You are on page 1of 5

Skoor. Uit my Koskas.

RESEPTE IS SLEGS RIGLYNE. KOOK KREATIEF!


TUISTE CELCIUS NA FARENHEIT TABEL DOEL VAN DIE BLOG NOG KOS! PASOP VIR DRANK! RESTAURANT RESENSIES WENKE

Tannie AnnaUys se beskuit

Vuur Groente

Vuur Aartappels
Soek op die werf

EC

Bladsye
Celcius na Farenheit tabel Doel van die blog Somertyd. Buite eet tyd. Braai tyd. Wyndrink tyd As jy nou n vleisie op die kole het en wonder wat jy sou kon bedien anders as n heerlike gekookte baba aartappel of 6, dan is die resep nou net die ding. Kook gou die aartappels net voor jy die vuur aansteek. Baba aartappels, of die moeder, opgesny in baba grootte blokkies. Nog Kos! PASOP VIR DRANK! Restaurant Resensies Wenke

Vorige Resepte
Varknek. Maar op die kole.

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Varknek. Maar op die kole. Net as dit amper sag is, gooi jy die water af, en steek die vuur aan. Gryp n wok of paella pan, met baaaaaie olyf olie in, en sit hom eenkant op die rooster. As die eerste kooltjies verskyn, skuif jy hulle ewe onder die pan in, en laat daai olie bietjie warmer word as jy, na n gym sessie. Gooi die aartappels in, en met n houtlepel kielie jy hulle rond en bont in die pan. Loer oor die buurvrou se muur, en as sy roosmaryn aan haar kant het, knyp jy n stuk met die braaitang af, en gooi dit net so by die aartappels dat die geure bietjie pret het in daai pan. As die aartappels lekker goud-bruin is, is die kole ook reg om te braai. Skuif die pan bietjie opsy, en gee aandag om die vleis gaar te kry. Net voor jy opdien kan jy nou heel oorboord gaan en n lepel songedroogte tamaties (dies in sous) inroer, of n wilde klomp basil pesto (meer vir die knoffel as enigiets anders) en dit deurroer en gou weer op die kole sit vir hitte. Eet gaan jy eet dis n belofte. edgar on Die Ultimate Boontjiesop
About these ads

Vuur Groente Vuur Aartappels Tannie AnnaUys se beskuit Tuna op my Brood Smoorsnoek Ertjiesop

Kommentare

Roelien on Bak n slag beskuit

crossforge on Varknek. Maar op die kole

Skoor on Vuur Groente

Skoor on Vuur Aartappels

Like

Loading...

salome on Outydse Soetkoekies

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Like
marinda on Daai pastaslaai waaroor almal

Byge dra de ur Sk oor op De ce m be r 5, 2012 in Le k k e r m ak lik e k os

2 Kommentaar

Tannie AnnaUys se beskuit

Vuur Groente

Vic Viljoen on Kits Suurdeeg Beskuit

2 Responses to Vuur Aartappels


jongds
December 6, 2012 at 11:25 vm

Carinha Pretorius on Kits Suurdeeg Beskuit

Ag tog, as ek die maar gisteraand gelees het. Baie dankie gaan dit beslis die naweek probeer. Reply

Vic Viljoen on Kits Suurdeeg Beskuit

Skoor

February 14, 2013 at 11:38 vm

Hey elke aand sal ook te min wees, want jy kan nogal mal gaan met byvoegings Reply

Amanda on Kits Suurdeeg Beskuit

Carike on Gemmerbier

Leave a Reply
Enter your comment here...

Luzaan on Bak jou eie brood

Marius Pretorius on Om knoffel te skil en te

Reline Naude on Kits Suurdeeg Beskuit

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Opskeploerders
189,152 hits

skoorbek@gmail.co m Email Subscription


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Join 65 other followers

Sign me up!

Meta
Registreer Log in Entries RSS Comments RSS WordPress.com

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

Blog at WordPress.com. Theme: Choco by .css{mayo}. Entries (RSS) en Kommentaat (RSS)

Follow
Follow Skoor. Uit my Koskas.

Get every new post delivered to your Inbox.


Join 65 other followers
Enter your email address

Sign me up

Pow ered by WordPress.com

open in browser PRO version

Are you a developer? Try out the HTML to PDF API

pdfcrowd.com

You might also like