You are on page 1of 3

Megan:

Eks average. Dis okay, ek gaan nie soos melodramaties daaroor raak nie. Ek
weet dat n meisie op hoerskool moet either bleddie slim wees, of great met
sport of beeldskoon. En ek is nie een van daai dinge nie. Ek kan dit darem
aanvaar maar dis moeilik, daars so baie wat van jou verwag word almal wil
net weet wat is jou planne na skool. Hulle weet reeds dat die average middelklas
white female gaan vir n paar jaar na n instituut van tersiere onderrig voordat sy
n man ontmoet wat mooi na haar kan kyk, met haar sal trou dan kry hulle n
average van 2,6 kinders ens ens.
Eks die middelkind, my ouers het hulle hande vol met n overachieving oudste
kind en n emotionally dependent jongste wat vir die tweede keer nou al in rehab
sit. Hulle het totally uitgefreak toe hulle die weed in sy kamer kry, ek weet nie,
ek kry hom soms bietjie jammer. Ek meen, dis nie asof ons nie al almal dit op een
of ander stadium jy weet. So ek cruise maar net, doen net min genoeg
verkeerd om nie op die radar te verskyn nie, maar ook nie goed genoeg om op
die radar te verskyn nie.
Dis my plan vir die res van my lewe die ander opsies is veels te veel moeite. Ek
meen, as jy regtig die beste wil wees in enigiets, moet jy moerse hard werk. Jyt
meer enemies as vriende, want almal kompeteer met jou. Nie dat vriende
anyway enigiets beteken nie, die klomp bitches waarmee ek nou uithang sal jou
net so vinnig backstab as wat hulle vir jou n eerlike compliment kan gee.
Nog net hierdie jaar dan is ek darem soortvan ontslae van hulle as my punte
goed genoeg is gaan ek varsity toe so ver as moontlik van almal en alles af, en
as dit nie is nie vat ek n gap jaar en toer die wereld plat. Ek weet in elk geval nie
wat ek wil doen nie. Soos ek se dis te veel moeite om die beste te probeer
wees, en jy kan ook nou nie regtig n heeltemalle fokop raak nie want dan wil
almal net heeltyd weet of jy okay is en of jy jouself nou weer gaan begin sny of
nie.
Die enigste tyd wat ek eintlik voel asof ek n plek het is in die musiekkamer. Ek
het eendag net verbygestap en die deur was oop. So toe gaan ek natuurlik in
net om seker te maak dit staan nie maar net so oop nie, daars baie equipment
en shit in daai klas. En toe sien ek haar n beautiful swart kitaar. Ek weet ek
moes nie, maar ek kon myself net nie keer nie, en toe Mnr van Niekerk my daar
betrap bied hy aan om my te leer speel in plaas van totally uitfreak.
Eks nie baie goed nie, maar eks ook nie soos heeltemal horrible nie miskien
ken julle hierdie een (speel bietjie)
Soos ek se, eks maar average, miskien help dit as ek saamsing
C
G/B
Sometimes I get so weird
Am
I even freak myself out
F
I laugh myself to sleep
G

It's my lullaby
C
G/B
Sometimes I drive so fast
Am
Just to feel the danger
Am
I wanna scream
F
G
It makes me feel alive
F
G
Is it enough to love?
C
G/B Am
Is it enough to breath?
F
G
Somebody rip my heart out
Am
And leave me here to bleed
Dm
F
Is it enough to die?
C G/B Am
Somebody save my life
Bbmaj7
F
Am
I'd rather be anything but ordinary please
C
G/B
To walk within the lines
Am
Would make my life so boring
F
I want to know that I
G
Have been to the extreme
C
G/B
So knock me off my feet
Am
Come on now give it to me
F
G
Anything to make me feel alive
F
G
Is it enough to love?
C
G/B Am
Is it enough to breath?
F
G
Somebody rip my heart out
Am
And leave me here to bleed
Dm
F
Is it enough to die?
C G/B Am
Somebody save my life
Bbmaj7
F
Am
I'd rather be anything but ordinary please
Bbmaj7
F
Am
I'd rahter be anything but ordinary please.
Bbmaj7
F
Let down your defences
C
Use no common sense
C
If you look you will see
Am
that this world is a beautiful
Em
D
G

accident turbulent suculent


AM
AM
D
opulent permanent, no way
AM
I wanna taste it
C
D
Don't wanna waste it away
C
G/B
Sometimes I get so weird
Am
I even freak myself out
F
I laugh my self to sleep
G
It's my lullaby
F
Is it enough?
G
Is it enough?
C
G/B Am
Is it enough to breath?
F
G
Somebody rip my heart out
Am
And leave me here to bleed
Dm
F
Is it enough to die?
C G/B Am
Somebody save my life
Bbmaj7
F
Am
I'd rather be anything but ordinary please

You might also like