You are on page 1of 6

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN 2009

STRAFPROSES- EN BEWYSREG STANDAARDGRAAD MEI/JUNIE 2009 MEMORANDUM


PUNTE: 300

Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Strafproses- en Bewysreg/SG

2 Seniorsertifikaat-eksamen Memorandum

DoE/Mei-Junie/2009

VRAAG 1 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 1.16 1.17 1.18 1.19 1.20 E E E D C A B A A D A C E D D D E D B A

[40]

VRAAG 2 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 2.10 2.11 2.12 2.13 2.14 2.15 2.16 2.17 2.18 Ontsnapping (uit wettige bewaring). Prokureur-generaal. R2000-00. Verpligbaar. 14 Dae. Polisie-offisier. Palm. Artikel 20. Private aanklaer. Skriftelike kennisgewing. Beskik. Deponeerder. Borgakte. Te vlug. Vervals of nagemaak. Ingetrek. 60 Jaar. Inkriminerende.

[36]

VRAAG 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Strafproses- en Bewysreg/SG

3 Seniorsertifikaat-eksamen Memorandum

DoE/Mei-Junie/2009

3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 3.6 3.7 3.8 3.9 3.10 3.11 3.12 3.13 3.14 3.15 3.16 3.17

M N F P G H J A Q K I O L C D B E

[34]

VRAAG 4 4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10 4.11 4.12 4.13 4.14 4.15 4.16 4.17 4.18 4.19 4.20 4.21 4.22 Waar. Waar. Vals. Vals. Vals. Vals. Vals. Vals. Vals. Vals. Waar. Vals. Vals. Waar. Vals. Waar. Waar. Waar. Vals. Waar. Waar. Waar.
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

Strafproses- en Bewysreg/SG

4 Seniorsertifikaat-eksamen Memorandum

DoE/Mei-Junie/2009

4.23 4.24 4.25 4.26 4.27 4.28 4.29 4.30

Waar. Vals. Waar. Vals. Waar. Waar. Vals. Vals.

[60]

VRAAG 5 5.1 Bylae I misdrywe (enige VYFTIEN): (15 x 2)

Hoogverraad / sedisie / openbare geweld / moord / strafbare manslag / verkragting / onsedelike aanranding / sodomie / bestialiteit / roof / menseroof / kinderdiefstal / aanranding (gevaarlike wond) / brandstigting / opsetlike saakbeskadiging / inbraak by of betreding van n perseel (hetsy ingevolge gemenereg of n statutre bepaling) / diefstal, hetsy ingevolge die gemenereg of n statutre bepaling / ontvangs van gesteelde goed wetende dat dit gesteel is / bedrog / vervalsing of uitgifte van n vervalste stuk wetende dat dit vervals is / misdrywe betreffende die munt van geld / n oortreding, behalwe die oortreding van ontsnapping uit wettige bewaring in ander omstandighede as die omstandighede onmiddellik hieronder genoem, waarvoor gevangenisstraf vir n langer tydperk as 6 maande sonder die keuse van n boete opgel kan word / ontsnapping uit wettige bewaring, waar die betrokke persoon in sodanige bewaring is t o v n in hierdie Bylae bedoelde misdryf of in sodanige bewaring is t o v die misdryf van ontsnapping uit wettige bewaring / sameswering, uitlokking of poging om n in hierdie Bylae bedoelde misdryf te pleeg. 5.2 Pleite: (8 x 2)

(1) Skuldig (2) onskuldig (3) reeds skuldig bevind (4) reeds onskuldig bevind (5) algehele kwytskelding ingevolge artikel. 327(6) van die Staatspresident ontvang het (6) hof het nie regsbevoegdheid nie (7) ingevolge artikel. 204 gevrywaar is teen vervolging (8) aanklaer is nie bevoeg om te vervolg nie. [46]

VRAAG 6 6.1 Inhegtenisneming sonder lasbrief (polisiebeampte) (enige TIEN): (10 x 2)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Strafproses- en Bewysreg/SG

5 Seniorsertifikaat-eksamen Memorandum

DoE/Mei-Junie/2009

Misdryf pleeg of poog in teenwoordigheid / redelikerwys verdink Bylae I misdryf gepleeg het, behalwe ontsnapping / ontsnap het of poog / huisbraak- of motorbraakgereedskap besit nie tot bevrediging rekenskap kan gee nie / in besit van enigiets redelikerwys vermoed gesteelde goedere te wees of op oneerlike wyse verkry is, redelikerwys verdink word n misdryf ten opsigte daarvan te gepleeg het / plek in nag redelike gronde verskaf om te vermoed dat misdryf gepleeg het of op punt staan / redelikerwys verdink onwettig in besit van vee of produkte / redelikerwys verdink misdryf ingevolge wet wat vervaardiging, verskaffing, besit of vervoer van sterk drank of afhanklikheidsvormende medisyne of besit of beskikking oor wapens of ammunisie rel / dobbelhuis of by dobbeltafel in stryd met wet / by uitvoering van sy plig belemmer / betrokke was by handeling buite Republiek wat strafbaar sou wees indien binne die Republiek gepleeg / verbode immigrant / droster uit die Weermag / verdink word dat nie voorwaarde nagekom het by uitstel van vonnis of opskorting / versuim om boete of gedeelte daarvan op datum by hofbevel bepaal te betaal / versuim om oor te gee ten einde periodieke gevangenisstraf te ondergaan. 6.2 Persoon geregtig op n afskrif van skriftelike verklaring: (4 x 2)

(1) Wanneer n persoon m b t n aangeleentheid n skriftelike verklaring of n verklaring wat op skrif gestel is, aan n vredesbeampte gedoen het (2) en strafregtelike verrigtinge daarna i v m bedoelde aangeleentheid teen daardie persoon ingestel word, (3) moet die persoon, wat in besit van bedoelde verklaring is (4) die persoon wat die verklaring gedoen het, op sy versoek van n afskrif van daardie verklaring voorsien. [28] VRAAG 7 7.1 Wederregtelike deursoeking deur polisiebeampte: (8 x 2)

(1) n Polisiebeampte wat in stryd optree met die magtiging van n visenteringslasbrief ingevolge artikels 21 of 25(1) uitgereik, (2) of wat, sonder dat hy ingevolge hierdie Hoofstuk daartoe gemagtig is (3) n persoon of houer of perseel visenteer (4) of n voorwerp in beslag neem of aanhou, (5) of n handeling beoog in subparagraaf (i), (ii) of (iii) van artikel 25(1) verrig, (6) is aan n misdryf skuldig (7) en by skuldigbevinding strafbaar met n boete van hoogstens R600 of met gevangenisstraf vir n tydperk van hoogstens ses maande, (8) en is benewens die straf onderhewig aan n toekenning ingevolge subartikel (2). 7.2 Oopbreek van perseel (inhegtenisneming): (8 x 2)

(1) Iemand wat n ander wettiglik t o v n misdryf in hegtenis mag neem (2) en wat weet of redelikerwys vermoed (3) dat die bedoelde persoon op n perseel is, (4) kan, indien hy eers hoorbaar toegang eis (5) en die doel bekend maak waarvoor hy toegang soek (6) en nie toegang verkry nie, (7) perseel oopbreek, binnegaan en deursoek (8) ten einde die inhegtenisneming uit te voer. [32]

BEANTWOORD SLEGS VRAAG 8 OF VRAAG 9. VRAAG 8


Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Strafproses- en Bewysreg/SG

6 Seniorsertifikaat-eksamen Memorandum

DoE/Mei-Junie/2009

Uitwerking van borgtog:

(12 x 2)

(1) Is dat n beskuldigde wat in bewaring is (2) uit bewaring vrygelaat word (3) by betaling van die bedrag geld wat vir sy borgtog bepaal is (4) of by die verstrekking van n waarborg om dit te betaal (5) en dat hy by die plek (6) datum (7) en tyd wat vir sy verhoor bepaal is (8) of waartoe die verrigtinge wat betrekking het op die misdryf ten opsigte waarvan die beskuldigde op borgtog vrygelaat word, verdaag word (9) en dat die vrylating, tensy eerder ingevolge bedoelde bepalings beindig (10) voortduur totdat uitspraak deur n hof gegee word ten opsigte van die aanklag wat op die betrokke misdryf betrekking het (11) of, waar vonnis nie onverwyld na uitspraak opgel word nie en die betrokke hof borgtog verleng (12) totdat vonnis opgel word. [24] OF VRAAG 9 Versuim van getuie om strafregtelike verrigtinge by te woon / aanwesig te bly: (12 x 2) (1) Iemand wat gedagvaar word om strafregtelike verrigtinge by te woon (2) en wat versuim om daardie verrigtinge by te woon of daarby aanwesig te bly, (3) en iemand wat deur die hof gewaarsku word om by strafregtelike verrigtinge aanwesig te bly (4) en wat versuim om by daardie verrigtinge aanwesig te bly, (5) en iemand aldus gedagvaar of aldus gewaarsku wat versuim om te verskyn (6) by die plek (7) en op die datum (8) en op die tyd (9) waartoe die betrokke verrigtinge verdaag word (10) of wat versuim om by die verrigtinge soos aldus verdaag, aanwesig te bly, (11) is aan n misdryf skuldig (12) en strafbaar met die straf in subartikel (2) beoog (bepalings van Artikel 170(2) mutatis mutandis van toepassing). [24] TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

You might also like