You are on page 1of 2

Kleur

Primre kleure
Kan nie gemaak word deur ander kleure te meng nie.
Alle ander kleure word uit hierdie drie kleure gemaak.

Blou

Geel

Rooi

Sekondre kleure
Word gemaak deur twee primre kleure (rooi, geel, blou) in
gelyke hoeveelhede te meng

Blou + Geel =
Groen

Geel + Rooi =
Oranje

Rooi + Blou =
Pers

Tersire Kleure
Word gemaak deur n primre kleur en n sekondre kleur te
meng

Groen + Geel =
Geel-groen

Groen + Blou =
Blou-groen

Oranje + Rooi =
Rooi-oranje

Oranje + Geel =
Geel-oranje

Pers + Rooi =
Rooi-pers

Pers + blou =
Blou-pers

Komplementre kleure
Kleure wat reg oorkant mekaar op die kleurwiel l, bv.
Geel en Pers
Groen en Rooi
Blou-groen en Rooi-oranje

Anlalo kleure
3 Kleure wat langs mekaar op die kleurwiel l, bv.
Geel-groen, geel, geel-oranje
Blou, blou-pers, pers

Warm kleure
Rooi, oranje, geel

Koue kleure
Blou, groen, pers

You might also like