You are on page 1of 2

1.Transversale Golwe.

Eienskappe van Lisgstrale : y y y y Beweeg in reguit lyne. Straaldigramme om hulle skematies voor te stel. Wanneer ligstrale van een medium na n ander beweeg met n ander optiese digtheid, vreander die spoed en rigting (Breking of refraksie). Met plat spiels is die beeld en die vorm dieselfde grootte en afstand van die spiels is die beeld en die vorm dieselfde grootte en afstand van die spiel af. Die beeld is lateraal, omgekeerd en virtueel. As die invalshoek groter as die grenshoek is, is dit totale weerkaatsing wat plaasvind.

1.1Geometriese Optika.
Ons o het konvekslense en ons kan daarom sien. Ligstrale weerkaats vanaf n voorwerp en bereik die oog, die digter deel van die oog veroorsaak ligbreking. Ligstrale wat deur n lens beweeg is Geometriese Optika.

1.1.1Lense.
Daar is twee algemene lense: Die wat parrallelle ligstrale na mekaar toe buig( Konvergerend / Konvekslense ). Die wat parallelle strale weg van mekaar af buig( Divergerend / Konkaaflense ). Konvekslense is dik in die middel en dun op die punte. Hulle Konvergeer ligstrale( Bymekaar ). Konkaaflense is dun in die middel en dik op die punte. Hulle Divergeer ligstrale( Uitmekaar ). TERMINILOGIE BY LENSE: y y y y OPTIESE MIDDELPUNT-Dis die middel van die lens. Strale wat hierdeur gaan buig nie. HOOFAS-Lyn wat twee krommingsmiddelpunte verbind. Gaan deur Optiese Middelpunt. BRANDPUNT(F)-Punt waar ewewydige lyne bymekaar kom met Konvekslens, en die punt wat gekry word as die ligstrale wat buig terugverleng word en aan mekaar raak. BRANDAFSTAND(f)-Afstand Tussen die Optiese Middelpunt en brandpunt.

1.1.2Beeldvorming.
Ligstrale ondergaan breking en verander rigting as dit deur n lens gaan. Konvekslens is die Vergrootglas en naby beelde wor vergroot en is regop( Virtueel ), maar as dit bietje verder gehou word draai dit om en is dan ( Reel ) en kleiner. Die verskille tussen Virtuele en Rele beelde is as volg:

Beeld Voorkoms Waarneming

Virtueel Beeld is regop met betrekking tot die voorwerp. Ligstrale word nie werklik deur die voorwerp weerkaats nie. Kan nie op skerm geprojekteer word nie.

Projeksie

Reel Beeld is onderstebo met betrekking tot die voorwerp. Ligstrale word deur voorwerp weerkaats( beweeg werklik na die beeld ). Kan op n skerm geprojekteer word.

1.1.3Straaldiagramme.

You might also like