You are on page 1of 3

Verhoudings en proporsies in die meslike liggaam

Jou hand is groot genoeg om jou gesig te bedek


Die spasie tussen jou o is groot genoeg om nog n oog in te pas.
Jou lyf se lengte is dieslfde as die aftand tussen die punt van jou middelvinger aan jou
een hand tot by die punt van jou middelvinger aan die ander hand wanneer jy jou arms
uitstrek.
Jou voet is dieselfde lengte as die binnekant vna jou arm van jou elmboog tot by jou
handgewrig.

Opdrag: Formele Assessering


Graad 7

Skeppende Kuns

Kwartaal 4 2015
1. Maak n tekening van n sittende figuur wat in n doek (stuk lap/kombers)
2.
3.
4.
5.

gedrapeer is.
Maak jou tekening groot genoeg dat dit jou papier vul.
Kyk mooi na jou model sodat jy die regte verhoudings van sy liggaam teken
Gebruik verskillende tipes lyn sodat dit n goeie voorbeeld is van hoeveel jy
hierdie jaar oor lyn as kunselement geleer het.
Skryf jou naam netjies in die onderste hoek van jou tekening.

Jy gaan op die volgende aspekte geassesseer word:

Gebruik van die ruimte (vul die hele papier)


Gebruik van verskillende tipes lyne en vorm
Begrip van ontwerpbeginsels kontras, rigting, klem, balans en proporsie
Vermo om met houtskool te teken en lyn uitdrukkingsvol te gebruik
Is die verhoudings van jou model in ag geneem?
Vermo om die kontras en balans tussen sagte, ligte lyne en sterk, donker
lyne te toon

You might also like