You are on page 1of 11

Welkom by die module CEMI 324

CEMI 324

Rekenaarmetodes
prosesdinamika & prosesbeheer

Algemene Administrasie

chiafvdm@nwu.ac.za (018) - 299 1987


Kantoor A102 - Chemiese Ingenieurswese

Frikkie van der Merwe

William Y. Svreck Donald P. Mahoney Brent R. Young

A REAL-TIME APPROACH TO PROCESS CONTROLL


Willey (2000)

CEMI 324 Klasrooster

CEMI 324 Toetsrooster

Die modulepunt word soos volg bereken:

Hersien asb.
Studiegids bladsye

x en xi

Deelnamepunt Klastoetse
(2 van 3)

50% 50%

Leereenheid 1, 2 en 3 Leereenheid 4, 5 en 6 Leereenheid 7, 8 en 9

Opdragte

(2)

50%

Eksamenpunt

(2 Geleenthede)

50%

Totaal 100%

Bladsy

Inleiding tot CEMI 324


Wat is Rekenaarmetodes ? Prosesdinamika & prosesbeheer
... het ook te doen met prosesse wat

vi en 1

beheer moet word.


het te doen met die

VERLOOP VAN TYD


het te doen met rekenaars

Module-Samestelling
Leereenheid 3, 4 en 5

Bladsy

ix en x

Proses
Leereenheid 1

Leereenheid 2

Beheerelement
Leereenheid 8 en 9

Meet

Beheerder
Stelpunt

Leereenheid 6 en 7

Module-Samestelling
Hierdie module bestaan uit ...
1. Inleiding en primre beheerelemente (sensors) 2. Finale beheerelemente (kleppe ens.) 3. Dinamiese modellering van prosesse (i) (Simulink) 4. Dinamiese modellering van prosesse (ii) (Simulink) 5. Dinamiese simulering van prosesse (Hysys) 6. Analisering van dinamiese gedrag kapasitansies en eerste orde stelsels 7. Analisering van dinamiese gedrag vertragingstyd en tweede orde stelsels 8. Basiese beheerkonfigurasies terugvoerbeheer 9. Beheerlusinstemming

Bladsy

ix en x

Module-Beplanning
Module beplanning ... (tentatief)

Bladsy

ix en x

Module-Uitkomste
Na die module voltooi is behoort jy...

Bladsy

ix en x

Fundamentele kennis van massa- en energiebalanse te kan gebruik om die dinamiese gedrag van prosesse te kan modelleer Eenvoudige beheerstrategie te verstaan, op prosesse te kan toepas en dit te kan evalueer Beginsels wat toegepas word tydens terugvoerbeheer te verstaan en te kan toepas ten einde 'n terugvoerbeheerder te kan ontwerp Dinamiese prosesinligting te kan verifieer, tot kennis te kan verwerk en in toepassings te kan aanwend. Aktief in 'n groep te kan saamwerk Rekenaarvaardig te wees in simulasiepakkette soos Matlab, Aspen (Hysys) asook MS-Excel en MS-Word

Wat is Rekenaarmetodes ?
Prosesdinamika & prosesbeheer

You might also like