You are on page 1of 1

14 12 May / Mei 2011 Properties

Gee elke kamer in jou huis 'n romantiese oomblik en geniet betowerende tye. Romanse beteken verskillende dinge vir verskillende
mense. As jy 'n romantiese leefruimte wil skep, wil jy persoonlike elemente daar gebruik om uit te druk wie jy is. Dis immers hoe 'n huis 'n
tuiste word: deur 'n eerlike beeld te skep van sy inwoners en hoe hulle dit gebruik. Besluit self of jou liefdesnessie snoesig en warm, of
koel en kalm gaan wees. Want hoe kompleks die taal van die liefde ook al is, jou verhouding met jou huis hoef jou nooit moeite te gee nie.
Volg dié paar riglyne om 'n romantiese stempel daarop af te druk.
1. IN 'N ANDER LIG van die dag, 'n kaggelvuur of kerse dromerige, mymerende bekoring oor gemoedstemming het.
Beligting hou die sleutel tot die laai altyd die atmosfeer met beloftes jou kuierplek spoel - nooi hom net 5. SENSUELE SENSASIE
algehele stemming en voorkoms van innige samesyn. binne! Gebruik blomme vir 'n
Jou huis moet al jou sintuie
van 'n vertrek. Bepaal eers hoe die 2. BEELD EN SKYN kleurespel in 'n andersins neutrale
bevredig. En dit gebeur as jy al die
natuurlike lig in die ruimte werk en vertrek - dit kos min en die suiwer teksture en oppervlakke wat tot jou
Spieëls het 'n manier om glans aan parfuum sal deur die hele huis syfer.
besluit dan hoe en waar jy kunsmatige siel spreek, in perfekte balans
enige vertrek te verleen, en plaas J a y e N i e m i , ' n A u s t r a l i e s e
beligting kan inspan. Kry saamgooi. In dié vertrek meng koel
jou reg binne jou eie feëverhaal. geurkenner, sê: "Geur is belangrik in
byvoorbeeld 'n verdofskakelaar sodat teëls met ruwe mat, verweerde
Afhangende van die vertrek en die die huis, want die aroma wat ons kies
jy die gewone beligting vir houtmeubels met glansryke
tipe spieël wat jy kies, kan dit as om ons ruimte te deurdrenk word
romantiese aande kan bewimpel, of 'n kandelaber, rou linnegordyne met
fokuspunt óf as versiering dien. Dis vasgelê in die geheue van elkeen wat
kristalkandelaber om die sterre in jou gepoleerde glas - almal gesellig saam
'n bykomstigheid wat 'n vertrek dié ruimte binnekom.”
oë te weerkaats - kies uit die talle in 'n warm, sensuele ruimte wat jou
oopmaak sodat dit groter lyk as wat hartlik verwelkom. Leer ken jou
ontwerpe beskikbaar, solank dit jou
dit regtig is, en straal 'n bekoring uit 4. SPEKTRUM VAN GEVOEL voorkeure en afkere sodat jy die huis
ruimte karakter gee en meer omtrent
wat die atmosfeer met nog meer Die kleure wat jy kies is net so kan skep waarvan jy hou. Jou huis sal
jóú sê. En wat ook al die okkasie of tyd
romantiek laai. Wanneer jy spieëls persoonlik as die betekenis wat jy aan jou viering van mensheid word. Bron:
gebruik om 'n vertrek op te helder, die woord "romantiek" heg. Hou altyd www.tuis.co.za
moet jy die grootte, wat jy daarmee i n g e d a g t e d a t k l e u r j o u
Tel/ Faks: 013 235 2622 / Eleen Nel: 082 896 3908 wil bereik en jou eie individualiteit in gemoedstemming in 'n groot mate
Dries: 082 462 7723 / Buhrmanstr 32, Lydenburg gedagte hou. beïnvloed - besin voor jy op
BESOEK ONS KANTORE VIR DIE BESTE DIENS EN ADVIES.
skakerings vir jou huis besluit, want
• Goeie kopie, trek net in: Baie netjiese 3. VARS UIT DIE VELD
siersteen won met 4 slk, 2 badk, ruim dit kan 'n groot verskil maak aan hoe
sit/eetk/komb, oopplan Die buite-onthaalarea met sy lieflike
- R1,150 milj.; jy 'n ruimte ervaar. Bring kleurtone in
• 3 Slk Dupleks won met ruim uitsig op die tuin, omraam die hele wat warmte en 'n sensuele gevoel
woonarea/komb oopplan, 2 badk, 2 mot,
omhein vertrek en hang 'n kosbare landskap skep, wat jou lewendig laat voel en 'n
- R1,250 milj.; in jou huis. Die natuur sal sy positiewe uitwerking op jou
• 4 Slk won met 2 badk, ruim sit/eetk/komb
oopplan, baie netjies en nuut oorgedoen
- R1,150 milj.;
• 3 Slk meenthuise, 2 badk, 2 mot, oopplan
sit/eetk/komb, aparte opwas/wask, braai
- R890 000 elk; EIENDOMME / PROPERTIES
• 3 Slk won by Laerskool, 2 badk, ruim
sit/eetk, komb, wask, 2 mot, omhein
- R1,3milj.; VIR ALLE EIENDOMSBEHOEFTES -
• Baie netjiese 3 slk outydse woning met TE KOOP, VERKOOP OF VERHURINGS TEL: 013 235 4512, 57Kantoor Street, Lydenburg, Fax: 086 695 5516
oregan vloere en deels staal plafonne. 1
nuut oorgedoende badk, komb met nuwe
kaste en stoof, wask, mot, palisade
Verkope: Werner: 082 776 9347 For all your Property
- R990 000 Minnaar: 082 775 6370
Verhurings - Ina: 082 775 6369
needs phone;
TE HUUR: 013 235 4890 Sales: Fanie - 072 317 3959
• Nuutgeboude 2 slk dupleks w/stel, eie tuin E-pos: marulaproperties@lantic.net
- R5 500 (Beskikbaar: 1 Junie) Rentals: Christa - 073 987 0718

• QUICK DRY PAINTS (LOW, LOW PRICES!)


• CONTRACTOR’S PVA • WATERPROOFING
• EPOXY PAINTS
• Wood Products • Stevensons • Cemcrete
• Prominent Paints • O’Grady’s • Dulux • Nova

Formulated for Specific Applications


A unique collection of project specific paints
• Metallics for Decorating • Frosted Glass for Windows
& Mirrors • High Heat for Grills
• Appliance Epoxy for Refrigerators
And more!

You might also like