You are on page 1of 1

Vers 1:

G
D
Ek wonder weet jy, wat ek wil doen.
Em
C
Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen.
G
D
Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd
Em
C
Ek dink aan jou
G
D
Ek weet nie wats jou naam nie, waar kom jy vandaan?
Em
C
Jys n engel uit die hemel, het jy klaar geval?
G
D
Em C
En het jy seergekry? S vir my, s my ,het jy seergekry?
Chorus:
G
D
Baby ek like jou soos jy is.
Em
C
My hart klop tjoklits as jy naby is.
G D Em C
Baby, baby tjoklits!
Verse 2: (herhaal dieselfde chords: G D Em C)
Ek wonder wil jy hier by my wees
Ek wonder of jy nog my smse lees
Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen.
Ek dink aan jou
Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou
Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nous jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd
Net hier by my
Chorus x 4

You might also like