You are on page 1of 1

04 12 May / Mei 2011 Rubrieke / Columns

Highlands
Panorama
News Vrydag die 13de Waardering vir almal se bystand
holds
accredited
membership Aangesien Vrydag die enigste Vrydag die in hierdie moeilike tyd
ofthe
following 13de van die jaar is, plaas ek graag tannie Familie skryf:
bodies / Marie Joubert se Bobaas Spookstorie in Graag wil ons die volgende mense
Highlands bedank wat ons werklik in hierdie
Panorama plaas van my Hoorhierso-rubriek.
Nuus is ’n moeilike bedroefde tyd in ons
geakkredi- Tant Marie is ’n oud-onderwyser van die lewens bygestaan het en alles wat
teerde lid
van die
Lydenburg Hoërskool en een van die hulle moontlik kon doen, vir ons
volgende bekendste en bemindste inwoners van gedoen het.
organisa- Martin’s Begrafnisondernemers,
sies: Lydenburg. (RED)
maar veral vir David vir al sy tyd Wyle mnr. Gavin Wade van der
wat hy aan Chantel en die familie Merwe (regs) saam met sy
Die spook by die padbord spandeer het. Vir al sy gebede en
beter begrip en kennis van die
wêreld wat ons nie ken nie.
verloofde me. Chantel Theron

Gavin Wade van der Merwe


Ek, eintlik ons, het haar self gesien! Ons eie Roossenekal bekruip het, het ek geweet dat Aan Baksteen Nel, baie dankie vir 31 Augustus 1988 - 27 April 2011
spook! Die meeste van Lydenburg se inwoners vanaand die aand gaan wees dat ek voor ’n die wonderlike mens wat jy is. Jy
was ons groot steunpilaar deur ’n ‘n Pay. En dan baie belangrik,
weet van haar maar min het haar spooklyf al keuse gaan staan om ’n huilende vrou wat ’n almal se gebede. Sonder julle sou
saamrygeleentheid gaan soek, op te laai of nie moeilike tyd. Jy was elke
gesien. Sy staan gewoonlik in die nag van ons nie die mas opgekom het nie.
op te laai nie! beskikbare oomblik daar vir die
Vrydag die 13de en duimgooi in die omgewing Aan almal wat vêr gekom het sê
ASSOCIATION OF
Al die bestanddele was daar vir ons spook se hele familie - en dit sluit in dag en
INDEPENDENT PUBLISHERS
van die padbord waar die Roossenekalpad met ons baie dankie en hoop julle het ’n
lyfwys resep! Dit was ’n pikdonker, bittere koue nag. Dankie dat jy so baie van jou
’ n T-aansluiting in die Dullstroom-pad veilige terugreis.
nag. Die wind het stormsterk gewaai en het met tyd afgestaan het en ons gelei het
doodloop. Dankie aan almal wat gehelp het
wilde geweld deur die kreunende bome gedans toe alles baie donker was. Dankie
Een van die gelukkige persone wat wel al met met die verversings en die tee
vir Gemeenskapsjoernaliste
en gefluit van plesier as hy skoppelmaai ry, op vir al jou gebede vir ons Gavin
of Community Journalists haar kennis gemaak het, was mnr. Marius skink en so ook aan die
liefling.
Joubert. ’n Samaritaan sonder bedrog, wat die jong eiketakke en die tamboekiegras Verkeersdepartement.
Dan wil ons ook vir ds. Willie
haastig in die nag van Vrydag die 13de op pad platvee. Die donderweer het onheilspellend Aan Grinaker, LTA en PRP ook
Botha bedank vir al sy
Middelburg toe was. aangerammel gekom en blitse het heen en weer Danté vir al die finansiëlehulp
ondersteuning en gebede.
MONITORING SA
Dit was ’n reënerige, sterlose nag en bitter deur die hemelruim geklief. saam met Gavin se mede-kollegas.
Vir Eugene en Sandra Botha, van
koud. Die donderweer het onheilspellend Nadat ons die voet van die berg bereik het, het Dankie aan my seuns Derick en
Member of Johannesburg, wat hulle reëlings
gerammel en kort-kort het ’n weerligstraal die dit hard begin reën. Ja, alles was daar – gemeng Wesley wat so ongelooflik lief was
gekanselleer het om vir Gavin ter
hemelruim deurklief en die omgewing verlig. en gereed. Net die laaste bestanddeel, wat by die vir hul boetie.
ruste te lê. Dankie vir alles wat
Dit was in hierdie oomblik van helder lig dat padbord gewag het, moes nog bygevoeg word. Aan my man Neil Hunter wat as pa
julle vir Gavin en Chantel beteken
Marius die huilende, witgeklede vrou sien Ek was oortuig dat sy daar sal wag, want geen het. Dit sal altyd onthou word. ingetree het en my seun begrawe
MEDIA REPRESENTATIVES duimgooi het. Dit het skielik hard begin reën en regdenkende spook sal in so ’n stormagtige nag En aan John en Maritsa vir al die het. Dit sal nooit vergeet word nie.
hy het met spyt gedink aan die bekleedsels van wil voetslaan of windop wil sweef na haar reëlings wat hulle getref het. Vir Dan laaste en ook die belangrikste:
Kontaknommers / sy splinternuwe motor en die papnat vrou. Hy bestemming nie. Ja, ongetwyfel sal sy en haar die moeite, die ondersteuning, die Dankie liewe Here dat U vir Gavin
Contact Numbers: het teruggestoot, maar toe hy langs haar duim daar staan. raad en bo alles die liefde wat julle vir 22 jaar aan ons kon leen.
stilhou, het hy met verligting opgemerk dat sy Die spreekwoord van 'prewarned is prepared', is aan ons gegee het. Dit wat julle die Dankie vir al die liefde wat hy aan
Direkteur:
glad nie nat is nie. Ook die wit kopdoekie om ingeweef in elke opvoeder se opleidings- aand kom doen het was nie maklik ons almal gegee het. Niks was ooit
Andre Coetzee - haar blonde hare was droog. Hy klim toe uit sy program en daarom het ek dit my plig geag om vir hom te veel nie.
nie. God seën julle daarvoor.
083 626 6305 motor, hardloop om en gaan maak vinnig in die die leerlinge vooraf in te lig oor wie by die Dan wil ons almal bedank wat U het die mooiste blom kom pluk,
Editor/ Redakteur: gietende reën die voorste deur vir haar oop, Roossenekal-Dullstroom-T-aansluiting gaan gesorg het vir kos aan die familie. maar ons berus ons in die wete data
maar tot sy verbasing sit sy toe alreeds op die duimgooi. Hul reaksie was uit die aard van die ons hom weer sal sien.
Michelle Boshoff - Dankie aan Piet en Ista asook Pick
agterste sitplek. saak oorweldigend, maar ek het hulle so kalm as
Nuus: 082 450 4876 moontlik probeer verseker dat die vrou hulle
Intussen het die hondjie wat voor langs hom op
Advertensies / die sitplek geslaap het, hardop begin tjank en geen kwaad sal aandoen nie en dat hulle darem
Advertising: uit vrees onder die motor se brandstofpedaal ook begrip vir haar probleme moet hê. Ook het Hierdie klein
Reinet Bell ingekruip. Toe Marius egter aan sy kant ek hulle hart en mond belowe dat ek haar beslis woefie het oor die
uitklim, was die vrou weg! nie sal oplaai nie. Daar was buitendien nie plek naweek by die
082 450 4875
Dit was toe die hare op sy kop begin rys het en in die bussie nie en bowendien soek sy ’n Parkeraad se
Accounts: die hoendervleis en koue sweet op sy lyf raamrygeleentheid Pretoria toe. kantore (Visserye)
Jill Du Preez - uitgeslaan het, dat hy besef het dat hier iets Volgens oorlewering het sy baie jare gelede op
Vrydag die 13de by die T-aansluiting met ’n
in Lydenburg
013 235 2287 bonatuurliks aan die gebeur was.
Om so vinnig moontlik weg te kom, was by perdekar verongeluk en haar drie klein aangekom. Skakel
Grafies / Graphics: Willem van Staden
hom ’n allesoorheersende begeerte, maar met kindertjies is na ’n weeshuis in Pretoria
Marike Geldenhuys - geneem. as jy die hondjie
die tjankende hond in die donker onder die
013 235 2287 brandstofpedaal, was wegkom onmoontlik. Die uur het aangebreek en die minibus se ligte herken by 013 235
email: Weghardloop was ’n ander oplossing en so na het vol op die padbord geval! Daar was niks, net 2395/6/7 of 082 780
highlandspanorama@ ’n paar vlieënde tree het hy tot besinning gietende reën, wind en weerlig, maar toe kom sy 5172.
gekom toe die steeds-tjankende hond hom skielik vinnig agter die padbord uit en swaai
yahoo.com
agterna sit. Gelukkig het hy toe weer die albei arms wild in die lug. Sy was baie maer, wit
gebruik van sy motor teruggekry en hy sweer rok, wit kopdoek en het aanhoudend woes dorp
Copyright exists dat hy van daar af net een keer gestop het en dit toe beduie. Toe die minibussie by die stopteken
on all material was binne in sy motorhuis in Middelburg. stilhou het die gedaante met so ’n
published in the As latswaaier het ek, soos al my ander kollegas, verstommende spoed oor die teerpad deur die
Highlands Panorama. nog baie ander takies ook wat gedurig waterplasse aangehardloop gekom dat die 1 Samuel 14:6
Written permission afgehandel moet word, soos onder andere die water in alle rigtings gespat het. Want by die Here is daar geen verhindering om deur baie
must be obtained to heen-en-weer vervoer van leerlinge – alles ten “Juffrou ry”! het dit soos een mond weergalm of deur min te verlos nie.
bate van die opvoeding. en die verskrikte juffrou het gery. Ons Vader, wees met ons tydens hierdie komende verkiesing -
use it in any form. Amen.
Kopiereg bestaan Dit was op Vrydag die 13de dat ek en ’n Ons was al amper in Lydenburg toe eenetjie
spannetjie dogters met die skool se minibussie bewend sê: “Maar Juffrou, sy was dan swart met
op alle materiaal in die Letters Policy: THE Highlands Panorama News welcomes letters from our readers. Letters must be short and to the point
redelik laat die terugtog vanaf Middelburg rooi tekkies aan en het ’n lift dorp toe gesoek,” (maximum 200 words). It must be accompanied with the writer’s name, postal address, telephone number and be signed even if
Highlands Panorama. aangepak het. Toe die donker ons al op Wel, of dit ons eie spook was of nie, dit was placed anonymously. The editorial team reserves the right at all times to shorten letters, to only publish letters when space is
Skriftelike toestemming Vrydag die 13de. available or to use their discretion in placing letters at all. The Highlands Panorama News is not responsible for the content of letters
moet vir enige gebruik published. Postal Address: Highlands Panorama News P.O. Box 4418, Lydenburg 1120. Office: 65 Viljoen Str (corner of Jansen Str.)
daarvan bekom word.
Owners/Eienaars: Burgersfort woon en werk. Mense wat daagliks dié myne werk, ry. Dit is soos die Operasionele gebied
Highlands paaie ry en hulle goed ken, slaggate, gladde kolle en van ouds in Angola. Lewensgevaarlik soos die
Panorama cc/bk. al. In die meeste gevalle blameer ons die slaggate en sotte jaag, op blinde draaie en hoogtes verbysteek
(CK 2006 / 199045/23) die algemene vrot toestand van ons paaie en strate. en te kere gaan.
Office/Kantoor: Reg, maar is dit werklik so? Nee, ek dink die koerante en mense moet gaan
Ek ry ook elke dag hierdie paaie, beide met my eie kyk waar die probleem regtig lê. Dit lê by mense
65 Viljoen-
Str/str 65
(C/o - h/v Viljoen- &
Roekelose bestuur motors en motorfiets, sowel as met handelaars se
motors en motorfietse. Ek soms druk ek toetsmodelle
wat eenvoudig te dom is om die risiko van reën,
slaggate en ander padgebruikers in ag te neem.
Jansen-Str’s/str’e); ELKE week is daar in beide ons plaaslike so ’n bietjie wyd oor die spoedgrens, om te kyk na Wat reken hulle voertuie is die vinnigste en
PO Box/Posbus koerante stories van motorongelukke, aspekte soos stabiliteit, veiligheid, remvermoë ens. veiligste. Toe nie.
4418, beide in die dorp en op ons omliggende En dit bring my by my punt. Die aantal idiote op die Hulle weet nie dat daar ’n snotterige gladde lagie
paaie. pad. ’n Oom in sy Sportage wat doodluiters teen 80 op teerpaaie vorm nadat dit bietjie gereën het nie.
LYDENBURG, 1120
Baie van hierdie stories eindig tragies, met die km/u oor die stopstraat op die hoek van Jansen en Dit word deur voertuie veroorsaak wat olie en
dood van geliefdes, van ons eie mense. Die Viljoen jaag. Die laaitie in die wit Golf wat besete raak diesel lek. In dié omstandighede neem hulle nie in
Printed by
persentasie toeriste of mense van elders wat in as hy agter die wiel inklim. Die “biker” in ag dat ’n motor se stopafstand of draaivermoë
Paarl Coldset Goodmanstraat wat die hele buurt onststig met sy drasties ingekort word nie - ABS en elke ding ten
(Pty) Ltd, 83 sulke ongelukke betrokke is, is op die oog af
relatief klein. In hulle geval kan mens die gejaag en “gerev” van sy fiets. Stupid! En gaan luister spyt. Ouens wat voor jou insny by die duikweg
Heidelberg maar na hulle as hulle wegtrek in Voortrekkerstraat by neuk ook jou stopafstand op. Hulle is pleinweg
Road, City ongelukke dikwels toeskryf aan nat, gladde
paaie en slaggate. die Paul Krugerstraat stopstraat, op pad uit Chekers / onnosel en behoort van roekelose en nalatige
Deep Longtompas toe. bestuur aangekla te word!
Maar wat van ons eie mense? Ek praat van dié
Production Of ry oor die Watervalsrivierpas, Longtompas of op die
mense wat in Lydenburg, Steelpoort en
Park, City Deep. pad Roossenekal toe, wat meeste ouens wat op die

You might also like