You are on page 1of 4

Page 1

Special points
of interest:

IMPORTANT
DATES



AG M 3
SCHOOL COMMU-
NICATOR
4
TIENERZONE 4




Inside this
issue:
15 Oktober/ October 2014 Nuusbrief/ Newsletter 34 van/ of 2014
Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za
Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Hoe kry ons vrede in die huis? www.voelgoed.co.za
Hoe stop jy die aanhoudende
rusies in jou gesin sonder om die
heeltyd skeidsregter te moet
wees?
Jy voel partymaal soos die
grondboontjiebotter in die
toebroodjie, want jy moet alewig
die vrede probeer bewaar. En
dan kry jy steeds die wind van
voor, trouens, sommer van alle
kante! Tog is dit nou eenmaal so:
Jy is die een wat kan bepaal wat
van julle huisgevegte word. Jou
reaksie kan die vuur aanblaas of
die situasie ontlont. Dit maak nie
saak of dit jy en jou man, jy en
jou tiener of jy en Ouma is wat
koppe stamp nie, die beginsels
bly dieselfde.
Moenie oorreageer en te vinnig
n gevolgtrekking maak nie
Jy dink seker nou: Ja, dis wat my
mense ook altyd s! Maar hoe
kan ek kalm bly as Boeta die kat
aan haar stert rondsleep? As
Sussa se kamer al wr soos n
varkhok lyk? Of as Manlief by
die huis kom en s hy het vergeet
om my te s, die baas kom
vanaand by ons eet? En tog,
geeneen van hierdie situasies is
regtig lewensgevaarlik nie. (Dis
nou as j nie die arme kat is nie!)
Probeer om altyd eers die
omstandighede in perspektief te
sien voor jy begin gal afgaan.
Jou meisiekind het dalk n dol
week gehad en nie tyd gehad
om haar kamer aan die kant te
maak nie. Dit sl weer beter lyk.
En die baas en sy vrou is ook net
mense wat miskien n lekker bord
gekookte kos meer sal geniet as
n eksotiese vyfgangmaaltyd. Die
oomblik wat jy emosioneel raak
en alles uit verband ruk, word dit
sommer gou n volskaalse oorlog.
Probeer om eers rustig te luister
en tot tien te tel sodat jy nie
oorreageer en iets s wat kon
gebly het nie.
Bly kalm en praat eerder n
bietjie sagter
Jou eerste reaksie is dalk om al
hoe harder te praat omdat jy
ontsteld is. Jy besef dit nie
altyd nie, maar die ander
persoon kan maklik voel dat jy
op hom of haar skree. Wat
natuurlik net olie op die vuur
kan wees.
Dis goud werd om, in die hitte
van die oomblik, jou o toe te
maak en te vra vir kalmte en
wysheid. Praat doelbewus
sagter en stadiger. Hou ook jou
liggaamsbewegings rustig
moenie omdraai en wegstap of
die deur toeslaan nie. Dis
amper soos om n emosionele
termometer in jou hand vas te
hou sodat jy kan agterkom
wanneer dit tyd is om af te
koel. Jy sal verbaas wees om te
sien hoe jou kalm reaksie n
plofbare situasie kan ontlont.
Sluk soms jou trots en bly
nederig
As jy agterkom dat jy
aanhoudend met dieselfde
persoon vassit, is daar
waarskynlik n ander kwessie.
Daar is miskien n bietjie trots
aan jou kant. Jy weet mos hoe
maklik jy tydens n rusie met jou
kind sal s: Wie is j om so met
m te praat? Natuurlik moet sy
respek h vir jou, maar is jy nie
dalk te liggeraak nie? Jy voel
dat jy nie gaan toelaat dat
iemand dt of dt van jou dink
nie. Daarom mt jy altyd jou
standpunt tot die uiterste
verdedig. Of jy sal s: Ek het
nou genoeg gehad, ek gaan dit
nie langer vat nie! En jy beskou
dus elke argument as n
persoonlike aanval. Natuurlik is
dit nie van
toepassing op n
situasie waar jy
emosioneel of
liggaamlik
afgeknou word
nie. Maar in n
normale gesinsopset is daar
tog tye dat jy moet ophou om
jou beeld tot elke prys te
beskerm. Dit gaan nie nou oor
jou nie. Selfs as jy soms
misverstaan of vals beskuldig
word, moet jy dapper genoeg
kan wees om op te hou om
jouself so te verdedig. Jy moet
genoeg vertroue in God h om
jou reputasie en jou toekoms in
Sy hande te kan los. Hy ken jou
hart, Hy weet dat jy goeie
bedoelings het en net die
beste vir jou gesin wil h. Hy
weet jy probeer ook net jou
bes om almal gelukkig te hou
en n vreedsame tuiste te skep.
Hy kan jou naam beskerm en
dinge reg laat uitwerk
vertrou Hom daarvoor. Onthou:
Dis nie n teken van swakheid
om n konfrontasie of n rusie te
probeer vermy nie. Jy hoef nie
altyd die laaste woord in te
kry nie. Jy is die een wat
bepaal hoe die atmosfeer in
julle huis gaan wees rustig en
kalm, of gespanne en
plofbaar.
Vertaal en verwerk uit Bringing
Peace to the Battlefield of Your
Home van Cindi McMenamin.
Belangrike datums/ Important dates 2014
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
DAY DATE ACTIVITY
Thursday 16/10 Tennis vs HEX
Friday 17/10 Atletiek TOP 10 Bredasdorp
Noord-Boland Tennis Streekswedstryde
Saturday 18/10 Chess: Worcester Schools Knockout 2014 Tournament @ HTS Drostdy
Bonnievale Mini-krieket
SACS Krieket O/13A, B,C + O/11A,B (tuis)
Noord-Boland Tennis Streekswedstryde
WOW Spelkompetisie @ Stellenbosch (Nasionaal)
Thursday 23/10 Tennis vs WO
Friday 24/10 Gr 5 CAKE SALE
Saturday 25/10 Worcester-Noord Cricket Tournament U/7 - 9
Page 2
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Prysuitdeling/ Prize giving (6 NOV 2014)
Al die leerders wat in 2014 provinsiale kleure verwerf het in n sportsoort
of kultuuraktiwiteit wat nie deur die skool aangebied word nie, kan die be-
sonderhede (saam met die bewyse) vir Mnr. Dirkie Adams gee. Sluit-
ingsdatum is 20 Oktober 2014.
All learners who received provincial colours in 2014 for any sports code or cultural ac-
tivity not presented by our school must send the details with proof to Mr Dirkie Adams.
Closing date for submission: 20 October 2014.
Spelkompetisie/ Spelling Competition
Kring 6 Spelkompetisie/ Circuit 6 Spelling Competition
English Home Language
GRADE 4 Angelique Morkel 2nd place
GRADE 5 Zo Cornelius 1st place
GRADE 6 Simone Botha 1st place
GRADE 7 Lee Rabie 2nd place
(Above names were accidently left out of the newsletter
dated 27/8/2014)
Kaapse Wynland Distrikswenners/ Cape Winelands
District Winners 30/9/2014:
Afrikaans Huistaal
GRAAD 5 Roch Cupido 2de plek
English Home Language
GRADE 1 Aiden Dwyer 1st place
Congratulations to all these learners!
Klop op die skouer/ Pat on the back
Robertson Skou: Shan Zeelie (1.3) is tydens die
skoolvakansie gekroon as Tiny skoukoningin in
Robertson. Baie geluk!
South African Gym Games:
From the district trials we had 4 gymnasts who received
their Western Cape Colours and they competed at the
South African Gym Games during the holiday.
Kayla van Greunen Level 5 U/15 overall 11th place
Danique Jacobs Level 4 U/13
Jana Stofberg Level 4 U/11
Summer-Joy Hendricks received the following:
U/11 Level 7 Free dance 1st gold
Ball 2nd silver
Rope 3rd bronze
Ribbon 3rd bronze
She received an overall 3rd place!
We are very proud of all of you!
Page 3
Nuusbrief/ Newsletter 34 van/ of 2014
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Algemene Jaarvergadering/ Annual General Meeting
Begrotingsvergadering: Dinsdag, 4 Nov. 2014 om 18:00
WPS wens u in kennis te stel van die jaarlikse algemene begrotingsvergadering deur die beheerliggaam op
Dinsdag, 4 Nov. 2014 om 18:00 in die skoolsaal.
Die Suid-Afrikaanse Skolewet (afdeling 38[1] en [2]) vereis dat die skool se beheerliggaam n jaarlikse begroting
moet voorberei en aan die ouers van die skool moet voorl vir oorweging en goedkeuring. Alle ouers word dus na
die voorlegging uitgenooi. Alle besluite wat by hierdie vergadering geneem word, is bindend en van toepassing
op alle ouers/ voogde wat kinders in die skool het.
Neem asb. kennis van die volgende:
Dit is onvermydelik dat daar n styging in skoolfooie sal wees, maar die BHL doen alles in hul vermo
om die styging so laag as moontlik te hou.
Die prosedure en kriteria vir skoolfondsvrystelling en vermindering is by die skool beskikbaar.
Die voorgestelde begroting sal vanaf Dinsdag, 14 Okt. 2014 by die skool vir besigtiging beskikbaar
wees. U moet n afspraak met die skoolhoof maak indien u insae hierin wil h.
Budget meeting: Tuesday, 4 Nov. 2014 at 18:00
WPS would hereby wish to inform you of the annual general budget meeting of the school governing body. It will
be held in the school hall on Tuesday, 4 Nov. 2014 at 18:00.
The South African schools act (section 38[1] and [2] requires that the governing body must prepare and present an
annual budget to the parents for consideration and approval. All parents and legal guardians are invited to attend
the presentation. All decisions taken at the meeting are binding and applicable to all parents/ guardians of learn-
ers at the school.
Please take note of the following:
It is unavoidable that the school fees will increase, but the SGB is doing all they can to keep the
increase as low as possible.
The procedures and criteria for full, partial or conditional exemption of school fees are available at
the school.
The proposed budget will be available at the school from Tuesday, 14 Oct. 2014. (You must make an
appointment with the principal.)
Albany
BC Wines
Jaffes Ford
Frank Vos Motors
Hyundai
De Jagers
Worcester Nissan
Hermitage
Conradie & Vennote
Andr Opperman Oogkundiges
PA Venter
Penny Pinchers
Kaap Agri
Chipper Hire CC
M & M Bakwerke
Hyper Doors
Quenets Pharmacy

Narotam Apteek
ATKV Goudini Spa
Suzuki
Best Events Hiring
Munniks Juweliers
Viljoen Juweliers
APL Cartons
Drostdy SPAR
Cum Laude Konstruksie
TATA
Eagles Cliff Wines
Dr Richard Damant
NTT Volkswagen
Mrs Oppel (Tasneem Oppel 7.4)
BORGE/ SPONSORS
Graag wil WPS ons borge hartlik bedank vir u goedgesindheid, passie en toewyding vir ons skool! Dit word werk-
lik waardeer!
Ondersteun asb. ons borge! Please support our sponsors!
WPS Jeuggroep
Banking details:
ABSA 632005 ACC NO: 405 674 7412 (Cheque acc.)
Please ensure that all cash or credit card payments (@ reception) are
done before 14:00 for banking purposes. Thank you!
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Page 4
WPS Greetings
A.M. Peens (PRINCIPAL)
Koekverkopingdatums/ Cake sale dates
24/10 Gr.5
14/11 Gr.4

Wednesdays 14:15 - 15:15
All the Gr.6s & 7s welcome!
School Communicator
Dear parents,
From January 2015 our school will be communicating with all parents via the School Communicator. This is a more
cost-effective and trusted means of communication. It can be downloaded onto your computer or smartphone. We
will have a launch on the evening of Tuesday, 11 November 2014. Parents will be able to bring their devices
should they need assistance with the installation. We are moving forward! WATCH THIS SPACE!!
Tienerzone uitsending
Skakel hierdie Vrydag, 17/10 en Dinsdag, 21/10 in op Tiener-
zone om te kyk na jou skool op kanaal 146 se Kooptydgleuf
tussen 17:00 en 18:00, moenie dit misloop nie!

You might also like