You are on page 1of 4

Page 1

Special points
of interest:

IMPORTANT
DATES



AG M 3
SCHOOL COMMU-
NICATOR
3





Inside this
issue:
29 Oktober/ October 2014 Nuusbrief/ Newsletter 36 van/ of 2014
Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za
Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Help jou kind se karakter vorm www.voelgoed.co.za
Hoe maak mens van jou kind ie-
mand van goeie inbors? Karak-
terontwikkeling begin by die huis.
My dogtertjie was vier jaar oud toe
sy n voltjie in die kleuterkonsert
moes speel, vertel Cheree Avenant,
n onderwyseres by Horskool
Kempton Park. Die liedjie het ge-
gaan oor tien voltjies wat op n
vensterbank sit en elke keer vlieg
een weg. So hou dit aan tot die
laaste voltjie weggevlieg het. Kay-
Lee was die laaste voltjie in die
ry. Oefening, kostuum, grimering,
vlerkies en uiteindelik, ma en pa
wat met opgehoue asems in die ge-
hoor sit om hulle dogtertjie se groot
aand te beleef. Toe die item aan-
breek, kom die tien voltjies inge-
fladder behalwe dat daar net
nege was. Een voltjie was af-
wesig, en dit was Kaylee! Teen die
tyd dat een klein voltjie op die
vensterbank moes sit, was daar geen
voltjie op die verhoog oor nie.
Ek was vreeslik teleurgesteld,
onthou Cheree. Al die moeite en
dae se inoefening. Maar toe my
klein voltjie na die konsert skaam
en onseker na my toe kom, het ek
besef dat ek nie die voltjie se
vlerkies moet afknip nie. Dis
oraait, is al wat ek kon s.
Volgende jaar kan ons weer
probeer. Die volgende jaar was
Kay-Lee die enigste een wat sonder
n mikrofoon moes sing, want sy het
so uit volle bors gesing dat die an-
der kindertjies nie gehoor kon word
nie.
Ouers is soms optimisties en word
soms ontnugter. As die drome wat
ons vir ons kinders het, nie waar
word nie, wil ons soms net moedop-
gee. Maar dalk moet ons tre net
kleiner wees want ten spyte van
die talente wat ons kinders het, moet
ons probeer om hulle vrese weg te
neem. Dn ontwikkel jy n kind met n
sterk karakter.
Vandag is Kay-Lee n selfversekerde
jong meisie wat reeds oor goeie
karaktereienskappe beskik soos
betroubaarheid, respek, omgee vir
ander en verantwoordelikheid.
Cheree glo dat karakter gebou
kan word deur dit wat in die
alledaagse lewe gebeur te ge-
bruik om belangrike lesse te leer.
Bou KARAKTER deur hulle toe
te laat om foute te maak. Ek leer
my kinders om hulself te vergewe
vir die foute wat hulle maak. Ook
om nie daaroor te tob nie, maar
om daaruit te leer, want dan groei
jy as mens, s Cheree. Karakter
word gebou as iemand kan
opstaan as hy gefaal het.
LEER EERLIKHEID deur self
eerlik te wees. My tienerseun vra
my nou die dag hoe die klere lyk
wat hy vir n spesifieke geleent-
heid aangetrek het. Nie mooi
nie, antwoord ek. Sjoe, Mamma
is eerlik. Sou jy dit anders wou
gehad het? vra ek. En toe hy
nadink, s hy dat hy verkies dat sy
ma eerlik bly. Kinders is nie dom
nie. Hulle gaan gou agterkom as
ons oneerlik is, en hoe kan ons
eerlikheid van hulle vereis as ons
nie self met hulle eerlik is nie?
GOEIE VERHOUDINGS MET JOU
NAASTE begin in die huis. Ek glo
dit word aangeleer deur saam te
lag en te speel. In ons huis is
Woensdagaande gesinsaande;
dan word die TV nie eens
aangeskakel nie. Ons interaksie
met mekaar leer hulle om reg
teenoor ander op te tree.
KWEEK EERLIKE KINDERS deur
hulle te vertrou. Ek is n ma wat
rede soek om ja te s as hulle my
iets vra, eerder as nee (tensy dit
gevaarlik is). As hulle dn my ver-
troue skok, het ek rede om vol-
gende keer nee te s. Dit leer
hulle ook verantwoordelikheid en
om twee keer te dink oor hulle
keuses.
GOEIE KARAKTER WORD GE-
BOU ... deur die regte maats. Jy
kan nie jou kind se maats kies nie,
maar jy kan soms die regte maat
saamnooi na geleenthede toe, en
sodoende die vriendskap
aanmoedig, s Cheree.
Verkeerde maats kan
karaktermoord pleeg.
Stel die voorbeeld en
leer jou kind
Opvoedkundige
sielkundige, Lyn Kennedy, stem
saam dat ouers se optrede n kind
se karakter grotendeels positief
of negatief benvloed. Goeie
karakter word gevorm deur jou
kind te leer wat om te doen,
eerder as wat om nie te doen
nie:
Leer hulle van empatie. Ons
is so ingestel om ons kinders n
goeie lewe te gee, dat hulle
nooit weet hoe dit voel om in ie-
mand anders se skoene te staan
nie. Blinddoek jou kind vir n mid-
dag en laat hom ervaar wat
blindheid beteken.
Wys hulle hoe om in die ge-
meenskap terug te ploeg. Loop
deur die straat en tel vullis op of
l saam n groentetuin aan by n
kinderhuis. Wanneer kinders die
kans kry om ander te help, is hulle
meer geneig om na te dink oor
hoe hulle keuses ander gaan
benvloed.
Prys jou kind as hy die regte
ding doen, en plaas minder klem
op wat hy verkeerd doen. As sy
regte optrede hom goed laat
voel, sal hy dit meer gereeld
doen.
Gee hulle n maatstaf om hulself
te meet. Cheree leer haar kinders
dat as jyn moeilike besluit moet
neem, jy jouself moet afvra: As
die Here nou hier was, sou ek
Hom saamgenooi het? Die regte
besluit is dan baie makliker om te
neem.
Jou kind se karakterontwikkeling
begin by die huis, met ma en pa
se voorbeeld wat die hardste
praat. Kyk na jou eie lewe en
vra jouself af: is jou karakter
werd om nagevolg te word.
Belangrike datums/ Important dates 2014
PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
DAY DATE ACTIVITY
Wednesday 29/10 Cricket vs Paarl Boys Primary (13C+D - home)
Thursday 30/10 WPS U/13 Sports Function @ 18:00 for 18:30
Friday 31/10 GR.5 CAKE SALE
Gr.R & 1 Ontmoeting
Uitnaweek/ Out-weekend
Detention
Saturday 1/11 Cricket vs Paarl Boys Primary (13A+B - home)
Mini-krieket @ Worcester Voorbereiding
Monday 3/11 Tennis vs Goudini
Cricket: 13C vs Roodewal 13B (home)
Tuesday 4/11 Swimming: PSS B-league (away)
Cricket:11C vs WNPS 11C (home)
General Annual Meeting @ 18:00 in the school hall
Wednesday 5/11 Krieket: 13B vs ESS 13A (tuis) / 11A vs ESS 11A (weg) / 11B vs Steenvliet @ HTS Drostdy)
Tennis 1ste S+D & Krieket 13A vs Brackenfell Toergroep (tuis)
Thursday 6/11 Prysuitdeling/ Prize-giving
Friday 7/11 Atletiek: Riebeek Vallei SPAR Top 20
Page 2
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Krieket/ Cricket
23/10/2014:
11B vs Gericke 11B wen met 3 paaltjies WPS 87 / GER 85
Morn Swartz teken 33 lopies aan.
11A vs Gericke 11A wen met 40 lopies WPS 103 / GER 63
Adriaan Lacock teken 36 lopies aan.
Danston Cloete teken 35 lopies aan.
Nelson Visagie neem 4 paaltjies
13B vs De Tuinen 13A verloor met 36 lopies WPS 124 / DET 160
Christiaan du Plessis teken 33 lopies aan.
13A vs Worc.Oos13A wen met 40 lopies
Henry Damant neem 5 paaltjies vir 5 lopies in 5 beurte
Worcester-Noord Mini-krieket Toernooi, 25/10/2014:
7A vs Swartland wen 37-26
vs Eversdal wen 44-36
7B vs Paarl Gim verloor 12-24
vs Hugo Rust wen 35-21
8A vs Eversdal verloor 27-47
vs Hugo Rust verloor 27-37
8B vs Paarl Gim gelyk 24-24
vs Swartland wen 19-15
9A vs Hugo Rust verloor 17-28
vs Paarl Gim verloor 1-56
9B vs Swartland verloor 21-37
vs Hugo Rust verloor 10-22
27/10/2014:
11A vs Boishaai 11A verloor met 6 paaltjies
11B vs Boishaai 11B verloor met 3 paaltjies
Goeie kolfwerk & boulwerk deur Alec Page
11C vs Boishaai 11C verloor met 31 paaltjies
ELEKTRONIESE HEKKE:
Ouers, let asb. daarop dat ons el-
ektroniese hekke het by ons ingange.
Wees asb. versigtig wanneer u deur
die hekke ry. Wag asb. dat die hek
behoorlik oopgaan voor u deurry,
aangesien die meganismes beskadig
indien u in die hek vasry terwyl dit
besig is om oop te maak. Ons maak
staat op u samewerking in die ver-
band. - Mnr. A. Peens (Prinsipaal)
Page 3
Nuusbrief/ Newsletter 36 van/ of 2014
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
School Communicator
Dear parents,
From January 2015 our school will be communicating with all parents via the School Communicator. This is a more
cost-effective and trusted means of communication. It can be downloaded onto your computer or smartphone. We
will have a launch on the evening of Tuesday, 11 November 2014. Parents will be able to bring their devices
should they need assistance with the installation. We are moving forward! WATCH THIS SPACE!!

Please see parent letters attached to this newsletter for further information. Please complete the tear-off slip
and return to your childs class teacher.
Algemene Jaarvergadering/ Annual General Meeting
Begrotingsvergadering: Dinsdag, 4 Nov. 2014 om 18:00
WPS wens u in kennis te stel van die jaarlikse algemene begrotingsvergadering deur die beheerliggaam op
Dinsdag, 4 Nov. 2014 om 18:00 in die skoolsaal.
Die Suid-Afrikaanse Skolewet (afdeling 38[1] en [2]) vereis dat die skool se beheerliggaam n jaarlikse begroting
moet voorberei en aan die ouers van die skool moet voorl vir oorweging en goedkeuring. Alle ouers word dus na
die voorlegging uitgenooi. Alle besluite wat by hierdie vergadering geneem word, is bindend en van toepassing
op alle ouers/ voogde wat kinders in die skool het.
Neem asb. kennis van die volgende:
Dit is onvermydelik dat daar n styging in skoolfooie sal wees, maar die BHL doen alles in hul vermo
om die styging so laag as moontlik te hou.
Die prosedure en kriteria vir skoolfondsvrystelling en vermindering is by die skool beskikbaar.
Die voorgestelde begroting sal vanaf Dinsdag, 14 Okt. 2014 by die skool vir besigtiging beskikbaar
wees. U moet n afspraak met die skoolhoof maak indien u insae hierin wil h.
Budget meeting: Tuesday, 4 Nov. 2014 at 18:00
WPS would hereby wish to inform you of the annual general budget meeting of the school governing body. It will
be held in the school hall on Tuesday, 4 Nov. 2014 at 18:00.
The South African schools act (section 38[1] and [2] requires that the governing body must prepare and present an
annual budget to the parents for consideration and approval. All parents and legal guardians are invited to attend
the presentation. All decisions taken at the meeting are binding and applicable to all parents/ guardians of learn-
ers at the school.
Please take note of the following:
It is unavoidable that the school fees will increase, but the SGB is doing all they can to keep the
increase as low as possible.
The procedures and criteria for full, partial or conditional exemption of school fees are available at
the school.
The proposed budget will be available at the school from Tuesday, 14 Oct. 2014. (You must make an
appointment with the principal.)
Konsert DVD & Fotos/ Concert DVD & Photos
Group photographs of the concert were taken by Beautiful Noise Productions and
are on display in the school foyer. Photos may be viewed at:
http://wp.me/p2wVTc-3d The cost is R15 per photo.
DVDs may also be ordered @ R100 each.
Oudste/ enigste leerlinge het n koevert ontvang waarop bestellings gedoen moet
word. Plaas asb. die korrekte bedrag in die koevert en handig die bestellings voor of
op Vrydag, 14 November 2014 by u kind se klasonderwyser(es) in.
PLEASE ENSURE THAT WE HAVE YOUR CORRECT CONTACT NUMBER. Contact the office to update your details.
WPS Jeuggroep
Banking details:
ABSA 632005 ACC NO: 405 674 7412 (Cheque acc.)
Please ensure that all cash or credit card payments (@ reception) are
done before 14:00 for banking purposes. Thank you!
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card
Page 4
WPS Greetings
A.M. Peens (PRINCIPAL)
Koekverkopingdatums/ Cake sale dates
14/11 Gr.4

Wednesdays 14:15 - 15:15
All the Gr.6s & 7s welcome!
EKSAMEN/ EXAM
Gr 5 CAKE SALE Friday, 31/10/2014.
Every Wednesday morning our
parents pray
together for our school and our
learners. Come and pray together
@ 07:30 in the Prayer Room.
EKSAMEN/ EXAM: NOVEMBER 2014

*Kreatiewe Kuns (Graad 4 7) & Tegnologie (Graad 7) word voor die eksamen afgehandel.
* Creative Arts (Grade 4 - 7) & Technology (Grade 7) will be written before the official exams.


PLEASE NOTE: Gr 7 PSW will also be written on Monday, 17/11/2014
Maandag/ Monday 17/11 LO/ PSW (Gr 4 7) & EBW/ EMS (Gr 7)
Dinsdag/ Tuesday 18/11 Afrikaans
Woensdag/ Wednesday 19/11 Wiskunde/ Mathematics
Donderdag/ Thursday 20/11 Engels/ English
Vrydag/ Friday 21/11 NWT/ NST
Maandag/ Monday 24/11 Aardrykskunde/ Geography
Dinsdag/ Tuesday 25/11 Geskiedenis/ History
PLEASE NOTE: Indien n leerder afwesig is gedurende die eksamen, moet n doktersertifikaat ingelewer word.
Skakel die sekretaresse elke dag om die afwesigheid aan te meld. n 0 sal toegeken word vir afwesigheid
sonder n mediese sertifikaat.
If a learner is absent during the examination, a doctors certificate must be handed in. Please report any absentee
to reception and furnish the school with a medical certificate the next day. Failure to hand in such a certificate will
result in your child being awarded 0 for the exam that was missed.

You might also like