You are on page 1of 2

Die naamwoordstuk, adjektiefstuk en voorsetselstuk

Die naamwoordstuk
Die naamwoordstuk kan omskryf word as n groep woorde wat n naamwoord (n
word wat n person, saak of konsep benoem) as kern, bv. die stad Pretoria; die
stedelike vroulike werksmag; die moeilikheidsgraad van n teks, ens.
https://books.google.co.za/books?
id=5wUnCgAAQBAJ&pg=PA16&lpg=PA16&dq=naamwoordstuk&source=bl&ots=
Hjuv42cbTa&sig=nCyNKoCBpu9vfLyZOVZWZQnMFfo&hl=en&sa=X&ved=0CFEQ6
AEwCGoVChMI2ujguKT0xgIVQxbbCh3hQgwQ#v=onepage&q=naamwoordstuk&f
=false
Toegang: 24/7/2015

Die adjektiefstuk
n Uittreksel wat voorbeelde gee van n naamwoordstuk, adjektiefstuk en n
voorsetselstuk:
Uitdrukkings kan nie in terme van die tradisionele woordsoortklassifikasies
benoem word nie, omdat hulle nie oor die vereiste sintaktiese of morfologiese
eienskappe beskik nie. Ui-tdrukkings sou bloot op grond van hul vorrn as
sintaktiese
konstruksies benoem kon word. Ponelis (1979: 5 e.v.) gebruik terme
soos naamwoordstuk, adjektiefstuk, setselgroep en sin wat ook op uitdrukkings
van toe passing gemaak sou kon word:
lyf en goed
naamwoorstuk
lam in die knie
adjektiefstuk
tot oorlopens toe
setselgroep
sy lampie is uit
sin
'n Uitdrukking is 'n naamwoordstuk, adjektiefstuk, setselgroep of sin wat tot 'n
betekeniseenheid ontwikkel het en dit is onderworpe aan sekere semantiese,
morfologiese en sintaktiese beperkings. Dit is derhalwe geen gewone sin of
stuk of groep nie en die gebruiker gaan waarskynlik meer nut daarvan h as
dit bloot as uitdrukking geklassifiseer word.
https://www.google.co.za/?gfe_rd=cr&ei=xHSyVbZD4Kp8we6w7TYDQ&gws_rd=ssl#q=adjektiefstuk
Toegang: 24/7/2015
Nog n voorbeeld van n adjektiefstuk sal wees:
(Hy het) die eerste die beste (vrou gevat).

Voorsetselstuk
Sintaksis bevat ook rels vir hoe komplekse sinne gestruktureer moet word deur
woorde saam te groepeer in eenhede, genoem stukke of sinsdele, wat
verskillende posisies kan beklee in groter sintaktiese struktuur. Sinne kan
beskryf word as bestaande uit stukke op verskillende vlakke aan mekaar verbind

in 'n diagramstruktuur. Aan die regterkant is grafiese voorstelling van die


sintaktiese ontleding van die Afrikaanse sin "die kat sit op die mat". Die sin is
ontleed as bestaande uit naamwoordstuk, werkwoord, en voorsetselstuk; die
voorsetselstuk is verder onderverdeel in naamwoord- en voorsetselstuk, en die
naamwoordstuk weer uit lidwoord en naamwoord.

You might also like