You are on page 1of 3

TAALLEER: Hersiening 1

1. Gee die meervoud van die volgende woorde. Let op hulle spelling:
ski ________________

mango ______________

radio ________________

pa ______________

beer _______________

tannie ______________ neef _______________

video _______________

taxi ______________

wolf ______________
pappa ______________

baba _______________

2. Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies. (byvoeglike naamwoorde).

a. Ek het gister vir my roomys (koop) _______________.

b. Jamie gaan haar troue n (spesiaal) _____________________ dag maak.

c. Ek het die (verdwaal) _______________ hond slaapplek gegee.

d. Ek hou nie van (lelik) _______________ vloekwoorde nie.

e. Cascade se kinders het die meeste (leeg) _________ bottels gebring.

f. My ma het (nuut) ______________ gordyne vir Kersfees gekoop.


g. Jan is die (trots) ____________ eienaar van n nuwe motor.
h. Charlize is n (bekend) ________________ Suid-Afriaanse aktrise.
3. Skryf die sinne in die lydende vorm. Begin met die woorde in vet druk.
Ons eet verskriklike lekker kos vandag.
Verskiriklike lekker kos ___________________________________________
_________________________________________________________
Die biblioteek leen boeke aan die publiek uit.

Boeke ______________________________________________________
__________________________________________________________
4. Skryf die sinne in die indirekte rede.
My onderwyser s: Voltooi julle werk.
__________________________________________________________
Sy s ook dan verder: Sit stil.
__________________________________________________________

You might also like