You are on page 1of 4

Page 1

Special points
of interest:

IMPORTANT
DATES



CONCERT 3






Inside this
issue:
17 September 2014 Nuusbrief/ Newsletter 30 van/ of 2014
Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za
Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Tantrums - eiesinnige kinders vol aggressie www.voelgoed.co.za
Hoe help jy jou eiesinnige kind om
te blom, sonder dat j kop verloor?
n Ma vertel dat haar dogter altyd
n moeilike kind was. Selfs as baba
was dit duidelik dat sy n sterk wil-
letjie het. As sy nie haar sin kon kry
nie, het sy n tantrum gegooi. Sy kon
ongelooflik kwaad raak. Sy was
aggressief en het om elke hoek en
draai gesag uitgedaag. Sy het
gedink sy is die slegste ouer
denkbaar, want hoekom is net hr
kind so? Toe lees sy The New Strong
-Willed Child van Dr James Dobson.
Vir die eerste keer het sy besef dat
haar kind net n baie sterk wil het.
n Wil van sy eie
Dis maklik om jou ouerskapsvermo
in twyfel te trek as jou kind altyd die
een is wat dwars trek. Maar, volgens
James Dobson is party kinders meer
koppig of eiesinnig as ander. Dit
maak nie saak h n goeie ouer jy
is nie, jou eiesinnige kind sal die
lewe vir jou moeiliker maak as an-
der kinders.
Sanet Schoeman, opvoedkundige
sielkundige van Durbanville, s net
soos besonder sensitiewe kinders
maklik huil en nie van veranderings
of nuwe ervarings hou nie, sal jou
koppige kind sekere
gedragsprobleme openbaar.
Alle kinders gaan woede-
uitbarstings kry, maar jou eiesinnige
kind gaan dit meer gereeld kry en
dit baie verder dryf. Sy sal jou altyd
tegaan en aanvaar nie dissipline
geredelik nie. Sy raak maklik ge-
frustreerd, is meer aggressief en
vind dit dikwels moeilik om
vriendskappe te handhaaf, want sy
sukkel om te deel en beurte te
maak.
Volgens Dobson moet jy nie paniek-
erig raak en haar oornag probeer
regmaak nie. Behandel haar met
opregte liefde en respek, maar eis
van haar dat sy jou leierskap aan-
vaar. Beloon elke teken van posi-
tiewe samewerking deur aandag,
liefde en deur haar te prys.
Agt wenke om slim te werk met
koppigheid
Volgens Sanet is die basiese be-
ginsels vir die hantering van eiesin-
nige kinders dieselfde, ongeag die
ouderdom. Tog raak die kwessies
moeiliker.
1. Begin vroeg ... Begin so vroeg
as moontlik om basiese riglyne vir
jou kind neer te l. Dan is jou kind
nog fisiek klein en kan jy hom nog
hanteer. Maar na agt jaar, as jou
kind viervoet vassteek en nie wil
doen wat jy s nie, is dit baie
moeilik om hom te laat luister.
2. Konsekwente dissipline ...
Stel jou grense duidelik en
konsekwent. Verwag van jou kind
om binne daardie grense op te
tree. Moet nooit dreig met straf en
dit nie uitvoer nie. As jy ges het
dit is wat die gevolg gaan wees,
mt jy dit uitvoer. As jy ingee vir
n tantrum, voer jou kind dit vol-
gende keer net n bietjie verder
voor jy ingee!
3. Staan saam as ouers ... As
ouers van mekaar verskil oor dissi-
pline, gebruik die kind die geleen-
theid om self te besluit wat reg en
verkeerd is. Jou eiesinnige kind sal
baie vinnig wees om enige sulke
verskille op te tel en uit te buit.
4. Gee keuses ... Keuses is
ongelooflik belangrik by jou ei-
esinnige kind, want jy gee jou kind
beheer, maar dis binne perke.
Doen dit van kleins af sodat jou
kind kan leer: as hy n bepaalde
keuse maak, sal daar bepaalde
gevolge wees.
5. n Emosionele woordeskat ...
Leer jou kind kleintyd al om sy
emosies uit te druk kinders wat
nie n emosionele woordeskat het
om hulle gevoelens uit te druk nie,
hou aan met rebelliegedrag om
hulle sin te kry.
6. Verstaan sy behoeftes ...
Baiekeer is daar woedeuitbarst-
ings omdat daar nie in jou kind se
basiese behoeftes voorsien is nie
hy is dalk oormoeg of honger.
Wees ingestel op wat jou kind, met
sy persoonlikheid, kan
hanteer en wat nie.
Lees jou kind en be-
plan rondom dit.
7. Vermy
kopstampsessies ...
Die grootste fout wat
ouers kan maak, is om in geveg
met hulle kind betrokke te raak
en van hulle standpunt te probeer
oortuig. Moenie die aas vat wat
jou kind uitsit nie. Gee erkenning
aan sy gevoelens, maar lig dan
sy opsies uit, met die gevolge.
Laat hy die keuse maak en met
die gevolge leef.
8. Respekteer self outoriteit ...
Jou eie houding teenoor gesag
benvloed jou kind se bereidwil-
ligheid om rels na te kom. As jy
voor jou kind negatief van n
onderwyser praat of padrels
oortree, sal jou kind ook nie re-
spek vir outoriteitsfigure h nie.
Die belangrikste van alles is n
goeie verhouding met jou kind, s
Sanet.
As julle bots
Bly kalm en in beheer.
Moenie op jou kind skree, hom
slaan of beheer verloor nie.
Wees ferm, beslissend en
selfversekerd. Onthou, jy is in be-
heer.
Stel die grense duidelik. Stip
die keuses binne die grense uit,
asook die gevolge van die
keuses.
Voer die gevolge deur. Dis
ononderhandelbaar.
Praat met jou kind na die kon-
frontasie. Maak vrede, gee n
drukkie en gesels oor wat gebeur
het en hoe hy dit volgende keer
kan vermy.

Laat jou kind blom sterk wil en
tantrums ten spyt in n huis vol
liefde waar hy binne die veilige
grense kan groei tot volwassen-
heid.
Belangrike datums/ Important dates 2014
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
DAY DATE ACTIVITY
Wednesday 17/9 TIENERZONE (Kruiskyk TV- en Kyknet musiek televisieopname)
Thursday 18/9 ANA Tests
Friday 19/9 ANA Tests / Test Series
Monday 22/9 Test Series
Tuesday 23/9 Test Series
Wednesday 24/9 Public Holiday: Heritage Day
SEPTEMBER TOETSREEKS/ TEST SERIES
Vrydag/ Friday 19/9 NWT/ NST
Maandag/ Monday 22/9 Wiskunde/ Mathematics
Dinsdag/ Tuesday 23/9 SW/ SS
Please note: PSW, Creative Arts, Computers, EMS (gr.7) & Technology (gr.7) will be written before
the test series. ANA tests will also be written during the test series.
Toetsreeks/ Test Series
SCHOOL UNIFORM: Winter and summer school uniforms may not be mixed. Summer uniform will be compulsory at a
later date. Please ensure that your child is dressed correctly. Thank you.
Klop op die skouer/ Pat on the back
Baie geluk aan die volgende oud-leerders van WPS met hul verkiesing tot die leerderraad vir 2015:
Worcester Gimnasium:
Dogters: Eleen Burger; Mari Niemand; Nosiphiwe Badi en Chant Marone
Seuns: Emile Barnard; Pieter Swart en Marco Olivier
HTS Drostdy:
Corn le Roux
Paarl Boys High:
Nollie Stofberg
Paarl Girls High:
Carli van Wyk

(Graag versoek ons dat enige oud-leerders wat verkies is tot die leerderraad van ander horskole, onder ons
aandag gebring word sodat ons erkenning aan hulle kan betoon. Kontak die kantoor met inligting @ 023 347
0663 of e-pos na: alida.wps@gmail.com)
Nuusbrief/ Newsletter 30 van/ of 2014
Prysuitdeling/ Prize giving
Al die leerders wat in 2014 provinsiale kleure verwerf het in n sportsoort of
kultuuraktiwiteit wat nie deur die skool aangebied word nie, kan die be-
sonderhede (saam met die bewyse) vir Mnr. Dirkie Adams gee. Sluitingsdatum is 20
Oktober 2014.
All learners who received provincial colours in 2014 for any sports code or cultural ac-
tivity not presented by our school, must send the details with proof to Mr Dirkie Adams.
Closing date for submission: 20 October 2014.
KONSERTOEFENING KONSERTOEFENING KONSERTOEFENING KONSERTOEFENING sal plaasvind vanaf 15/9 elke middag tussen 14:00
en 15:00. (Ma. - Do.) Tref asb. relings vir vervoer. A.g.v. die JNA-toetse
en kwartaaltoetse, kan ons nie gedurende skooltyd oefen nie.
As from 15/9 CONCERT PRACTICE CONCERT PRACTICE CONCERT PRACTICE CONCERT PRACTICE will take place every afternoon be-
tween 14:00 & 15:00 (Mon. - Thu.) Make arrangements for transport,
please. Due to the ANA tests and term tests, we will not be able to practice
during school hours.
Konsert/ Concert
Concert dates: Concert dates: Concert dates: Concert dates: 29 & 30 September; 1 & 2 October
Time: Time: Time: Time: 18:30 for 19:00
Place: Place: Place: Place: Worcester Primary School Hall
Cost: Cost: Cost: Cost: R50 or R40 per ticket (depending on seating plan)
Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward.
Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment.
(No telephonic bookings will be made.)
Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment.
TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 30/9 & 1/10, 2/10 ** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 30/9 & 1/10, 2/10 ** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 30/9 & 1/10, 2/10 ** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 30/9 & 1/10, 2/10 **
(29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first- -- -come come come come- -- -first first first first- -- -served served served served- -- -
basis. All tickets R40 each.) basis. All tickets R40 each.) basis. All tickets R40 each.) basis. All tickets R40 each.)
Konsert Snoepie/ Concert Tuckshop
Daar sal gedurende die konsertaande van 30 September, 1 & 2 Oktober n snoepie beskikbaar wees. Ons gaan
heerlike, vars worsrolletjies met vuurwarm gebraaide boerewors, pas van die kole af beskikbaar h. Daarmee
saam sal ons ook lekker, vars koffie en soetgoed te koop aanbied.
Bestellings vir worsrolletjies kan geplaas word by die snoepie n halfuur voor die konsert, tydens pouse, asook na
afloop van die konsert. Die snoepie sal nog n halfuur na die konsert oop wees. Aanbod slegs vir die gehoor.
(Deelnemende leerders moet Happy Meals bestel - vorms is reeds uitgedeel)

We shall have a tuckshop available on the nights of 30 September, 1 & 2 October. Barbequed boereworsrolls,
hot off the open fires, will be for sale together with delicious, fresh coffee and something sweet. Orders for
hotdogs may be placed at the tuckshop half an hour before the concert starts, during the intermission break or
afterwards. The tuckshop will be open for half an hour after the concert. Offer only applies to the audience.
(Participating learners should order Happy Meals - order forms have already been sent out)
Very important: There is still a large number of learners concert monies due. Please ensure that you pay your
childs R80 on Thursday, 18/9. Letters were sent out long ago and had to be returned on 30 July 2014. The cost of
concert costumes is extremely high and these fees are essential. Thank you for your co-operation.
WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep
Banking details:
ABSA 632005 ACC NO: 405 674 7412 (Cheque acc.)
Please ensure that all cash or credit card payments (@ reception) are
done before 14:00 for banking purposes. Thank you!
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Page 4
WPS Greetings
A.M. Peens (PRINCIPAL)
Koekverkopingdatums/ Cake sale dates
17/10 Gr.5
14/11 Gr.4

Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 - -- - 15:15 15:15 15:15 15:15
All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome!
TIENERZONE KYKNET TELEVISIE OPNAME
trots aangebied deur: Anthonie Bougas
WOENSDAG, 17 SEPTEMBER @ 18:00 vir 18:30
Tickets are sold at the door from 18h00.
Cost: Adults R 50.00 and non-participating children R 20.00
(No children on laps, please.)
Worcester Primary School has been chosen to participate in the TIENERZONE production.
The Television production team will be visiting our school on Wednesday, 17 September 2014.
The production will be broadcast on kykNET (DSTV).
Die volgende items word opgeneem / The following will be recorded:
Junior koor / Junior choir
Senior koor / Senior choir
Musiekinstrumente (soos gerel met leerders)
Graad 3s se Line Dances
Gimnas: Summer-Joy Hendricks
5 Soliste
Babbelmaatjie
Di aand sal die finalis solis aangekondig word wat nasionaal gaan deelneem.
All parents and children are welcome. Die gehoor gaan stem vir die Solis vir Christus- wenner!
Parents and children are not allowed to leave the hall during the production no cell phones no noise.
Please adhere to those rules.
Solis vir Christus- deelnemers moet 16:30 aanmeld.

THIS IS YOUR CHANCE TO BE ON TELEVISION!
Dankie/ Thank you
Hi there! Its Henno again. I would like to thank all of
you who bought Casual Day stickers. Your support is
really appreciated. The money raised has made it
possible for many with disabilities to buy hearing
aids. You have proven yourselves junior heroes of
South Africa! Thank you for playing a role in giving
other people a new lease on life - Henno Conradie
(gr.5.4)
Verjaardae/ Birthdays
BAIE DANKIE: Ooo lekker, lekker! Baie dankie , Mamma
Yolanda en kleine Lizelle vir al die lekker belonings!! Ons
gaan baie hard werk hiervoor!
Congratulations to Mrs Hanlie Bruyns (gr.R
[Eng]) who celebrated her birthday on 14
September! We wish you a blessed year
ahead! Hope you had a wonderful day!
Labrador Puppies
FOR SALE
R600.00 each
Contact: Karin Stewart @ 082 886 9839

You might also like