You are on page 1of 8
UNIVERSITY EXAMINATIONS: UNIVERSITEITSEKSAMENS. UNISA |Se PST103E May/June 2013 Mei/Junie 2013 TEACHING SOCIAL SCIENCES ONDERRIG VAN SOSIALE WETENSKAPPE Duration 2 Hours 100 Marks Tydsduur = 2 Uur 100 Punte EXAMINATION PANEL AS APPOINTED BY THE DEPARTMENT EKSAMENPANEEL SOOS DEUR DIE DEPARTEMENT AANGEWYS Closed book examination Toeboekeksamen This examination question paper remains the property of the University of South Africa and may not be removed from the examination venue Hierdie eksamenvraestel bly die erendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie utt die ‘eksamenlokaal verwyder word nie This paper consists of 8 pages / Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. STUDENTS HAVE TO ANSWER ALL FOUR (4) QUESTIONS STUDENTE MOET AL VIER (4) VRAE BEANTWOORD. QUESTION 1 VRAAG 1 11 Name five (5) capability skills of learners which are promoted by the study of History or Geography 6) 11 Noem vyf (5) bevoeghede/vaardighede van leerders wat deur die studie van Geskiedenis of Aardrykskunde bevorder word (5) [TURN OVER/BLAAI OM 12 12 13 13 14 14 2 PSTIOIE MAY/MEI / JUNE/JUNIE 2013 Explain how the following didactic principles relate to History and Geography (a) totality (b) individualisation {c) development {d) motivation and interest {e) activity (2 marks for each explanation) (10) Verdurdelk hoe die volgende didaktiese beginsels in Geskiedenis en Aardrykskunde toegepas word (a) totahteit (b) individualisering (c) — ontwikkeling (a) motivering en belangsteling (ec) aktwntert (2 punte vir elke verduidetiking) (10) Many History and Geography teachers practice their subject/s from a content-based approach Discuss why you think that it is not educationally acceptable to teach only from a content-based perspective (3) Bare Geskiedenis- en Aardrykskunde-onderwysers beoefen hulle vakke vanuit ‘n mhoud-gebaseerde benadering Bespreek waarom u dink dit nie opvoedkundig aanvaarbaar is om slegs vanuit ‘n inhoud-gebaseerde benadering ondenwys te gee nie (3) In your own words, define the following concepts 141 History 142 Geography (2 marks for each definttion) (4) Defieer ate volgende konsepte in u e1e woorde 141 Geskiedenis 142 Aararykskunde (2 punte vir elke defirisie) (4) [TURN OVER/BLAAI OM, 15 15 3 PST103E MAY/MEI/JUNE/JUNIE 2013 Consider the following statement itis imperative that Geography and History teachers understand what their subjects are all about before practising them Do you agree or disagree with this statement? Explain your answer (3) [25] Lees ate volgende steling Dit 1s gebiedend noodsaaklk dat Geskiedenis- en Aardrykskunde-onderwysers hulle vakke ken/onder die knie het, voordat hulle daarin klasgee Stem u saam met hierdie stelling? Verduidelik u antwoord (3) [25] QUESTION 2 VRAAG 2 24 2t 22 22 In recent years, curriculum development in South Africa has undergone a radical paradigm (thought) shift By means of a table, show the difference between the old (traditional) and new (contemporary) views surrounding this issue 6) Kurnkulumontwikkeling het oor die afgelope paar jaar n belangnke verskuwing in denke ondergaan Toon deur middel van ‘n tabel die verskil aan tussen die ou (tradisionele) en die nuwe (kontemporére) beskouinge rondom die kurnkulum 6) The establishment of positive attitudes and values 1s an important aspect of History and Geography teaching and learning What positive attitudes and values can be established by the teaching of History and Geography? Give three (3) attitudes and values for each of these subjects/leaming areas (2x3=6) Die vestiging van positiewe gesindhede en waardes is ‘n belangnke aspek van die onderng en leer van Geskiedenis en Aardrykskunde Water positiewe gesindhede en waardes kan gevestig word deur die onderng van Geskiedenis en Aardiykskunde? By elke vak moet u drie (3) gesindhede en waardes noem (2x3=6) [TURN OVER/BLAAI OM 4 PST103—, MAY/MEI / JUNE/JUNIE 2013 23 Assessment of pupils can be either formative, summative or continuous Give six (6) methods of assessment (two each from formatwe, summative and continuous assessment) which can be used in either a History or Geography lesson 23 Leerderassessering kan of formatief (formative) of summatief (summative) of deurlopend (continuous) wees Gee ses (6) metodes van assessenng (methods of assessment) (twee elk vir formatief, summatief en deurlopende assessenng) wat in 6f in Geskedents- f'n Aardrykskundeles gebruik kan word 24 Whether we use groupwork, individual work, classwork or fieldwork depends on various factors Name five (5) such factors 24 Die aanwending van groep-, individuele, veld- of klaswerk, hang van verskeie faktore af Noem vyf (5) sulke faktore 25 Explain how you would utlize newspaper reports in either a Geography or History lesson 25 Verduidelik hoe u nuusberigte sal aanwend in u ondemg van ot 'n Aardrykskunde- of Geskiedenisies QUESTION 3 VRAAG 3 31 Give two (2) reasons why you think teaching and learning aids should be used in Geography and History teaching 31 Gee twee (2) redes hoekom u dink onderwys- en leermedia in die onderng van Aardrykskunde en Geskiedenis gebrusk moet word (6) (6) (5) (5) (2) (25) (2) (25) (2) (2) (TURN OVER/BLAAI OM, 32 32 33 33 5 PSTIO3E MAY/MEI / JUNE/JUNIE 2013 List two (2) do's and two (2) don'ts relating to the use of the overhead projector (OHP) (2x2=4) Maak ‘n lys van twee (2) “moets” en twee (2) ‘moenies” met betrekking tot die gebruik van die oorhoofse projektor (OHP) (2x2=4) Design a lesson for either a History or Geography class (Grade 5 - Grade 7) on ONE of the following topics (a) Family Histones (History). (b) Improving the environment (Geography) In your design include the following 331 Objectives (outcomes) to be acquired, including knowledge, skills, values and attitudes. 6) 332 Teaching and learning aids to be used, with practical examples (4) 333 Pupilactities 2) 33.4 Foreknowledge to be used (i) [13] Ontwerp ‘n les vir of Geskiedenis- of Aardrykskundeklas (Graad 5) oor EEN van die volgende onderwerpe* (a) Familiegeskiederis (Geskiedents) (6) Verbetering van die omgewing (Aardrykskunde) Slut die volgende m u ontwerp in 331 Doeluttte (uitkomste) wat verwert moet word Dit impliseer kennis, vaardighede en waardes/gesindhede. (6) 33.2 Onderrig- en leerhulpmiddele wat gebruik gaan word (gee praktiese voorbeelde) @ 33.3 Leerderaktiwiteite 2) 33.4 Voorkennis wat benut gaan word a) [13] [TURN OVERYBLAA/ OM 6 PST103E MAY/MEI/ JUNEIJUNIE 2013 34 Continuous assessment (CA) is a method of assessment where each leamer is monitored throughout the year based on a variety of activities Draw up your own CA worksheet for a Grade 6 History or Geography lesson Give six (6) examples of pupil activities which can be assessed continuously {from the lesson you designed in 3 3) (6) [25] 34 Deurlopende Assessering (DA) is ‘n vorm van assesserng waar elke leerder deurlopend deur ate jaar op ‘n verskeidenheid van aktwiteite geassesseer word Ontwerp jou ere DA werkskaart vir 'n grad 6 Geskiedenis of Aardrykskundeles Gee ses (6) voorbeelde van leerderaktwiteite wat deurlopend geassesseer kan word (gebaseer op die les wat jy in 3 3 ontwerp het ) 6) [25] QUESTION 4 VRAAG 4 41 Prepare a worksheet with six (6) questions on the topic of the lesson you designed in 3 3 When setting the questions you have to bear in mind, the more advanced intellectual activities of comprehension, analysis, syntheses, evaluation and application The worksheet must be on one page (6x2=12) 41 Berei'n werkkaart voor met ses (6) vrae oor die lestema van die les wat u ontwerp het in 33 Wanneeru die vrae saamstel, moet u die meer gevorderde intellektuele aktiuterte van begryping, analise, sintese, evaluering en toepassing in ag neem (gebruik een bladsy vir die werkkaart) (6x2=12) [TURN OVERIBLAAI OM, 42 42 43 43 44 44 7 PST109= MAY/ME! / JUNE/JUNIE 2013 Fieldwork is an important aspect of History and Geography teaching With regard to this, aspect, answer the following questions 421 Define the concept fieldwork 422 What two basic didactical principles are met by fieldwork? 423 What value does fieldwork have for the leamer of History or Geography? Veldwerk is ‘n belangnke aspek van die Geskiedenis- en Aardrykskunde-ondemg Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot hierdie aspek 421 Detinieer die konsep veldwerk 422 Watter twee basiese didaktiese beginsels word deur veldwerk gerealiseer? 423 Watter waarde hou veldwerk vir die leerder van Geskiedemis en Aardrykskunde in? Name two (2) teaching media which a Geography teacher, and two (2) teaching media which a History teacher can make themselves Noem twee (2) ondemgmedia wat ‘n Aardrykskunde-onderwyser, en twee (2) onderngmedia wat 'n Geskiedenisonderwyser self kan vervaaraig Explain why holistic teaching 1s considered important in the primary school Waarom word holistiese onderwys as belangnk beskou in die primére skool? (2) (2) (2) (6) (2) (2) (2) [6] (4) 4) (2) (2) [TURN OVER/BLAAI OM] 8 PST103E MAY/MEI/ JUNE/JUNIE 2013 45 Which is the most interesting, most informative, most visual, most exciting, most practical, most special, grandest and best subject in the world? () (25) 45 Wat 1s die interessantste, mees informatiewe, mees visuele, opwindendste, mees praktiese, mees spesiale, grootse en beste vak in die wéreld? «) [25] TOTAL / TOTAAL: [100] 1°" Examiner/1*" Eksaminator. Mrs MM Machaba 2"™ Examiner/2” Eksaminator: Dr A van Schalkwyk ° UNISA 2013,

You might also like