You are on page 1of 3

Nastassje Joubert

18169880
Staatsreg
Tutoriaal 3
a) Die Nationale vergadering het nie voldoen aan die demokratiese vereiste van
publieke of openbare deelname in die geval nie. Die Suid-Afrikaanse
Grondwet

beklemtoon

demokratiese

sisteem

waaronder

verteenwoordigende en deelnemende elemente uitgelig word. Burgers moet n


kans gegyn word om aktief deel te neem in die besluitneming rondom
wetgewing wat direk daardeur beinvloed word. Indien die parliament
wetgewing aannem wat nie voldoen aan die vooreskrewe maatreels van
openbare deelname nie sal die wet nie voldien aan die vereistes van `seksie
59(1) van die Grondwet nie en die wet sal ongeldig wees. In die Doctors for
Life International v Speaker of the National Assembly and Others 1saak word
hierdie saak gestaaf, waar die hof nie voldien het aan die verpligting om
publieke inset te kry nie, wat deur Seksie 72(1)(a) vereis word nie. Die publiek
moet dus deelneem aan die aanneem van nuwe wetgewing om die wetgewing
geldig te maak volgens die Grondwet. In die bespreekde saak het die
Nationale Vergadering nie die voldoende maatreels gevolg nie aangesien hulle
slegs die opinies van sekere deelnemers in ag geneem het en nie die publiek se
opinies in ag geneem het nie. Hulle het dus die publiek uit die
wetgewingsprosedure uitgesluit en die wet sal dus ongeldig wees. Die
Nationale Vergadering het nie genoeg gedoen om die publiek se opinie in ag te
neem nie, in n openbare verhoor sou dit die publiek se opinies in ag neem.
b) Die Grondwet vereis dat die wetgewende gesag n balans moet vind tussen
verteenwoordigende en openbare deelname. Die wetgewer moet diskressie
toepas, en dit sal van saak tot saak verskil en die wetgewer moet redelik
optree. Daar word drie faktore in ag geneem word waneer daar bepaal word of
die

wetgewer

redelik

opgetree

het.

1) die natuur en belangrikheid van die ingestelde wetgewing asook die impak
1 2006 ZA (CC)

wat

so

regulasie

op

die

publiek

sal

he.

2)Die Wet moet prakties moonlik wees om uit te voor en voldoen aan sekere
faktore

om

dit

effektief

te

maak

en

dit

te

kan

handhaaf.

3) Die Parliament het die diskressie om te bepaal wat genoegsame openbare


deelname is en moet die inhoud en belangrikheid in gedagte hou.
Dus in die geval van artikel 3(b) moet die wetgewers die bogenome faktore
toepas om n regverdige wet aan te neem wat die mense verteenwoordig,
asook in lyn is met die Grondwet se vereistes. Dit hang dus van saak tot saak
af.
c) In my opinie, is dit regverdig dat die donateurs se name anoniem mag bly
indien hulle dit verkies. Dit beskerm die individue of donateur se persoonlike
belange. Dit mag egter teenstrydigheid toon met die demokratiese beginsel
van deursigtigheid. Dit kan ook n invloed lewer op die kieser se keuse vir die
party wat hy voor wil stem. 2

2 P de Vos, W Freedman et al South African Constitutional Law in Context (2014)


116.

Bibliografie
P de Vos, W Freedman et al South African Constitutional Law in
Context (2014) 116.
Doctors for Life International v Speaker of the National Assembly and Others 2006
ZA (CC)

You might also like