naude on Kits Suurdeeg Beskuit

Opskeploerders
open in browser PRO version
Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Leave a Reply
Enter your comment here...

Opskeploerders
189,137 hits

skoorbek@gmail.co m Email Subscription


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Join 65 other followers

Sign me up!

Meta
Registreer Log in Entries RSS Comments RSS WordPress.com

Blog at WordPress.com. Theme: Choco by .css{mayo}.

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Entries (RSS) en Kommentaat (RSS)

Follow
Follow Skoor. Uit my Koskas.

Get every new post delivered to your Inbox.


Join 65 other followers
Enter your email address Sign me up
Pow ered by WordPress.com

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

You might also like