You are on page 1of 13

Aardklop 2001 - Program

>Toneel
>Dans en Bewegingsteater
>Woordkuns en posie
>Kinderteater
>Diskoers
>Visuele Kuns
>Klassieke Musiek
>Koor en Ensemble
>Kabaret en Musiek
>Rock en Jazz
>Eksperimentele Rolprentfees

Aardklop Nasionale Kuntefees 2-6 Oktober 2001


Besprekings nou by Computicket - Main en Fringe
Die Program vir Aardklop 2001
Toneel
AARS! (V)
Di anatomiese studie van die Oresteia, deur Peter Verhelst en Luk Perceval, ontgin die spanninge van 'n
beskawing op die rand van 'n afgrond deur op die komplekse verhouding tussen vader, moeder, dogter
en seun te fokus. Die familie word die simbool vir al die gruwels van menslike bestaan. Met Antoinette
Kellerman, Dawid Minnaar, Jaco Bouwer en Rolanda Marais. Regie en vertaling: Marthinus Basson.
(Premire)
Laerskool Mooirivier; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 9:30 & 22:00, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 14:30,
6 Okt - 17:00, 90 min. - R45
BNNY AND KLYDE.COM (V)
The world's two most notorious cyber hackers and arch-rivals are thrown together to try and stop a
global disaster. They've got 60 minutes to hack the most advanced security system in the world, to
survive the impossible and to fall in love. A nail-biting romantic adventure. Written and produced by
Diaan Lawrenson and Dennis Antonakis and directed by Greg Viljoen. A South African School of Motion
Picture Medium and Live Performance (AFDA) honours production. (Premire)
Boys High; 2 Okt - 22:00, 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 22:00, 75 min. - R35
BREEK (OB)
'n Drama gegrond op Barrie Hough se nuwe jeugroman, wat hy saam met Lizz Meiring geskryf het. Drie
jong mense se ontmoeting by 'n wassery lei tot openbaringe oor leuens, vrese, die weerloosheid van
liefde en die besef dat ouers ook deur die werklikheid gepootjie word. Met onder andere Jill Middlekop en
Harald Richter. Regie: Lizz Meiring. 'n Ko-produksie tussen Aardklop en die KKNK.
Laerskool Mooirivier; 2 Okt - 9:30, 3 Okt - 14:30 & 17:00, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 09:30, 6 Okt 19:30, 120 min. - R40
BREKERS (V)
'Journey through a night of love, laughter, liewe Lulu and the two-step. Four tough okes, three rums and
cokes, two boerewors rolls and a helluva lot of hairspray. A satirical comedy written by Johnny
Barbuzano (also directing) and Emma Peirson. (Premire)
POK Hoofsaal; 3 Okt - 19:30, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 22:00, 70 min. - R40

na bo
BRIEWE AAN 'N ROOI DAK (OB)
Mathilda Otto (73) is alleen, daarom skryf sy briewe aan die bure se dak. 'n Nuwe drama van Harry
Kalmer oor 'n vrou se lewe in die stad, waar ouer mense dit dikwels nie maklik het nie. Met Henritta
Gryffenberg. (Premire)
Laerskool ML Fick; 2 Okt - 19:30 & 22:00, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 9:30 & 14:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt 12:00 & 17:00, 75 min. - R45

BROEKBREIN (V)
Wie was eerste, die hoender of die eier? 'n Man se brein tussen sy ore of sy wysneus broekbrein? Met
Eric Nobbs. Teks en regie: Chris Vorster.
POK Hoofsaal; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 12:00, 75 min. R35
DICK TALK (V)
It's hard to think that something smaller than a Maltese poodle can stir up so many feelings, adventures,
raunchy page turners, phone sex businesses, visits to the shrink, babies, 'rof' jokes, insomnia, dreamy
size and lies, and so much fun. South Africa's humorous answer to the Vagina Monologues. Written by
Helen Szymczak and Kristy Suttner (also directing). An AFDA honours production.
Boys High; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 14:30
DIT SAL DIE DAG WEES (A)
Themba Ndimande se komedie span liedjies, mimiek en dans in om te vertel van drie haweloses wat diep
bekommerd is oor die sosio-ekonomiese toestand in Suid-Afrika. By `n krieketwedstryd kom hulle agter
dat sport mense kan saamsnoer. (Premire)
Cachet Kleinteater; 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 12:00, 60 min. - R30
GOT IT MAID! (OB)
What do you get when the master and the madam have to pretend to be the gardener and the maid,
and the maid and the gardener have to pretend to be the master and the madam? Aesh! A Beeeeeeeg
problem! A farce written by Deon Opperman, Garth Holmes and Andrew Frater (also directing). An AFDA
honours production.
Boys High; 2 Okt - 9:30,3 Okt - 12:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 17:00, 75 min. - R35
GOYA (V)
Written and directed by Deon Opperman. Starring Craig Jackson as Goya. A one-man tour de force,
Goya is a spectacular portrayal of the Spanish painter, set in the bullrings of turbulent Spain at the close
of the 18th century. One of Opperman's finest works. (Premire)
Boys High; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 22:00, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 19:30, 60 min. - R30

na bo
HIV POSITIVE PEOPLE (A)
A Sandton yuppy is buying an expensive insurance policy, but the broker knows he is HIV positive.
Throw in a rebellious sister and pregnant wife, and the consequences can be devastating. Written by
Gordon Herscheman. (Premire)
Rapport Girls High; 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 17:00, 50 min. - R25
KABBO OP DIE YSTERSPOOR (A)
'n Solostuk (in twee bedrywe), deur Boesman Botha, waarin die hart, siel en lotgevalle van die Eerste
Mense van Suider-Afrika - die San - vir die eerste keer op aangrypende wyse op die verhoog uitgebeeld
word. 'n Verhaal vol humor, patos en afgryslike geskiedkundige feite.
POK Hoofsaal; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 19:30, 90 min. R35
KLEI (V)
'n Vermaaklike blik op 'n man se soektog na volmaaktheid, wat hom natuurlik in verskeie situasies en
verhoudings laat beland. Met Gaerin Hauptfleisch as regisseur en die talente van Leon Kruger (ook die
skrywer). (Premire)
Laerkool ML Fick; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 14:30, 60 min. R30

na bo
NAELSTRING (OB)
'n Moeder weier om die naelstring van haar pasgebore baba te knip. Die briljante kleinding aanvaar dit
egter nie gelate nie en neem die gehoor op 'n reis van komedie, ontroering, interaksie en naelbytspanning. Geskryf deur Pieter Fourie, geregisseer deur Gaerin Hauptfleisch en met Abduragman Adams
en Lindie Stander. (Premire)
Rapport Girls High; 2 Okt - 22:00, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 19:30 & 22:00,
75 min. - R45
PLAY@RISK (A)

Five characters are recording their histories. They struggle to find expression in a world that has been
reduced to sound bytes, info chips and http hits. A play with music, songs, jingles, poetry and street
verse performed by a multi-cultural cast headed by Jana Cilliers. Directed by Megan Willson and
presented by Opdrag Productions. (Premire)
Rapport Girls High; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 12:00 & 14:30, 6 Okt 14:30, 85 min. - R45
SING (OB)
Party kan, ander wil, sekeres moet eerder nie en baie wens hulle kon Dis 1794. Betree die wreld van
Rococo-sangers, kamermusiek, klassieke komponiste, toondoof diva's en platvloerse pianiste. 'n Swart
komedie met 'n plaasmeisie, 'n half dowe klavierspeler en 'n venynige sangonderwyser. Met Annalise
Bosch, Kosie Smit en Dawid Boverhoff. Geskryf deur Wikus du Toit en geregisseer deur Lizz Meiring.
(Premire)
Laerskool ML Fick; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 80 min. - R40

na bo
SPANNER (V)
'n Komedie oor mans, tools, speelgoed, afshow, boor, weld en geld. Dit lewer kommentaar op die dooie
Boetman-debat deur karakters wat die wit van hul velle aan hul eie lywe voel. Geskryf deur Saartjie
Botha met onder andere Neels van Jaarsveld en Gaerin Hauptfleisch. (Premire)
Laerskool Mooirivier; 2 Okt - 14;30, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 9:30 &
12:00, 60 min. - R40
TEWE (V)
Drie wulpse tewe is vasgevang in 'n tronk waar hartstog, haat en hartseer hoogty vier. En dit kan
natuurlik net een ding beteken moeilikheid. Geskryf en geregisseer deur Heleni Handt. Ondersteun
deur Vrouekeur
Laerskool President Pretorius, 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 12:00 & 22:00, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 12:00,
70 min. - R30
THE BITTERBEK BLUES OF BEN (DIE BREKER) BARTMAN (V)
Ben Breker, a once famous wrestler, spent 14 years in a coma. A hillarious story of a man who comes to
terms with trauma and once again learns how to love. With Tobie Cronj. Written by Harry Kalmer.
(Premire)
Laerskool ML Fick; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 17:00 & 19:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 12:00 & 14:30, 6 Okt
- 9:30 & 19:30, 75 min. - R45
VARKPLAAS (V)
Die diere is in opstand. Boer Pretorius moet homself uit die voete maak. Onder die bevel van die wyse
varke neem die diere Varkplaas oor. Maar meng jou met die semels 'n Afrikaanse verwerking van
George Orwell se Animal Farm. Met Sean Else en Francois Toerien. (Premire)
POK Hoofsaal; 2 Okt - 19:30 & 22:00, 3 Okt - 22:00, 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 9:30, 75 min. - R35

na bo
WASHING THE SPEARS (OB)
Conceived and directed by Deon Opperman. Starring Den Antonakas and Kenna Mahlangu. Percussion:
Jahn Beukes. The entire battle of Isandlwana - one of the most extraordinary battles of South African
war history, with a cast of thousands and a budget of millions - performed by two actors. (Premire)
Laerskool Mooirivier; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 17:00 & 19:30, 6 Okt 14:30, 60 min. - R30
WHORE (die Afrikaanse show)
Alles wat jy oor "all nude strip clubs" wou weet, maar te bang was om te vra. Die treffer van
Grahamstad 2000 en Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2001. Slegs volwassenes! Geskryf en geregisseer
deur Deon Opperman. Met Gigi van Schalkwyk.
Boys High; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 14:30, 6 Okt - 9:30, 65 min. - R60
WYN (OB)
Saartjie is dronk. Boet is gerook. Wie is dit wat in die wynbottels stook? Boet en sy eks-vrou Sarah is
vasgekeer in 'n Bolandse wynplaas se kelder. Hulle wag vir Pa en Mother se testament. Is dit die
dampies en die dop wat die geeste optower? Geskryf deur Jan Ellis, met Anna-Mart van der Merwe,
Grard Rudolph, Mary Dreyer en Neels Coetzee. Regie: Shirley Ellis.
Totiussaal; 2 Okt - 9:30, 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 19:30, 75 min. - R45

YERMA (A)
Die verhaal van die Spaanse dramaturg Federico Garca Lorca se tragiese heldin Yerma, uitmuntend
vertaal deur Uys Krige. Met Nicole Holm in die titelrol en onder andere Joanie Combrink en Susanne
Beyers. Regie: Juanita Swanepoel. (Premire) Ondersteun deur die Spaanse Ambassade en
PriceWaterhouse-Coopers. 'n Ko-produksie tussen Aardklop en Die Distell-Stigting.
Rapport Girls High; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 12:00 & 14:30, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 9:30,
105min. - R45

na bo

DANS EN BEWEGINGSTEATER
CEILIDH EVE (A)
The Blodeuwedd Celtic Dance Studio gives a contemporary flavour to traditional dances from the forests
of Ireland and the Scottish Highlands.
Central Primary School; 5 Okt - 12:00 & 14:30, 6 Okt - 12:00, 25 min. - R20
RHYTHM IS OUR BUSINESS (A)
The Tap Talk Rhythm Company presents an explosion of tap dance - from cool jazz to show tap. If you
have never believed feet could talk, you have not been listening in the right places.
Central Primary School; 6 Okt - 14:30 & 17:00, 70 min. - R30
RITMO LATINO/LATIN RHYTHM (A)
A show featuring authentic Latin American music and dance - different salsas, the Merengue and for the
first time in SA the Capoeira, an Afro-Brazilian martial arts dance. Also with Spanish singers performing
Boleros and Latin ballads in Spanish. (Premire)
Central Primary School; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 9:30, 90
min. - R35

na bo
TANGO DEL FUEGO (A)
Die bekroonde regisseur Marthinus Basson kombineer sy aanvoeling vir drama en
liefde vir musiek in 'n multi-dissiplinre verhoogproduksie waarin die smeulende
passie van die tango verken word. Met Dawid Minnaar, Antoinette Kellerman, Mark
Hoeben, Nicole Holm en Thomas Channell. 'n Ko-produksie tussen Oude Libertas
Amfiteater, KKNK en Grahamstown Arts Festival.
SANLAM ouditorium; 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 9:30, 80 min. - R45

VLEES (A)
Die Tom-dansgeselskap het gehore oorrompel met Prayer tydens Danssambreel 2001. Dit word
aangebied saam met 'n nuwe werk, Vlees, wat ook deur Len Coetzer gechoreografeer is.
Central Primary School; 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 19:30, 80 min. - R35

na bo

WOORDKUNS EN POSIE
AL OP DIE OLIFANTTROP SE SPOOR (A)
Ondersteun deur die LW Hiemstra Trust AL OP DIE OLIFANTTROP SE SPOOR (A) Olifante, soos
lelies, word in hul slaap gesen en sang kan ren bring. 'n Program met die mooiste Afrikaanse gedigte
wat met dialoog verbind word om 'n storie te vertel.
Dit speel teen die Oukeukoujo-watergat in Etosha af. Met Aldo Behrens, Danie Strydom en Chrisna
Beuke-Muir. (SA Premire)
Cachet Kleinteater; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 19:30, 70 min. - R25
BEKGEVEG/POETRY SLAM (V)
'n Verbale boksgeveg oor drie rondtes met twee spanne digters onder leiding van Henning Pieterse en
Louis Esterhuizen. Temas en punte word deur die gehoor verskaf. Verwag enigiets: om diep ontroer te
word en later weer te l soos jy lag.
Dawie du Plessis Lesingsaal; 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 12:00, 80 min. - R30
DIE SONDAGDIGTERS (A)
'n Dramatiese aanbieding rondom die werk van die Sondagdigters - vyf swart Afrikaanse NG-predikante
wie se gedigte in die bundel Ons kom van ver opgeneem is. Saamgestel en onder regie van Anthony
Wilson.

Geref Kerk Noord Saal; 2 Okt - 9:30, 3 Okt - 17:00, 40 min. - R30

na bo
ELKE ANDER DUIM 'N DAME (OB)
Slim, skerp en verrassende verhale van Suid-Afrikaanse vroue uit die hede en
verlede, wat verby die rante van die kappie of die kante van 'n kapsel gekyk het.
Met Lizz Meiring. (Premire)
POK Hoofsaal; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 14:30, 6 Okt 17:00, 60 min. - R40

'N BEK VOL TANNE (A)


Di produksie laat die humor en hart van Jan Spies se aardige versameling ooms en tannies, vaal
verwurgskepseltjies, slinkse bggers en steeks donkies herleef. Met onder andere Abduragman Adams,
Gaerin Hauptfleisch en Sophia Hugo. (Premire)
Huis Eikelaan; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 14:30, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 17:00, 60 min. - R25
SARIEMARAIS DOT WT?! (A)
Daar is meer as een kant van die storie oor wie nou eintlik die rgte Sarie Marais was. As al die
aangelaste stertjies met 'n knippie sout geneem word, is di storie die resep vir 'n opgejazzde affre.
Met Gloria Bosman en Zachia Eloff (ook skrywer). Geregisseer deur Shirley Ellis. (Premire)
Gereformeerde Kerk Noord Saal; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt 17:00, 60 min. - R38
WEMELTONG (OB)
Kuns word lewend in di produksie aan die hand van Breyten Breytenbach se tien "boekdoeke" wat hy
lappesait noem. Dit vertel van die lewensreis van 'n ou man wat met die raaisel van sy bestaan
gekonfronteer word. Die reis begin wanneer hy 'n kunsgalery besoek en 'n toer(ver)leidster ontmoet.
Met Sandra Prinsloo, Gys de Villiers, Andrew Buckland, Athena Mazarakis en Milan Murray. Regie: Ilse
van Hemert. 'n Ko-produksie tussen Aardklop en die KKNK.
Sentrale eetsaal; 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 19:30 & 22:00, 6 Okt - 19:30 & 22:00, 80 min. - R45

na bo

KINDERTEATER -Ondersteun deur Clover SA


DIE WONDERLIKE AVONTURE VAN TAMBOTIE DIE POP! (A)
Die dramadepartement van die UOVS bied 'n vermaaklike produksie oor Tambotie die pop se
wonderbaarlike sirkusavonture aan.
Gereformeerde Kerk Noordbrug Saal; 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 9:30, 70
min. - R20
GEDROGGIE INNIE GAT (A)
'n Fantasieverhaal oor 'n Gedroggie wat uitbroei en hom verbeel die mensemeisie Chantel is sy ma.
Gedroggie en Chantel begin 'n soektog na sy ware ma en die wonderplek en tussendeur moet hulle
allerlei gevare afweer. Met moderne musiek en ritmes wat geliefd is onder kinders.
Laerskool President Pretorius; 2 Okt - 9:30, 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 9:30, 6 Okt 12:00, 65 min. - R25

na bo
KRINKELKRONKELKARBONKELBOS (A)
Die Gedorieklip word per ongeluk deur Bog en Rog, twee Krakelatte, oopgebreek. Ribbeltit, die kleinste
reus op aarde, besef hy moet baie gou hulp kry om hulle teen Snortius die Verskriklike te beskerm.
Ondersteun deur die Dagbreek Trust.
Gereformeerde Kerk Noordbrug Saal, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 12:00, 60 min. - R15
OOM DINGES SE POPPEWINKEL (A)
'n Poppekasstorie oor oom Dinges en sy poppe wie se lewe in chaos ontaard wanneer twee rowers op die
toneel verskyn. (Premire)
Gereformeerde Kerk Noordbrug Saal; 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 14:30, 6 Okt - 14:30 & 17:00, 45 min. R15
WIND-STORIES-POMP (A)

As die windpomp waai, word die saadjies van 'n storie gesaai. 'n Musiek- en dramakinderprogram wat
bekende liedjies uit toeka se dae insluit.
Gereformeerde Kerk Noordbrug Saal; 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 17:00, 50 min. - R15

na bo

DISKOERS - Ondersteun deur Insig

DIE SOL PLAATJE-DISKOERSREEKS (A)


SUID-AFRIKA OP SOEK NA SY TOEKOMS: DIE ROETE TOT OORLEWING
SO LYK DIE WRELD
'n Samelewing en sy inherente ongelykhede word onder die loep geneem. Die kwessie van die
toenemende ongelykhede in die globale konteks word bespreek. Die onafwendbaarheid of die
omkeerbaarheid word toegelig met internasionale voorbeelde.
Dawie du Plessis Lesingsaal; 3 Okt - 9:30, 90 min. - R10
SO LYK SUID-AFRIKA
Sprekers uit verskillende groeperinge praat oor die kwessie van toenemende ongelykhede en pogings
om die gapings te herstel.
Dawie du Plessis Lesingsaal; 4 Okt - 9:30, 90 min. - R10
SO LYK DIE TOEKOMS
Hoe kan Suid-Afrika die gaping tussen ryk en arm, en ander ongelykhede, binne die Suid-Afrikaanse
konteks ten beste te bowe kom?
Dawie du Plessis Lesingsaal; 5 Okt - 9:30, 90 min. - R10

na bo
WORD COOL MET UBUNTU! (OB)
'n Informele aanbieding met 'n glasie wyn oor Ubuntu. Deur cool te raak met Ubuntu word die SuidAfrikaner 'n ware Afrikaan. Met Johann Broodryk en Hanneke du Preez.
Literre Kafee, Totiushuismuseum; 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 17:00, 120 min. - R30
PENDORING: HUMOR IN REKLAME (A)
'n Lighartige blik op Afrikaanse reklame. Groot kannone van die bedryf gesels saam.
Kommunikasie - ouditorium; 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 9:30, 60 min. - R10

na bo

VISUELE KUNS - Ondersteun deur FNB


KONTEMPORR UIT DIE AARD VAN DIE SAAK
Kunstenaars soos Leora Farber, Johan Moolman, Braam van Wyk, Alain Nortj, Susanna Swart, Katrina
Potts en Deon Coetzer se werk sal te sien wees. Die Kunssirkel

ROBERT HODGINS
Een van Suid-Afrika se voorste kunstenaars word gehuldig met 'n retrospektiewe
tentoonstelling - 50 jaar van Robert Hodgins. Die historiese werke sluit in
hoofsaaklik olieverwe, maar ook litograwe, grafiese keramiekwerke en een van sy
kort kunsprente wat in samewerking met William Kentridge en Deborah Bell gemaak
is. Die nuwe werke sal te koop wees. Moontlik gemaak deur FNB. Foyer - SANLAM
ouditorium

THIJS NEL
Multidimensionele skilderye wat twee- en driedimensioneel, veelvlakkig en beeldhoudend van aard is. Hy
sluit ook digkuns by sy werk in. Sy oeuvre bevat beeldhouwerke, muurpanele, keramiekwerke, tels en
keramiekpotte. Potchefstroom museum

na bo

KLASSIEKE MUSIEK - Ondersteun deur SASOL

BLACK TIE ENSEMBLE IN CONCERT (A)


Mimi Coertse is die aanbieder van di program met tien lede van die Black Tie Ensemble, wat uit 'n
versameling werke uit operas en musiekspele bestaan. Moontlik gemaak deur Rapport.at
beeldhouwerke, muurpanele, keramiekwerke, tels en keramiekpotte. Potchefstroom museum
Konservatoriumsaal; 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 17:00, 75 min. - R38
CARMINA BURANA (A)
Carl Orff het sy magtige Carmina Burana as "volledige teater" beskou - 'n werk wat gesing, gedans en
gespeel moet word in kostuum en met 'n dekorstel. Di produksie is getrou aan die oorspronklike
konsep. Met die RAU-koor, die Boys Choir of SA, Beverley Chiat (sopraan), Andr Howard (bariton) en
die RAU Song & Dance Company.
Ondersteun deur Greyhound.
SANLAM ouditorium; 6 Okt - 17:00 & 19:30, 75 min. - R40

na bo
DIE KUNSLIED OOR TWEE KONTINENTE (A)
Marianne Serfontein (sopraan) en Andr Serfontein (tenoor) neem die luisteraar op 'n opwindende reis
van die kunslied-genre - Marianne ontplooi die Suid-Afrikaanse kunslied, terwyl Andr van die OosEuropese/Skandinawiese bydraes aan die leser bekend stel. Noord ontmoet Suid en word saamgebind
deur 'n aantal duette. Met Benjamin van Eeden (klavier). (Premire)
Konservatoriumsaal; 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 14:30, 60 min. - R38
FORELLE-KWINTET EN MOZART SE KLAVIERKONSERT NR. 12 (A)
Salon Music gee 'n uitvoering van Schubert se Forelle-kwintet en Mozart se Klavierkonsert nr. 12, wat
Mozart self aangepas het vir ondersteuning met 'n strykkwartet en kontrabas. Ondersteun deur Die
DistellStigting.
Konservatoriumsaal; 6 Okt - 14:30, 85 min. - R40
GEORGE CRUMB DISCUSSES HIS STAR CHILD (A)
Internationally renowned composer and Pulitzer Prize winner George Crumb will discuss his composition
Star Child, for which he won a Grammy award earlier this year.
Pretorius Musiekateljee; 2 Okt - 12:00, 60 min. - R15

na bo
GEORGE CRUMB-KONSERT (A)
Werke van die bekroonde Amerikaanse eietydse komponis George Crumb word deur vooraanstaande
Suid-Afrikaanse musici uitgevoer. Dit sluit die spel van lig en klank Voice of the Whale in.
Konservatoriumsaal; 2 Okt - 12:00, 60 min. - R15
'N FEES VAN MUSIEK (A)
Wim Viljoen (orrel), Zanta Hofmeyr (viool) en Johanni van Oostrum (mezzo-sopraan) bied 'n feestelike
program met interessante kombinasies aan wat in alle musiekliefhebbers se smaak sal val. (Premire)
Geref Kerk Noord; 5 Okt - 14:30, 6 Okt - 12:00, 65 min. - R35
ORREL FANFARE FEESKONSERT (A)
Die Musica Festiva Ensemble met onder andere Eddie Davey (orrel) bied 'n uitvoering van gewilde ligte
klassieke musiek vir orrel, trompette en solostem.
Geref Kerk Noord; 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 9:30, 70 min. - R40

PETRONEL MALAN EN DIE JPO (A)


Di bekroonde Suid-Afrikaanse pianis keer n agt jaar in die buiteland terug om haar
eerste konserttoer te onderneem. Haar uitvoering saam met die Johannesburgse
Filharmoniese Orkes, onder leiding van dirigent Bernard Gueller, sluit in
Rachmaninof se Rapsodie op 'n tema van Paganini vir klavier en orkes en Brahms se
Vierde simfonie. Moontlik gemaak deur die Rupert-Musiekstigting.
SANLAM ouditorium; 5 Okt - 19:30, 120 min. - R65

PETRONEL MALAN EN DIE JPO (A)

Di bekroonde Suid-Afrikaanse pianis keer n agt jaar in die buiteland terug om haar eerste konserttoer
te onderneem. Haar uitvoering saam met die Johannesburgse Filharmoniese Orkes, onder leiding van
dirigent Bernard Gueller, sluit in Rachmaninof se Rapsodie op 'n tema van Paganini vir klavier en orkes
en Brahms se Vierde simfonie. Moontlik gemaak deur die Rupert-Musiekstigting.
SANLAM ouditorium; 5 Okt - 19:30, 120 min. - R65
PETRONEL MALAN: SOLO-UITVOERING (A)
N agt jaar in die buiteland tree di bekroonde Suid-Afrikaanse pianis vir die eerste keer op eie bodem
op. Haar program sluit werke van Scarlatti, Beethoven, Busoni en Rachmaninof in, sowel as Ravel se
beroemde La Valse. Ondersteun deur die Dagbreek Trust.
Konservatoriumsaal; 6 Okt - 12:00, 65 min. - R40

na bo

KOOR EN ENSEMBLE
BACH, BRAMHS, BEATLES EN ANDER BELANGRIKE B'S (A)
Oud-lede van die Tukkiekoor neem feesgangers op 'n ontdekkingsreis van belangrike B's in die
musiekwreld deur Bloustoel . Die a capella-groep BlouStoel was in 1998 finaliste van Crescendo.
(Premire)
Gereformeerde Kerk Noord; 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 17:00, 60 min. - R30
DIE BOULEVARD HARMONISTE SING A CAPELLA (A)
Di drie vroue en drie mans uit Potchefstroom se geweste het al talle kunstefeeste stormenderhand
verower met hul programme van klassieke en populre musiek.
Konservatoriumsaal; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 9:30, 65
min. - R30
MOZART-REQUIEM (A)
Die Nasionale Jeugkoor van SA was verlede jaar 'n wegholsukses met hul seldsame openbare optrede
spesiaal by Aardklop. Vanjaar is hulle terug met 'n uitvoering van Mozart se Requiem.
Gereformeerde Kerk Noord; 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 9:30 en 22:00, 6 Okt - 14:30, 90 min. - R35

na bo
MUSICORA! (A)
Awie van Wyk dirigeer die Potchefstroomse Universiteitskoor en die Noordwes-kinderkoor in 'n program
van klassieke en populre koormusiek.
Gereformeerde Kerk Noord; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 9:30, 6 Okt - 19:30, 65 min. - R25
UIT DIEP VAN DONKER NAGTE (A)
'n Multimedia-aanbieding met hoogtepunte uit die Kerkhervorming van die sestiende eeu. Projeksies op
groot skerms van grafiese beeldmateriaal verleen dokumentre ondersteuning. Aangebied deur die
Gereformeerde Kerk Potchefstroom in samewerking met die Potchefstroomse Mannekoor. (Premire)
Gereformeerde Kerk Noord; 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 19:30, 80 min. - R25

na bo

KABARET EN MUSIEK - Ondersteun deur Standard Bank


ANGEL (A)
'n Spitsvondige musiekbeeld oor wie ons skynbaar is, waar ons blykbaar vandaan kom en oor die dinge
wat ons hoop gee. Geskep deur Louis Brittz en aangebied saam met sy orkes. (Premire).
Stadsaal; 4 Okt - 19:30 & 22:00, 5 Okt - 14:30 & 22:00, 6 Okt - 9:30, 75 min. - R25
ANTOINETTE SE KONSERT (A)
'n Kabaret met bekende Afrikaanse en Engelse liedjies, sowel as komposisies van Jacques Geldenhuys
(klavier). Tussendeur vertel Antoinette Pienaar oudergewoonte interessante stories uit allerlei streke.
Gereformeerde Kerk Noord Saal; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 14:30, 6 Okt 19:30, 60 min. - R30

BLOUBERG (A)
Lucas Maree blaas nuwe lewe in bekende FAK-liedjies met sy eie verwerkings. En die verkope van die
gelyknamige CD getuig daarvan dat die volk gaande is daaroor. Ondersteun deur die Dagbreek Trust..
Stadsaal; 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 17:00, 60 min. - R39

na bo
CAF BOERLESQUE (A)
Sewentig minute van pret, komedie en liedjies. Die agtergrond is 'n sigaarkroeg waar die ongelooflikste
stories afspeel. Hoe sou Titanic gelyk het as dit in Afrikaans verfilm is, met 'n begroting van R15 en 'n
rolverdelng van drie? Kom vind uit! Het jy gehoor van die Siamese tweeling wat sterre word en vir
dieselfde man val? Wat van die een van die kind wat sy siel verkoop om op Noot vir Noot te verskyn? En
wat maak Suid-Afrikaners werklik oorsee en hoekom stroom hulle terug? Di vrae en ander indringende
kwessies word in Caf Boerlesque! aangepak. Geskryf deur Hennie van Greunen met Pedro Kruger,
Sarah Theron, Soli Philander (ook die regisseur) en die Le Girls-orkes.
Die Burlesque/Vaudeville-styl kry 'n Afrikaanse kleur. Oorspronklike liedjies en sketse van Hennie van
Greunen, met die talente van Pedro Kruger en Sarah Theron. (Premire)
Horskool Gimnasium; 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 9:30 & 14:30, 6 Okt - 12:00 en 22:00,
70 min. - R43
CESARIA EVORA IN CONCERT (A)
All the way from the Cape Verde Islands. A singing sensation that is conquering the world with her own
special blend of World Music. Cesaria se warm, sielvolle musiek spreek tot almal - 'n voorste eksponent
van die morna, met 'n tikkie Afrika-ritme en 'n skeut Brasiliaanse atmosfeer, in Portugees gesing... Moet
nie di geleentheid misloop om haar in 'n volwaardige konsert met haar volledige orkes in 'n teater te
sien nie. 'n Aardklop-inisiatief in samewerking met Channel O, Greyhound, WOMAD en die Oude Libertas
Amfiteater.
SANLAM ouditorium; 3 Okt - 19:30, 120 min. - R80
CHARL VAN HEYNINGEN IN LIFE IS BEAUTIFUL (A)
'n Skouspel van klank, lig en manjifieke musiek. Met die tenoor Jannie Moolman en ondersteun deur die
Horskool Gimnasium-koor.
Laerskool President Pretorius; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 14:30, 70 min. R45

na bo
DAVID KRAMER (A)
Die man met die rooi vellies en sy eiesoortige musiekstories in 'n vertoning saam met sy orkes wat die
hartsnare sal roer, die voete sal laat jeuk en die lagspiere sal kielie.
Elgro-saal; 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 9:30 & 19:30, 60 min. - R40
DIE AFSPRINGERS (KATARSIS VIR 'N JUMPER) (OB)
Di musiekspel handel onder meer oor die dae toe mense uit Marabastad, Lady Selbourne en Claremont
verwyder en in Eersterust hervestig is. Vervleg met musiek uit die jare sewentig. Geskryf en geregisseer
deur Anthony "Speedo" Wilson.
Totiussaal; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 9:30, 140 min. - R35
DIE GRAFSTEENSANGERS (A)
Met hul eerste verskyning by Aardklop in 1999 het hulle die aandag getrek met hul droefgeestige en
skalkse musiek, om van die kostuums nie eens te praat nie! Nou is hulle al volksbesit, net soos Die
Briels wat hulle vereer.
Gereformeerde Kerk Noord Saal; 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 19:30, 22:00 6 Okt - 09:30,
12:00, 60 min. - R30

na bo
DIE KABARET (V)
N Die toneelstuk moet daar tog sekerlik Die kabaret wees. Hoe dan anders? Die Tannie (Amanda
Strydom) is vol van haarself. Die ander Tannie (Saranti Rheeders) moet maar gedwe "ja en amen". En
Die Metafoor (Jan Ellis) help onwillig waar hy kan op die gebied van mantel draai en koning kraai. Met 'n
horde jonges (studente van Technikon Pretoria) wat intussen hul eie "ideale" wreld probeer skep... Die
kabaret - kaalvuis en koggelend. Musiek deur Charl-Johan Lingenfelder, choreografie deur Craig Morris
en geskryf en geregisseer deur Chris Vorster. (Premire)
Horskool Gimnasium; 2 Okt - 12:00, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 12:00 en 19:30, 6 Okt 17:00, 90 min. - R45

DIE 1966 VOLKSWAGEN BEETLE BLUES (A)


Andr Swiegers sing liedjies van sy nuwe CD. Hy is as sanger ook bekend as Squire Blue en het as
liedjieskrywer onder andere vir Laurika Rauch en Coleske geskryf. (Premire)
Huis Eikelaan; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 17:00, 60 min. - R25
DORSLAND (OB)
Op reis deur "'n Dorsland" (Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock se nuwe CD). 'n Besoek aan
nog 'n hotel met 'n register en 'n geheim. Kom deel in die manne se lekkerste en diepste ervaringe.
Elgro-saal; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 22:00, 60 min. - R45

na bo
EDEN SKOP! (A)
Dit begin by die knie wat lam raak, die lyf wat onwillekeurig begin beweeg tot al die kele uiteindelik
begin saamskree. Eden-koors het Suid-Afrika getref na di manne se suksesvolle debuut verlede jaar by
Aardklop. Onder leiding van Didi Kriel.
Totiussaal; 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 14:30 & 17:00, 70 min. - R25
ESTELLE KOKOT IN KONSERT (0B)
N 7 jaar op die internasionale verhoog in Londen is Estelle Kokot (van Rush Hour-faam) terug in SuidAfrika om nuwe komposisies te skep vir haar 2002-seisoen in Londen en New York. 'n Eksklusiewe
program wat spesiaal vir Aardklop saamgestel is. (Premire)
Konservatoriumsaal; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 22:00, 60 min. - R38
EXIBIT [A] (A)
'n Revue-program van die Alabama-studentegeselskap met musiek, sang en dans.

SANLAM ouditorium; 6 Okt - 9:30 & 12:00, 100 min. - R30


GEBLIKTE AFRIKAANS - ONTBLIK (A)
Afrikaans klim uit die blik. Oorspronklike musiek wat die taal laat dans van die krels wat Afrikaans op 'n
ewe vernuwende manier bevry.
Cachet Kleinteater; 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 14:30, 90 min. - R25

na bo
IMMERGROEN: BOEREMUSIEK TOT KLASSIEK (A)
Vincent van Rooyen, wreldbekende mondfluitjiespeler, tower ongelooflike klanke op uit di instrument van "Bobbejaan klim die berg" tot werke van Bach en Chopin.
Huis Eikelaan; 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 60 min. - R25
IN JESUS SE VOETSPORE (A)
Kom wandel in Jesus Christus se voetspore en beleef Sy menswees, lyding, sterwe en opstanding vir die
mens. 'n Aangrypende aanbieding wat afspeel teen die agtergrond van ou Jerusalem met meer as 100
akteurs en koordansers.
NG Kerk Potchefstroom Miederpark; 4 Okt - 19:30, 6 Okt - 19:30, 100 min. - R10
INNIE SKYLTE VANNIE JIRRE (A)
Want die Jirre se liefde isse skylte vi jou... Kom kyk en luister hoe Randall Wicomb, sy musikante en
beweegkunstenaars lewe gee aan die Griekwapsalms van Hans du Plessis. Getoonset deur Wicomb en
onder regie van Johan Rademan. (Premire). 'n Ko-produksie tussen Aardklop en die KKNK. Ondersteun
deur die LW Hiemstra Trust.
Totiussaal; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 9:30 & 14:30, 60 min. R40

JAZZ VIR JOU EN 'N BIETJIE BLOU (A)


Dit is laataand in die kroeg Die Koekmakranka toe die brunet en die kroegman ontmoet en dis net daar
waar die vonke begin spat. Met onder andere Amanda Strydom en Rocco de Villiers wat met liedjies toor
wat jy gedink het net jou ouma ken.
SANLAM ouditorium; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 14:30, 60 min. - R50

na bo
JOHANNES KERKORREL: DIE ANDER KANT (A)
Di vertoning sluit musiek van Johannes se jongste CD Die ander kant in, sowel as splinternuwe liedjies.
'n Geleentheid om hom te sien te kry tussendeur sy besige Benelux-toerprogram.
Horskool Gimnasium; 3 Okt - 14:30 & 22:00, 4 Okt - 12:00 & 22:00, 6 Okt - 14:30, 70 min. - R40
KLASSIEKE PLLE (A)
Jannie Moolman (tenoor) en Karen Meiring (sopraan) bied van die wreld se gunsteling-duette in 'n
klassieke kabaret aan. Bindingsteks geskryf deur Janice Honeyman. (Premire)
Konservatoriumsaal; 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 19:30, 65 min. -- R45
KLEIN JAKKALSIES (A)
George Rautenbach en Ingrid van Zweel sing oor die klein dingetjies in die lewe wat soms die grootste
moeilikheid veroorsaak. Regie: Alyzzander Fourie.
Huis Eikelaan; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 12:00, 55 min. - R25

na bo
LE SHEBEEN (A)
What happens when you take a French revue and shoot some Africa into its veins? No angst, no
suffering, no groping after the meaning of life, just pure musical celebration. A cast of magnificent voices
and hot young bodies with drums, rubbish bins, gumboots and coke cans. A musical revue, with a bit of
a capella and Afrikaans rap thrown in. Created and directed by Deon Opperman. An AFDA production.
Boys High; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 17:00, 60 min. - R30
OM DIE KAGGEL IS 'N HUIS (A)
'n Kaberet oor huise en mense wat hulself bewoon. Nuwe Afrikaanse komposisies met teks verbind,
aangevul met ryk, warm stem en klavier. Met Helen Bester, begelei deur Annelize de Klerk.
Gereformeerde Kerk Noord Saal; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 12:00, 6 Okt 14:30, 55 min. - R28
OUTOPSIE (V)
'n Gruwelkabaret wat in 'n Suid-Afrikaanse staatshospitaal afspeel - met suster Florence en dr. Castor as
die twee sadistiese seremoniemeesters. Enersyds 'n parodie van hospitaaldramas en andersyds 'n
spookstorie waarin daar in die breine van bekende Suid-Afrikaanse afgestorwenes gedelf word. Uit die
pen van Malan Steyn, skepper van die treffer Roadkill/Padkos. Met onder andere Francois Toerien en
Nicole Holm. (Premire)
Horskool Gimnasium; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 9:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 17:00, 65 min. - R38

na bo
PHILIP MOOLMAN - DIS AL (A)
N etlike jare reik Philip Moolman 'n nuwe CD, Dis al, uit. Onopgesmuk, eerlik en uit die hart. (Premire)

Totiussaal; 3 Okt - 22:00, 4 Okt - 22:00, 5 Okt - 9:30 & 19:30, 6 Okt - 17:00, 60 min. - R30
REFLEKSIES (A)
Mathys Roets met 'n splinternuwe program waarin die klem val op lirieke wat die luisteraar dwing om
selfondersoekend te luister. Oorspronklike Afrikaanse musiek, Nederlandse liedjies en 'n paar ou
gunstelinge kan gehoor word. Ook met Anneke en Rike Coetzer, Lourens Greyling en Nippie Cripple.
(Premire)

Elgro-saal; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 12:00, 70 min. - R40
REISPLAN (A)
Wat maak van 'n kers 'n kers? En van 'n mens - op een van die vele paaie na Rome - 'n mens? Renette
Bouwer, Ina Engelbrecht en Alna Smit in 'n ligte kabaret. (Premire)
Huis Eikelaan; 2 Okt - 17:00, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 14:30, 6 Okt - 9:30, 70 min. - R38

na bo
SARAH THERON: VURIGE DIVA (A)
'n Viering van die lewe van elke mens wat al 'n klap van die kollig weg het. Francois Bloemhof het die
hartroerende storie geskryf en David Dennis was die regisseur.
Stadsaal; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 17:00, 6 Okt - 19:30, 60 min. - R40
SHINE 4 (A)
'n Andersoortige hittegolf tref Aardklop - vier allermooiste vroue in vuurwarm uitrustings met stemme
wat ys laat smelt. 'n Nuwe musieksensasie onder leiding van Didi Kriel.
Totiussaal; 2 Okt - 22:00, 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 17:00, 60 min. - R25
SLEGS GLAS/GLASS ONLY (A)
N tien jaar is Cutt Glas in 'n vernuwende fase. Slegs glas/Glass only, ook die titel van hul nuutste CD, is
'n vermaaklike aanbieding met a capella-sang en heerlike skertsery tussenin.
Elgro-saal; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 19:30, 5 Okt - 12:00, 6 Okt - 17:00, 65 min. - R45
SONGS: ZIETS SING COENIE (A)
Elzab Zietsman sing Afrikaanse en Engelse liedjies van Coenie de Villiers, begelei deur niemand minder
nie as Coenie homself (wat ook hier en daar in duet sal meedoen). (Premire)
Elgro-saal; 5 Okt - 19:30, 6 Okt - 14:30, 60 min. - R50

na bo
SONNY EN OUSTE (A)
'n Kaapse township-kabaret met die karakters Sonny en Ouste wat met humor en patos ontdek dat
dinge anders is as destyds, maar tog steeds dieselfde. Met Alvin en Simon Bruinders. (Premire)
Laerskool President Pretorius; 3 Okt - 14:30, 4 Okt - 17:00, 5 Okt - 19:30, 110 min. - R35
STEF BOS: DE OPTOCHT (A)
Stef Bos, van geboorte Nederlands en woonagtig in Belgi, is alleen voor die klavier met "'n optog" van
liedjies wat deur die jare heen geskryf is. 'n Program wat spesiaal vir Suid-Afrikaanse gehore geskep is.
Horskool Gimnasium; 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 14:30, 5 Okt - 22:00, 6 Okt - 19:30, 70 min. - R43
STRUISVOGELSTORIES (A)
'n Vrolike musiekblyspel wat plaaslike mense uit vereland na die mieliewreld bring, onder regie van
Andr-Jacques van der Merwe. Dit vertel van die bloeitydperk van die volstruisveer toe arm mense
skielik ryk geword het en toe net weer so skielik dit moes prysgee; toe die werkmense arm gebly het en
toe legendes soos Max Rose en Armaans Potgieter geleef het.
Stadsaal; 2 Okt - 19:30, 3 Okt - 12:00, 4 Okt - 9:30, 5 Okt - 9:30, 6 Okt - 12:00, 60 min. - R35

na bo
TIAN & TASHA IN TWEESLAG (A)
Tian Maree en Natasha Taljaard sing 'n verskeidenheid hedendaagse, gospel- en jazz-musiek, soos
vervat in hul debuut-CD Tweeslag. (Premire)
Cachet Kleinteater; 3 Okt - 19:30, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 14:30, 6 Okt - 17:00, 75 min. - R30

WAAIHOEK SE VINKEL EN KOLJANDER (A)


'n Vrolike musiekblyspel oor die grys woongebied Waaihoek van die jare vyftig. Vrolike liedjies en velerlei
misverstande oor intensies en verwarde entiteite. (Premire)
Laerskool President Pretorius; 2 Okt - 14:30, 3 Okt - 17:00, 4 Okt - 12:00, 5 Okt - 17:00, 6 Okt 17:00, 90 min. - R45

na bo

ROCK EN JAZZ
CASTLE LOUD - NAG VAN DIE LEGENDES (A)
Van die groot geeste van rock is almal op een verhoog te sien: Piet Botha, Koos Kombuis, Anton Goosen
en die Bushrock Band, en Valiant Swart. En van die jonger orkeste maak ook hul stemme dik: Brasse
Vannie Kaap, Beeskraal, Die Radiators en Karen Zoid. Ondersteun deur Geraas.
Joolplaas; 5 Okt Vanaf 15:00 - R40
TASSENBERG STALTEATER
Al die vertonings word by die Heimatsaal aangebied en is sowat 60 min. lank.

VALIANT SWART

2 en 3 Okt - 14:45 en 21:30; R40

FROSTED ORANGE

2 en 3 Okt - 16:00; R25

DIFF-OLIE

2 en 3 Okt - 17:30; R25

SPINNEKOP

2 en 3 Okt - 19:00, 5 Okt - 16:00; R25

PIET BOTHA

2 en 3 Okt - 20:15, 4 Okt - 16:00; R35

BEESKRAAL

2 en 3 Okt - 23:00, 4 Okt - 19:00; R28

SCICOUSTIC

4 Okt - 14:45; R25

WOUTER VAN DE VENTER

4 Okt - 17:30, 5 Okt - 19:00; R25

DELTA BLUE

4 en 5 Okt - 20:15, 6 Okt - 16:00; R25

AKKEDIS

4, 5 en 6 Okt - 21:30; R25

NOT MY DOG

4, 5 en 6 Okt - 23:00; R25

ANIKA

5 en 6 Okt - 14:45; R25

WESS-LEE

5 en 6 Okt - 17:30; R25

KAREN ZOID

6 Okt - 19:00; R25

ANTON GOOSEN

6 Okt - 20:15; R40

SABC2 - NIGHT OF THE PIONEERS (A)


A celebration of South Africa's jazz talents, including the African Jazz Pioneers, Big
Voice Jack Lerole, Dolly Rathebe, and the Potch Jazz Giants. Supported by SAB.
Ikageng stadion; 6 Okt - vanaf 16:00, R25

na bo

EKSPERIMENTELE ROLPRENTFEES
AARDKLOP FILM FESTIVAL - AFDA (V)
1 hour showcase of short films, commercials, music videos and experimental films. See South Africa's
hottest new film talent and stars in action.
Kommunikasie-ouditorium; 2, 3, 4 en 5 Okt - 12:00 en 17:00; 6 Okt - 12:00 en 19:30; 90 min. R10

You might also like