You are on page 1of 1

BUSRIT IN DIE AAND

Spesifieke vervoermiddel Tydsaanduiding - AAND Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, sit hulle suf, met monde moeg gesluit, die werkers van die stad wat huis toe gaan. Elk yl "suf" en "moeg" alleterasie van "m" die werkers...gaan - voorplaasing > beklemtoon die aleenheid van die werkers. - deursigtig > beklemtoon die aleenheid van die werkers. - verwys na die werkers se gemoedstoestand. - beklemtoon die moegheid van die werkers. - Agterplaasing, verduidelik wie in die bus vervoer word.

Skaduwee-skimme gly verbyDis laat, en lang ligvaandels wapper oor die straat soos oor n dam die blinkpad na die maan.

Skaduwee-skimme -Objekte wat buite verby gly soos die bus beweeg. ... - Sugereer dat die beweging voort gaan. Alleterasie van "s" - beklemtoon die gly beweging van die bus "Dis laat" - TYD Ligvaandels (stad) verwys na die straatligte en word metafories gelykgestel aan n bannier of vlag wat wapper. Die ligte oor die straat word vergelyk met die maan se lig oor n dam (plateland). Kontras tussen stad en plaasmileu hef onnatuurheid van stad uit.

Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: die stuurman voor, die passasiers die buit wat ons as slawe huis toe bring vanaand Stadsomgewing word gelykgestel aan 'n "stormsee". Die bus word metafories gelykgestel aan 'n kaperskuit. Ploeg - Beklemtoon die moeisame beweging Na die dubbelpunt volg 'n beskrywing van die inhoud van die bus. Die werkers word as slawe beskryf wat deur hulle werk gevange gehou word en die ellips(...) laat die gedagte insink.

Die vaartuig waggel afdraand, om die draai met skril gekners en skommelende swaai, en hyg en skok en snork en swoeg opdraand,

Vaartuig (vervoermiddel vir water) sluit aan by kaperskuit. Polisindeton (en) en personifikasie (hyg,skok...) beklemtoon die moeisame beweging van die bus.
terwyl ons, soos twee kinders opgeto, mekaar toelag met glinsterende o Asof hul jammerlik hul lot kan raai, Strofe 5 is in kontras met die moe werkers en moeisame bewegende bus. sit hulle suf, met monde moeg gesluit, elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, die werkers van die stad wat huis toe gaan Die ek spreker bejammer die werkers wat gevangenes gehou word deur die stad Strofe 6 is 'n herhaling van Strofe 1 met sekere afwykings wat die sufheid en eensaamheid van die werkers uithef.

You might also like