You are on page 1of 1

................

weet jy toe ek v'oggend wakker word, toe vra ek myself die vraag:
"Wàt is die nut? Wa'oor gaan die lewe nou èintlik? Is dit nog al's die moeite
werd?" Toe trèf dit my: Die antwoord lê reg daar óm my in my eie kamer!! Die

Waaier sê: "Be cool!!" Die Plafon sê: "Mik


hoog!!" Die Venster sê: "Kyk na die wêreld daar buite!!" Die Horlosie voor my
bed sê: "Elke minuut van jou lewe is só kosbaar!!" Die Kombers sê: "Soos God
belowe in Sy Woord, het Hy jou laasnag beskerm!!" Die Spieël sê: "Jy is uniek
in God se oë!!" Die Kalender sê: "Vandag is die 1ste dag van die res van jou
lèwe!!"

Die Deur sê: "Druk hàrd om jou doel te bereik!!" Die Mat sê: "Gaan af op jou
knieë en dank God vir n núwe dag!!" ...............hoe kon ek so stupid wees!!!
MAG JY 'N WONDERLIKE DAG Hê!!!!!!!!!

You might also like