You are on page 1of 1

Al julle volke

Em G C

Em

Em
Al julle volke klap julle hande
D
Em
En juig tot eer van God!
Verhef julle stem en roem sy naam
D
Em
In elke stad op aarde!
G
En sing en sing en sing dan saam
D
En loof en prys sy Grote Naam
C
D
Want Hy is Koning ewig
G
D
In die hemel en op aarde!
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys sy Grote Naam
C
D
Want die Hemelkoning skenk
Em
Ons sy genade!

You might also like