You are on page 1of 4

Module 1.

1
Apparatuur Aktiwiteit
Aktiwiteit 1
Mobiele tegnologie
1. Watter van die mobiele tegnologie wat in hierdie module beskryf is, sou die
beste vir elk van die volgende take gebruik kon word? Identifiseer die
tegnologie (of tegnologie) wat die beste sou pas.
a) Neem n foto / video
a) slimfoon
b) Ontwerp en skep n webtuiste
b) skootrekenaar
c) Pos n boodskap op twitter
c) slimfoon
d) Kyk vinnig of jy e-pos het
d) slimfoon / tablet
e) Lees n boek
e) e-reader / tablet / slimfoon
f) Kyk n fliek
f) tablet / skootrekenaar
g) Werk aan n geformateerde Word-dokument
g) skootrekenaar
h) Bespreek vinnig fliekkaartjies
h) slimfoon / tablet
i) Navigeer van Punt A na Punt B
i) slimfoon / tablet
j) Gebruik dit as n tweede skerm vir jou rekenaar
j) tablet
k) Luister na jou musiekversameling terwyl jy aan die beweeg is
k) slimfoon
l) Maak n skype-oproep uit jou kar
l) slimfoon / tablet
m)

Skep n 3D-animasie

m)

skootrekenaar

n) Lees n kleur-tydskrif
n) tablet
2. Wat beteken altyd aan i.t.v. tegnologie?
1

2. Die toestel is altyd aangeskakel, en monitor toevoer selfs wanneer die skerm
donker is, en dit lyk of die toestel af is.
3. Watter toestelle het altyd aan-tegnologie?
3. Slimfone / tablette.
4. Hoekom is altyd aan n voordeel by mobiele tegnologie?
4. Mens is altyd bereikbaar, en die toestel is altyd gereed om gebruik te word
(mens hoef nie te wag dat dit laai nie, ens.).
5. Hoekom is toevoer en interaksie makliker op n tablet as op n slimfoon?
5. Die groter skerm gee meer werkspasie.
6. n Mobiele bedryfstelsel is ontwerp om altyd aan te wees, en is daarom
ontwerp om optimaal krag te bespaar. Hoekom is hierdie eienskap
noodsaaklik vir mobiele tegnologie?
6. Batterylewe is baie belangrik mens kan nie n mobiele toestel gebruik wat
net vir twee of drie ure kan bly werk nie.
7. Hoekom is dit (op die oomblik, Jan 2014) effens nadelig om n bedryfstelsel
vir mobiele toestelle te h?
7. Mens kan dan nie die algemene en kragtige toepassings waaraan jy op jou
tafelbladrekenaar gewoond is, gebruik nie.
8. Lys VIER voordele van mobiele toestelle.
8. Mens hoef minder goed rond te dra.
Funksies kan op nuwe, kreatiewe maniere gekombineer word.
Mens is nie deur tyd of plek beperk nie.
Mens kan in n korter tydjie meer bereik of doen.
9. Wat is die grootste beperking van mobiele toestelle?
9. Batterylewe.
10. Sonder die Internet sou mobiele toestelle nie so nuttig wees nie. Hoe waar
is hierdie stelling? Bespreek.
10. n Gebalanseerde bespreking wat wys dat die toestelle wel vir sekere dinge
gebruik kan word sonder dat hulle met die Internet koppel, maar dat die
meeste mense hulle vir kommunikasie / rondblaai op die Internet, ens.
gebruik.
11. Hoekom word mobiele toestelle deur fisiese grootte beperk?
11. Mense soek kleiner, ligter toestelle, maar dit laat minder spasie vir
elektroniese komponente en batterye, en beperk so die krag en
funksionaliteit van die toestel.
12. Waarna verwys die term konvergensie?
12. Verskeie toestelle wat in een toestel gekombineer word.

13. Noem DRIE maniere hoe jy n slimfoon se batterykrag kan spaar.


13. Stel die helderheid van die skerm af
Sit radio-toestelle, soos 3G/4G, GPS, Wifi en Bluetooth, af as jy hulle nie
gebruik nie.
Skakel Sync af.
Maak toepassings wat nie gebruik word nie, toe.
Sit power saving mode aan.

Faktore wat die werkverrigting van n rekenaar benvloed


14. Watter TWEE aspekte van n SVE benvloed die werkverrigting van n
rekenaar? Beskryf elkeen kortliks.
14. Spoed n Hor spoed beteken dat meer instruksies in dieselfde hoeveelheid
tyd uitgevoer kan word.
Kerne Elke kern kan gelyktydig aan n ander program werk.
15. Wat is die goedkoopste en/of manier om die werkverrigting van n rekenaar
te verbeter?
15. Voeg meer en/of vinniger geheue OF vervang die hardeskyf met n SSD
(duurder opsie)
16. Hoe kan cache die werkverrigting van n rekenaar verbeter?
16. Cache verbeter werkverrigting deur n beperkte hoeveelheid van n vinniger
medium te gebruik om toegangspoed tot n stadiger medium te verbeter.
Data/instruksies wat onlangs gebruik is of gereeld gebruik word, word in die
kasgeheue gestoor.
17. Waarvoor staan HDD en SSD?
17. HDD Hard Disk Drive; SSD Solid State Drive
18. Jy het n 128 GB SSD vir jou verjaardag present gekry, maar jy het meer as 2
TB se musiek en videos op jou huidige HDD. Hoe kan jy jou rekenaar opstel
om die beste van beide opsies te kry?
18. Stel die SSD op as die stelsel-/primre aandrywer waarop die bedryfstelsel
genstalleer is. Dit sal die stelsel vinniger laat laai en laat werk.
Stel die HDD as n sekondre aandrywer op, waar jy al jou musiek en videos
hou.
19. Gebruik Google om n lys van ten minste VYF GPU-vervaardigers te kry.
19. NVIDEA; AMD; Intel; SiS; Via; Matrox; PowerVR; Qualcomm ens.
20. Watter TWEE aspekte van n bus benvloed sy werkverrigting?
20. Spoed; Aantal kanale

Apparatuur-aanbevelings
21. Jou tannie het n SOHO-besigheid begin en het n multifunksie-drukker
gekoop.
Behalwe normale drukwerk, gee nog twee tipiese funksies wat n
multifunksie-drukker kan uitvoer.
21. Faks, skandeer, kopieer, ens.
22. n Vriendin het n intreevlak-tafelrekenaar met n kleinerige hardeskyf en n
gentegreerde grafikabeheerder gekoop. Om geld te maak wil sy videos van
troues opneem en hulle op hierdie PC redigeer.
a) Hoekom sou dit n goeie idee wees om vooraf seker te maak of die
rekenaar n FireWire- of Thunderbolt-poort het?
a) Hulle word gebruik vir hospoed data- en videokonneksies. Sy sou dit dus
kon gebruik het om videos van die opneemtoestel na haar rekenaar oor te
dra.
b) Verduidelik hoekom n klein hardeskyf n probleem sal wees in terme van
die gebruik van die rekenaar vir die redigeer van videos.
b) Videolers neem baie plek in beslag. n Groot hardeskyf sal dus nodig
wees.
c) Verduidelik wat met die term gentegreerde grafikabeheerder bedoel
word.
c) Dit is n beheerder vir grafikaverwerking wat op die moederbord ingebou
is.
d) Sou hierdie gentegreerde grafikabeheerder voldoende wees vir
videoredigering? Motiveer kortliks jou antwoord.
d) Nee. Vir videoredigering sou jy n afsonderlike grafikakaart met baie
geheue van sy eie benodig, wat nie die normale RAM deel of gebruik nie.
Videoredigeertoepassings moet 'n spesiale grafikakaart gebruik vir
gesofistikeerde grafikaverwerking.
23. Almal hou van groot monitors, maar net party mense het hulle regtig nodig!
Noem twee kategorie van supergebruikers wat n groot monitor of selfs
veelvuldige monitors benodig vir optimale produktiwiteit.
23. Supergebruikers soos gamers, videoredigeerders, fotograwe en argitekte.
24. Hoekom sou n SOHO-gebruiker van OCR-programmatuur gebruik maak?
24. Om dokumente te skandeer en hulle tot redigeerbare teks te verwerk.

You might also like