You are on page 1of 2

Afrikaans Chapter 9 Arm poor Ryk rich Ongetwyfeld undoubtedly In elk geval in any case Beslis definitely Spelling

lling Changes Breed brer breedste Doof dower - doofste Groot groter grootste Hoog ho hoogste Koud kouer koudste Lag laer laagste Our ouer oudste Sag sagter sagste Vet vetter vetste Irregular spelling change Jonk jonger jongste Laat later laaste Lank langer langste Nuut nuwer nuutste Irregular Baie meer meeste Goed beter beste Min minder minste Na nader naaste meer and mees for polysyllabic adjectives ending in e Beskeie modest (meer beskeie, mees beskeie) Verlate deserted (meer verlate, mees verlate) Genteresseerd(e) interested (meer, mees) Expressions Groter/kleiner/langer as bigger/smaller/taller than Nie so groot/klein/lang soos nie Not as big/small/tall as Net so groot/klein/lang soos just as big/small/tall as Ewe groot/klein/lang as - just as big/small/tall as How groter/meer hoe beter the bigger/more the better Nog blouer as Even bluer than Al/steeds vetter geword get fatter and fatter Common Mistake Sy is mooier as ek Shes prettier than me I Jy staap vinniger as ek You are walking faster than I

EX. 1 1)Nee, Natal is warmer as die Vrystaat Nee, die Vrystaat is nie so warm soos Natal nie 2)Nee, die Zimbabwiese dollar is meer werd as die Suid-Afrikaanse rand. Nee, die Zimbabwiese dollar is minder werd as die Suid-Afrikaanse rand. 3)Nee, mense is intelligenter as diere. Nee, diere is nie so intelligent soos mense nie. 4)Nee, die Indiese Oseaan is kleiner as die Atlantiese Oseaan. Nee, die Indiese Oseaan is nie so groot soos die Atlantiese Oseaan nie. 5)Nee, Suid Afrika het meer inwoners as Zimbabwe Nee, Zimbabwe het nie so veel inwoners soos Suid Afrika. EX.2 1)Hierdie piesangs is ryper as daardie. 2)Dit is die lekkerste appels. 3)Wanneer is aartappels die duurste? 4)Hierdie pere is net so duur soos daardie. 5)Die seuns is net so soet soos die meisies. 6)Hy het nog harder gepraat, maar nie so hard soos sy nie. 7)Dis is die interessantste gebou in die stad. 8)Hy was suksesvoller as ek. 9)My oom is die armste van die twee.

You might also like