You are on page 1of 8

Graad 6 Kwartaal 1

Uitvoerende Kunste
1. Warm op en speel
Liggaamperkussie speletjies - unisoon, kanon, twee
dele, vraag en antwoord
Fisiese opwarming vir kordinasie en beheer
Vokale opwarming asemhaling beheer, resonansie,
tonale kwaliteit
Sangopwarming tradisionele liedere in kanon,
unisoon, vraag en antwoord, tweestemmige
harmonie
Konsentrasie en fokus speletjies
Afkoeling
2. Improviseer en skep:
Musikale frases
Stem en/of instrumente
Ondersoek dinamiek, toonhoogte, tempo, ritme
Klankprente
Instrumente met verskillende toonkleur,
toonhoogte, dinamiek om gevoel of idee uit te
beeld
Bewegingsinne
Genspireer deur klankprente
Ekspressiewe beweging en mimiek
in antwoord op leiding deur onderwyser
Fokus op alle liggaamsdele
Wys emosie, karakter, aksie
3. Lees, interpreteer en voer uit
Afrika tradisionele storie/volksverhaal
Lees & interpreteer; improviseer en ontwikkel kort
drama
o Duidelike storielyn en geloofwaardiger
karakters
o Klem op sleutel oomblikke
o Gebruik van ruimte en vertel tegnieke
Eenvoudige ritmiese patrone om dromme
Tegnieke soos basslag, oop slag, muffle ens.
Gebruik tydens sleuteloomblikke in b.g. drama om
te onderstreep/interlude/spanning
C majeur toonleer en eenvoudige melodie in C
majeur
4. Waardeer en reflekteer:
Twee tipes drama in Suid-Afrika
Sosiale of kulturele konteks
Doel en spesifieke kenmerke
Gehoor optrede
Eie en ander se optredes waarneem en reflekteer

Graad 6 Kwartaal 2
Visuele Kunste
1. Visuele geletterdheid Mense en diere
Alle kunselemente en ontwerpbeginsels
Monochromatiese kleur
Balans
2. 2D Kuns Mense en diere
Teken en kleur
Gebruik van monochromatiese Kleur
Balans
3. 3D Kuns Mense en diere
Kleiwerk
Tekstuur, vorm en fatsoen,
Balans
Ruimtelike bewustheid bewustelike gebruik van
ruimte
Gepaste gebruik van gereedskap

Graad 6 Kwartaal 2
Uitvoerende Kunste
1. Warm op en speel
Fisiese opwarming vir kordinasie en beheer
Vokale opwarming (asemhaling, artikulasie)
Sang opwarming (tradisionele liedere in unisoon,
kanon, 2-stemmige harmonie, vraag-en-antwoord
Ruimtelike bewustheid speletjies
Afkoeling (strekke en vloeiende bewegings
2. Improviseer en skep:
Bewegingsinne - Gebruik elemente van dans:
Tyd: ritme
Spasie: Patroonvorming, simmetrie en asimmetrie
Krag: sterk en lig, rukkerig en vloeiend
Bewegingsinne om verwantskappe in klein groepe te
ontwikkel
Lei met verskillende liggaamsdele
Oogkontak en fokus
Kort musikale komposisies
Tweeledige vorm AB en drieledige vorm ABA
3. Lees, interpreteer en voer uit
Kulturele danse:
Kyk na styl en passies
Oefen in vir uitvoering
o Patrone, herhaling en sekwens
o Musiekbegeleiding fokus op ritme
o Wisselende gebruik van energie inspanning en ontspanning, stilte en vloei
o Uitvoerings ruimte en opstel van gehoor
o Gepaste in- en uitgange in dans

Eenvoudige ritmiese patrone om dromme


Tegnieke soos basslag, oop slag, muffle ens.
Gebruik om kulturele dans te begelei
4. Waardeer en reflekteer:
Twee dansstyle in Suid-Afrika
Sosiale of kulturele konteks
Doel en spesifieke kenmerke
Eie en ander se optredes waarneem en reflekteer

Graad 6 Kwartaal 2
Visuele Kunste
1. Visuele geletterdheid Letterwerk / radiale
patrone
Alle kunselemente en ontwerpbeginsels
Balans
2.

3.

2D Kuns Letterwerk / radiale patrone


Teken en kleur
Gebruik van monochromatiese Kleur
Balans in kleure, vorms en groottes
3D Kuns Relif mandala / radiale patrone
Plak, sny, draai toe, ens.
Alle kunselemente
Balans
Ruimtelike bewustheid - diepte
Gepaste gebruik en instandhouding van werkspasie

Graad 6 Kwartaal 3
Uitvoerende Kunste
1. Warm op en speel
Vokale opwarming (stem sentrering, neurie op
konsonante en vokale)
Sang opwarming (tradisionele liedere in unisoon,
kanon, 2-stemmige harmonie, vraag-en-antwoord)
Fisiese opwarming vir kordinasie en beheer
Aksie- reaksie speletjies
Afkoeling (strekke en vloeiende bewegings)
2. Improviseer en skep:
Kort dialoog
Ondersoek konflik in spesifieke konteks (Wie, wat,
war, wanneer)
Bewegingsinne om om konflik te ondersoek
Gebruik bewegingselemente (tyd, ruimte,
energie,
Kombinasie van lokomotoriese en nielokomotoriese beweging
Kort musikale frases
Ondersoek konflik
Gebruik stem, instrumente, ritme en melodie
Ritmiese patrone
Alle nootwaardes en rustekens reeds bestudeer
Liggaamsperkussie of instrumente
3. Lees, interpreteer en voer uit
Musieknotasie
Nootname in die sopraansleutel
Sing met solfasisteem
Ritmiese patrone
2/4, 3/4, 4/4 tydmaat
Liggaamsperkussie en instrumente
Liedere uit twee verkillende Suid-Afrikaanse kulture
Unisoon, kanon, rondelied, 2-stemmige harmonie
Dinamiek, melodie, ritmiese patrone
Bewegings- of danselemente in lied
Styl en stemming
4. Waardeer en reflekteer:
Twee musiektipes in Suid-Afrika
Sosiale of kulturele konteks
Herhaling en kontras in musiek
Styl en stemming
Eie en ander se optredes waarneem en reflekteer

Graad 6 Kwartaal 3
Visuele Kunste
1. Visuele geletterdheid
Alle kunselemente en ontwerpbeginsels
Balans
2. 2D Kuns Mense en/of voorwerpe
Teken en kleur
Klem
3.

3D Kuns
Kleiwerk
Tekstuur, vorm en fatsoen,
Balans
Ruimtelike bewustheid bewustelike gebruik van
diepte
Gepaste gebruik van gereedskap

Graad 6 Kwartaal 4
Uitvoerende Kunste
1. Warm op en speel
Fisiese opwarming vir kordinasie en beheer
Vokale opwarming (asemhaling, chanting)
Sang opwarming (tradisionele liedere in unisoon,
kanon, 2-stemmige harmonie, vraag-en-antwoord)
Lei- en volg speletjies
Storielyn ontwikkeling speletjies
Afkoeling
2. Improviseer en skep:
Kort storielyn genspireer deur musiek
luister na musiek elemente
Bewegingsinne om aspekte van b.g. storie te
ondersoek
Gebruik elemente van dans (tyd, ruimte, gewig,
energie)
Kombineer lokomotoriese en nie-lokomotoriese
beweging
OPSIONEEL: Poppespel
Eenvoudige hand- of kop poppe
Herwinde materiaal / klaargemaakte poppe
Afrika verhaal
Musiek vir karakter vaslegging; klankbaan
3. Lees, interpreteer en voer uit
Kulturele rituele en seremonies - kyk na, repeteer,
voer uit
Fokus:
Patrone, herhaling, volgorde
Elemente van musiek, dans, kostuum, rekwisiete
Uitvoer ruimte en gehoor opstelling
Inkom en uitgaan in verhoog area
OPSIONEEL: Poppespel
Poppekas opvoering met dialoog, beweging,
musiekbegeleiding
Herwinde materiaal / klaargemaakte
4. Waardeer en reflekteer:
Kulturele seremonies en rituele
Patroon, herhaling, en volgorde
Eie en ander se optredes waarneem en reflekteer

Graad 6 Kwartaal 4
Visuele Kunste
1. Visuele geletterdheid Geboue en argitektuur
Alle kunselemente en ontwerpbeginsels
2. 2D Kuns Geboue, argitektuur en die
omweging
Teken en kleur
Alle kunselemente en ontwerpbeginsels
3. 3D Kuns Geboue, argitektuur en die
omgewing
Plak, sny, draai toe, ens.
Alle kunselemente
Balans
Ruimtelike bewustheid - diepte
Gepaste gebruik en instandhouding van werkspasie

You might also like