You are on page 1of 15

B

Kom ons klap en speel woorde wat met n B begin:


Bal
q
Ballon qq
Bobbejaan ryq
Bloublasie qqq

Kom ons klap en speel woorde wat met n A begin:


Aap q
Appel qq
Appeltert ryq
Aspoestertjie

qryq

Kom ons klap en speel woorde wat met n G begin:


Graaf q
Geitjie qq
Gemmerbier ryq
Goudvissie qry

Kom ons speel op B en A


Klap die woorde van die versie.
Lees nou die letters hardop.
Blaas nou op daardie gaatjies.

Bak n tert
Appeltert
Bak n lekker
Appeltert

B
A
B
A

B
A
B
A

A
A
B
B

wag
wag
B
wag

n Blaasspeletjie!

Blaas die note soos die strepies s

B_____ B_____ B_____


A_____ A_____ A_____
B_____ A_____ B_____

Klap die woorde van die versie.


Lees die lettes hardop.
Blaas nou op daardie gaatjies.

Hot cross buns


Hot cross buns
One a penny
Two a penny
Hot cross buns

B A G
B A G
BBB
AAAA
B A G

wag
wag
B
wag

Halwe Noot

n Halwe noot moet vir twee tellings


aangehou word.

Maak die blokkie vol halfnote.


Ons kan die noot klap en s: Taa-aa

Ons kan die halfnote ook so skryf.


Maak die blokkie vol met hierdie note.

Twee kwartnote = een halfnoot. q+ q= h


Speel nou die note op jou blokfluit soos aangedui

B qqqq h__ h__


A qqH h__ h__
G qqqq H
h__

Hele Noot

n Hele noot moet vir vier tellings


aangehou word.

Maak die blokkie vol halfnote.


Ons kan die noot klap en s: Taa-aa-aa-aa

Vier kwartnote = een heelnoot.

q+ q + q+ q =

Speel nou die note op jou blokfluit soos aangedui

B qqqq w____
A W
w____
G qqqq w____

Die Notebalk

Ons kan n noot op elke lyn (L) en in elke spasie (S) skryf.

Skryf nou self die note.

Maak n L vir lynnote en n S vir spasienote.

Die Diskant-Sleutel

Kom ons skryf B op die notebalk

n Liedjie op B

Kom ons skryf A op die notebalk

Kom ons speel op A

n Liedjie op B en A

Kom ons skryf G op die notebalk

Kom ons speel op G

n Liedjie op G,A en B

White
Belt

Agstenote

Twee agstenote = een telling

ry

Maak die blokkie vol agstenote.


Ons kan die noot klap en s: Ti-ti

ry
Ons kan die agstenote ook so skryf.
Maak die blokkie vol met hierdie note.

S en klap die ritme:

hr yry\qqryry

Liedjies met BAG

Yellow
Belt

You might also like