You are on page 1of 1

Wat is hondsdolheid? Hondsdolheid is n sonotiesesiekte ( n siektewatmensevan dierekankry).

Dit word deur n virus veroorsaakwat die breinaantas en totdie dood lei. Die virus word in speekselafgeskei en deurbesmettedierese bytoorgedra.

Hoe word mensebesmet? Menseraakbesmetwanneerhulledeur n besmettediergebyt word aangesien die virus deurspeekselversprei word. Mensekanookbesmet word deurbesoedeling met speeksel wat in snye, die mond of obeland.

By hondsdoldiere mag ditlykasofiets in die keel vassit weens die oormatigespeekselafskeiding. Moet nooitjou hand in die dier se bekdruknie, aangesienjy die siekte kanopdoen as die dierjoubyt of as snyeaanjou hand aan die speekselblootgestel word. Indienbeeste, skape, bokke en donkies se karkasse oopgesny word, kandit n gesondheidsgevaar skep omdatmensebesmetkanraakdeursnye of wanneerbreinweefsel en speeksel in die o of mond spat as die skedeloopgekap word en die besmettedier se breinhanteer word.

You might also like