You are on page 1of 1

10 Recorder 27 February 2015

Volksrust Recorder - Column / Rubrieke

Volksrust / Seme
Business Column

Change
Your
Story

First official meeting for Volksrust


Seme Business Chamber

With Jacques de Villiers

Stop walking
through text
Youre walking through text: Read it! I picked
this up on Etsko Schuitemas Twitter feed,
@etsko.
This simple, but profound line gave me a
moment to pause.
I would consider myself goal-orientated. Ive
got a list of goals I want to achieve this year.
The pictures of my goals are on my vision
board. I do affirmations. I set deadlines. Yeah,
Id say Im definitely a goal-getter.
One of my goals is to write 3000 words a day.
Im super focused on the outcome. The
problem is that Im so focused on the outcome
that Im living in the future and not paying
attention to the now.
In other words, Im not reading the text that
is my life. Im focusing more on intention than
I am on attention. Im rushing through the
text.
Im so focused on an end-point that Im
missing out on the things of importance that
are right in front of me. Im giving up on the
beauty of the journey because my destination
has become so important to me.
It hit home to me last night when I had to
finish 500 words to hit my daily word target.
The one who teaches me so much about
whats important, my daughter, Rebecca,
wanted to show me a card shed made.
Not now, Rebecca, I said. Daddy has to
finish up here. Two hours later I found her

asleep in her bed. She was clutching the card


she had made for me onto her chest.
I gently loosened it from her hands and read
it. Youre the best daddy in the world. I love
you so much.
In that moment my heart broke. I felt like the
worst daddy in the world.
I wasnt paying attention and I missed such
a magic opportunity to bond with a soul who
reached out to me. My obsession with the
destination robbed both of us.
So, yes, I do believe Etsko is spot on. We are
walking through text. We should just take the
time out and read it.
Give your attention to the moment. See and
read what is in front of you right now. Really
pause to appreciate what you have in front
of you right now.
Dont sleepwalk. Be aware of every blessed
moment you have. Smell the roses in front of
you now. Appreciate what is now. I suppose
what Im really saying is that we should pay
attention. Theres beauty and joy in front of
us every second of the day. Touch these
moments, bring yourself to the present and
youll feel a lightness in your being. I think
this is the state our creator wanted us to be in
light, joy, blessing and presence.
For further information: Jacques de
Villiers jacques@jacquesdevilliers.com
082 906 3693

The Volksrust Seme Business Chamber held their first official meeting on Tuesday.
In the photo above is the members of the Business Chamber.
For more information, you are welcome to contact any of their Management
Committee members.
Willem Hsselmann - 082 415 7725
Freddie Kapp - 017 735 4444
Johan Botha - 082 335 7274
Ashraf Moola - 082 588 5515
Ahmed Chotia - 082 554 4886

Municipality makes
strides on improving
the billing system
From front page
procedures that have had to be taken on and
adapted to, in using the new system.
The municipality encourages all consumers
who still encounters errors regarding their
accounts to contact the office as soon as
possible in order to address all the querries
timeously.
Photo right: Mr Sello Magobi African
Meter Reading Supervisor, dispalying the
Ryea Technology meter reading system.

OM EERS TE DRINK UIT DIE FONTEIN VAN LEWE...


Johannes 1:14-18 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoonen ons het sy heerlikheid aanskou, n
heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader komvol van genade en waarheid. Johannes getuig van Hom en
roep en s: Dit was Hy van wie ek ges het: Hy wat n my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. En uit sy
volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het
deur Jesus Christus gekom. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, di
het Hom verklaar.
Kom ons begin ons gesprek met die
veronderstelling dat Christus net eendag
voor Sy kruisiging sy verskyning op die
aarde gemaak het. Hy verklaar Homself as
die Seun van God. Probeer n paar mense
om Hom benvloed om te glo dat Hy die
Messias is wat more vir hulle sondes aan
die Kruis gaan sterf. Ek glo dat niemand
hom ernstig sou opneem nie. Baie sou Hom
as n kansvatter of leuenaar bestempel
het. En al sou Hy sterf sou Sy dood geen
inpak op die lewens van mense gehad het
nie. Net so kan ek en jy nie verklaar om
Kinders van God te wees sonder om eers
die pad te stap van ware dienskneg nie.
Ek en jy kan nie die wreld om ons
benvloed sonder om eers die waarheid
(Christus en Sy volheid) te ontvang dit in
ons harte te laat insink, toe te laat dat die
Waarheid van God se Woord ons
denkproses en lewenswyse so benvloed
sodat elkeen om ons die Heerlikheid van
Christus in ons sal kan sien nie. Ons het

geen getuienis sonder om eers die pad van


n ware dienskneg te stap nie.
Christus was die Ware Jakob met respek
ges. Hy het gekom in die volheid van tyd,
gebore as n mens maar met die heerlikheid
van Sy Vader. Hy het nie net gekom met n
boodskap nie, nee Hy het die boodskap
gelewe. Hy het die wreld betree met n
boodskap van hoop en genade. Hy het die
Vader se hart aan die sondige wreld kom
openbaar. Johannes s Niemand het ooit
God gesien nie; die eniggebore Seun van
wat in die boesem van die Vader is, die het
Hom verklaar.
Is dit dan moontlik om te leef soos ware
kinders van God. Ja! Johannes verklaar ons
het Sy heerlikheid aanskou, n heerlikheid
soos van die Eniggeborene wat van die
Vader kom. En uit Sy Volheid het ons almal
ontvang, ja, genade op genade. Jesus het
die Volheid en heerlikheid vanuit die hemele
ontvang en dit op die aarde kom openbaar.
Hierdie Volheid (genade en geestelike

seninge) word verkry in Christus. Dit kom


slegs wanneer ons Hom as ons Verlosser en
Saligmaker aanneem. Ons kan nie n Christus
lewe probeer leef sonder om waarlik n
ontmoeting met God deur Heilige Gees te h
nie. Ons kan nie Jesus aan die wreld voorstel
sonder om eers in die krag van Heilige Gees
gedoop te word nie. Om uit die volheid van
Christus te leef vra van ons om eers te drink
van uit die fontein van die Lewe. Jesus het
gekom met waarheid en hierdie waarheid
konfronteer die leun, openbaar liefde, word
deur baie verwerp, die Waarheid in Hom het
baie genees, tog het baie aanstoot geneem.
Maar Hy het gekom met n boodskap die lewe
geleef waarvan hierdie boodskap getuig, Hy
het gesterf . En die wat Hom gesien leef het
kon nie anders as om te verklaar dat hy
waarlik die Seun van God was nie. Dit is jou
en my uitdaging. Om so te leef sodat mense
om ons sal kan verklaar - Hierdie is ware
kinders van God.
Vrede Pastoor Johan Venter

You might also like