You are on page 1of 4

Page 1

Special points
of interest:

IMPORTANT
DATES



CONCERT 3
SCHOOL COMMU-
NICATOR
4





Inside this
issue:
26 September 2014 Nuusbrief/ Newsletter 31 van/ of 2014
Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za
Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Word seuns anders grootgemaak as dogters? www.voelgoed.co.za
Ons ouers het nie twee keer gedink
oor die verskille tussen geslagte as
dit by kinders grootmaak kom nie.
Hulle het seuns meer fisiek grootge-
maak, en dogters meer verfynd.
Maar die tyd het tog ook geleer dat
daar sekere verskille is wat alles
met genetika en niks met opvoeding
te doen het nie!
Die verskille
My dogtertjie het, sonder dat ek
haar dit geleer het, n koesterende
persoonlikheid. My amper-driejarige
seuntjie is Willem die Woeste
Veroweraar, kompleet met skietge-
luide, brrm-brrm geluide en n luide
voorliefde vir motorbaaiks. Maar
hoekom?
Navorsing het bewys seuntjies is
meer aggressief weens hor testo-
steroonvlakke en laer serotonien-
vlakke in hulle brein. Teen vier is
hierdie testosteroonvlakke op die
hoogste, en dan is hulle op hulle
luidrugtigste, aggressiefste en kom-
peterendste. Maar dit begin reeds in
die wieg: seuntjie-babas huil baie
meer, terwyl n dogtertjie haarself
sal probeer kalmeer, vermaak en
troos voordat sy in trane uitbars.
Teen vyf daal die testosteroonvlakke
by seuns weer, maar jou knaap sal
altyd rowwer, luidrugtiger en meer
kompeterend wees as sy sussie. Vol-
gens Stephen Biddulph, n inter-
nasionale skrywer wat n groter
balans tussen tradisionele manlikheid
en feminisme bepleit, styg testo-
steroonvlakke in n vyandige
omgewing, wat jou seun nog meer
aggressief maak. As jy egter n rus-
tige, liefdevolle omgewing skep, sal
jou seuntjie ook kalmeer omdat sy
testosteroonvlakke daal.
Navorsers s ook dat dogtertjie-
babas gesigte beter herken en
vroer oogkontak maak en dit lang-
er behou. Seuntjies vaar nie goed
met die herken van gesigte nie,
maar vaar beter met die volg van n
blink lig wat oor n TV-skerm skuif.
(Klink dit bekend?)
Dogtertjies se fyn motoriese vaar-
dighede, soos skryf, ontwikkel vin-
niger, en hulle is meer verbaal as
seuns. Navorsers s seuntjies ge-
bruik woorde vir ongeveer 60%
van kommunikasie, terwyl die res
van hulle kommunikasie uit geluide
bestaan. (Jou kleuter-Superman se
kow-pow-swiesj geluide is
alombekend!) Seuns is ook geneig
om langer te vat om te praat, en
hulle woordeskat is dikwels kleiner
as dogtertjies sn.
Dogtertjies is van kleins af meer
ingestel op ander se emosies en
vaar beter met verhoudings en
vriendskappe. Hulle maak vroer
meer maatjies, terwyl seuntjies lank
solo rondswerf. Omdat dogtertjies
vroer ervare raak in verhoudings,
is hulle minder vatbaar vir slegte
invloede as seuns daarom moet
jy jou seun veilig en aanvaar laat
voel in sy ouerhuis, en goeie
vriendskappe van kleins af
aanmoedig. Ons klein Tarzans voel
skynbaar n veer vir emosies en
groepsaktiwiteite, en wil eerder
hul fisieke krag en vaardighede
wys! Hulle floreer op kompetisie en
verkies speletjies waarin daar net
een wenner is. (En dit alles klink al
meer soos Survivor!)
Wat om te doen
Volg jou instink Al s die
boeke wat, net jy ken jou kinders
se behoeftes en verstaan hulle
hartjies.
Aanvaar jou kinders onvoor-
waardelik! As jou dogter dalk n
tomboy is en jou seun soms saam
met sy sussie popspeel, onthou: alle
seuntjies is nie net rof en alle dog-
tertjies rustig nie aanvaar jou
kind vir wie hy of sy is. Sorg dat
hulle weet hoe lief jy hulle het!
Lees, lees, lees! Ons is geneig
om ons dogtertjies met n voor-
liefde vir boeke groot te maak en
ons seuns meer fisiek, maar nuwe
navorsing wys dat seuntjies vir wie
daar gereeld gelees word, emo-
sioneel sterker is en beter presteer
op skool as seuns wat
storieloos grootword.
Koester daardie
woelige knapie! Jou
seuntjie is nie meer gewelddadig
omdat hy meer fisiek is nie.
Moenie hom gedurig dwing om
rustig te raak nie dit sal lei tot
baie frustrasies en uiteindelik
ware aggressie. Laat hom stoei,
duik, val en hardloop na hartelus.
Hy sal vanself later rustiger raak!
Lei jou seun. Ons seuns is die vol-
gende geslag mans. Leer jou
seuntjie dus om nie net aggressief
nie, maar ook beskermend te
wees. Hy moet leer om moeite te
doen met verhoudings en moet
tyd saam met ma n pa spandeer
om balans te kry.
Wies in beheer?
Dit, volgens Stephen Biddulph,
is di drie vrae wat altyd in
jou seun se kop is. Daarom
moet hy meer struktuur h as
jou dogter, en moet die rels
gereeld herhaal, verduidelik
en selfs neergeskryf en op-
geplak word. Dis ook hoekom hy
meer dissipline nodig het as sy
suster as hy nie veilig voel nie,
gaan sy aggressiewe gedrag en
afwyserigheid net vererger! Gee
jou seun duidelike grense dit
laat hom veilig voel. En wees
regverdig as jy straf maak eers
doodseker jou seun het wel
oortree, en laat die straf by die
oortreding pas.
Ek wens daar was n
handleiding!
Jannie en Suzette Pelser het twee
seuns en twee dogters en kan
moeilik groot verskille uitwys as
dit kom by die grootmaak. Tog
glo hulle dat daar diep binne
elke mens iets weggesteek is wat
maak dat seuntjies hulle pa na-
aap en dogtertjies hulle mas.
Belangrike datums/ Important dates 2014
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
DAY DATE ACTIVITY
Monday 29/9 Concert: Dress Rehearsal
Tuesday 30/9 Concert / Distrik Spelkompetisie
Wednesday 1/10 Concert: Gala Evening
Thursday 2/10 Concert
Friday 3/10 School closes @ 10:30 / Reports
SCHOOL UNIFORM: Winter and summer school uniforms may not be mixed. Summer uniform will be compulsory
from 13/11/2014. Please ensure that your child is dressed correctly. Thank you.
Klop op die skouer/ Pat on the back
Lions Club Peace Poster Competition:
WPS learners competed in the annual Peace Poster Competition at the Mountain Mill Mall.
Congratulations to the following learners:
1st place Andrea Wolhuter
2nd place Riaan Petersen
3rd place Karla Smit
5th place Corn Havenga
A special merit award went to Jo Duvenage who is only 9 years old and competed in the 11 - 13yrs category.
We are very proud of all our learners who competed. Andrea and Riaans poster will be sent to Cape Town. We
are holding thumbs for you to go to America!
Rhythmic Gymnastics:
Our gymnasts participated at Western Cape District Trials last weekend and obtained the following:
Level 7 Summer-Joy Hendricks 3rd place
Level 5 Kayla van Greunen 5th place
Level 4 Danique Jacobs Western Cape Colours
Level 4 Jana Stofberg Western Cape Colours
They will be competing at the South African Championships during the holiday. We wish them all
the best!
Gymnasts Level 1, 2 & 3:
Hanneke du Plessis U/8 Gold Level 1
Marn van Wyk U/11 Gold Level 2
Madelie Fourie U/9 Gold Level 2
DRAMAGROEP:
Juf. Julene van der Colff se dramagroep het op 12 September aan die Akkedissiefees op Villiersdorp deelge-
neem. Hulle het baie goeie terugvoer van die beoordelaars ontvang en die stuk is met n brons sertifikaat bekroon.
Congratulations to the following learners who received individual certificates for their
acting:
Carla Roberts - bronze
Hlumelo Mtamo - silver
Victor Theron - gold
A big thank you to every parent who drove through to support us. We appreciate it!
Nuusbrief/ Newsletter 31 van/ of 2014
Prysuitdeling/ Prize giving
Al die leerders wat in 2014 provinsiale kleure verwerf het in n sportsoort of
kultuuraktiwiteit wat nie deur die skool aangebied word nie, kan die be-
sonderhede (saam met die bewyse) vir Mnr. Dirkie Adams gee. Sluitingsdatum is 20
Oktober 2014.
All learners who received provincial colours in 2014 for any sports code or cultural ac-
tivity not presented by our school must send the details with proof to Mr Dirkie Adams.
Closing date for submission: 20 October 2014.
Konsert/ Concert
Concert dates: Concert dates: Concert dates: Concert dates: 29 & 30 September; 1 & 2 October
Time: Time: Time: Time: 18:30 for 19:00
Place: Place: Place: Place: Worcester Primary School Hall
Cost: Cost: Cost: Cost: R50 or R40 per ticket (depending on seating plan)
Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward. Tickets for sale @ Mrs Roelien Woodward.
Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment. Bookings are made @ Mrs Alida le Roux, with your receipt as proof of payment.
(No telephonic bookings will be made.)
Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment. Please ensure that you purchase your tickets early to avoid disappointment.
TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 29/9** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 29/9** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 29/9** TICKETS ARE FLYING!! **Only R40 tickets still available for 29/9**
(29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first (29 September is the dress rehearsal night. Tickets sold on first- -- -come come come come- -- -first first first first- -- -served served served served- -- -
basis. All tickets R40 each.) TUESDAY+WEDNESDAY+THURSDAY IS SOLD OUT! basis. All tickets R40 each.) TUESDAY+WEDNESDAY+THURSDAY IS SOLD OUT! basis. All tickets R40 each.) TUESDAY+WEDNESDAY+THURSDAY IS SOLD OUT! basis. All tickets R40 each.) TUESDAY+WEDNESDAY+THURSDAY IS SOLD OUT!
Konsert Snoepie/ Concert Tuckshop
Daar sal gedurende die konsertaande van 29 & 30 September, 1 & 2 Oktober n snoepie beskikbaar wees. Ons
gaan heerlike, vars worsrolletjies met vuurwarm gebraaide boerewors, pas van die kole af, beskikbaar h.
Daarmee saam sal ons ook lekker, vars koffie en soetgoed te koop aanbied.
Bestellings vir worsrolletjies kan geplaas word by die snoepie n halfuur voor die konsert, tydens pouse, asook na
afloop van die konsert. Die snoepie sal nog n halfuur na die konsert oop wees. Aanbod slegs vir die gehoor.
(Deelnemende leerders moet Happy Meals bestel - vorms is reeds uitgedeel)

We will have a tuckshop available on the nights of 29 & 30 September, 1 & 2 October. Barbequed boerewors
rolls, hot off the open fires, will be for sale together with delicious, fresh coffee and something sweet. Orders for
hotdogs may be placed at the tuckshop half an hour before the concert starts, during the intermission break or
afterwards. The tuckshop will be open for half an hour after the concert. Offer only applies to the audience.
(Participating learners should order Happy Meals - order forms have already been sent out.)
Very important: There is still a large amount of learners concert monies due. Please ensure that you pay your
childs R80 ASAP!!!!. Letters were sent out long ago and had to be returned on 30 July 2014. The cost of concert
costumes is extremely high and these fees are essential. Thank you for your co-operation.
KONSERTRELINGS VIR VOLGENDE WEEK/ CONCERT ARRANGEMENTS FOR NEXT WEEK:
Sien asb. meegaande brief met relings vir ons konsertweek. Plak dit asb. teen u yskas.
Please see attached letter with arrangements regarding our concert week. Please stick on your
fridge.
WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep WPS Jeuggroep
Banking details:
ABSA 632005 ACC NO: 405 674 7412 (Cheque acc.)
Please ensure that all cash or credit card payments (@ reception) are
done before 14:00 for banking purposes. Thank you!
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Page 4
WPS Greetings
A.M. Peens (PRINCIPAL)
Koekverkopingdatums/ Cake sale dates
17/10 Gr.5
14/11 Gr.4

Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 Wednesdays 14:15 - -- - 15:15 15:15 15:15 15:15
All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome! All the Gr.6s & 7s welcome!
Dankie/ Thank you
Verjaardae/ Birthdays
Baie geluk Juf. Petro le Roux (5.1) met jou
verjaardag op 22/9! Mag die nuwe le-
wensjaar propvol verrassings wees! Sen-
wense! Juf. Margo le Roux (1.1) verjaar 1/10!
Ons hoop dis n wonderlike nuwe jaar wat
voorl!
School Communicator
Dear parents,
From January 2015 our school will be communicating with all parents via the School Communicator. This is a more
cost-effective and trusted means of communication. It can be downloaded on your computer or smartphone. We will
have a launch on the evening of Tuesday, 11 November 2014. Parents will be able to bring their devices should
they need assistance with the installation. We are moving forward! WATCH THIS SPACE!!
Gr.5.1-klas en Ouers
Baie, baie dankie dat julle my verjaarsdag so
spesiaal gemaak het, en my so baie bederf het.
Baie dankie vir al die blomme, briefies en gesken-
ke. n Groot dankie vir al die mammas wat die
personeel met sulke heerlike eetgoed bederf het.
Ek waardeer dit opreg. - Mev. Petro le Roux
NO DISEASE IS INCURABLE CONFERENCE 26 - 29 SEPTEMBER 2014 @ NG KERK MOEDERGEMEENTE
6 Sessions:
Friday night: 18:00 - 21:30
Brain (How the brain works, how thoughts form and can become toxic leading to disease)
How long term fear, anxiety & stress Affects the body
Allergies
Ministry for fear
Saturday morning: 09:00 - 13:30
A journey through the bible to find the cause of disease and the condition for healing
Cancer and other diseases caused by a relationship breakdown with others
Ministry on forgiveness
Saturday evening: 17:00 - 21:00
Source of thoughts
Healing
How to get involved and make an impact
Sunday morning: 09:00 - 13:30
Diseases from break down with self
Who you are in Christ
Genetically inherited diseases
A general approach to disease
Sunday evening: 17:00 - 21:00
Overview - Dr Frans Cronje
The role of the Father (PS W Nel)
Michelle teaching on Father
Ministry
Monday evening: 17:00 - 21:30
Psychiatric diseases and occultism
Viruses and HIV

You might also like