You are on page 1of 1

Klasprojek:

Xander Kritzinger Gr.4A3 04 Maart 2013

Ek wil graag skryf oor mev. Sanchen Grobler. Sy is n dame van Bloemfontein wat huisvesting bied vir katjies wat weggegooi word. Mense wat katjies optel, wat mense in asblikke gooi , vat dit na tannie Sanchen en sy versorg hulle en maak hulle groot. Sy soek dan liefdevolle huise vir die katjies , en sy vra geen geld hiervoor nie. Ek het drie weke gelede n katjie by haar gekry. Sonder tannie Sanchen sou klein Gandalf nie vandag gelewe het nie. Ek is dankbaar vir mense soos tannie Sanchen, wat sorg dat die wereld n beter plek is.

You might also like