You are on page 1of 2

KAROO KERSLIED

Woorde en musiek: Neil Buchner Kopiereg: Urial


Publishing
Intro: E../../.../.../B../.../.../.../C#m../../../../A../../../..
E
B
In ons Suiderland reis n Kersfees klank
C#m
A
En die vlaktes hoor weer die engle koor
E
B
Met die staldeur oop waardeur herders loop
C#m
A
Is die spoor te vind na die Redderkind
F#m E/G#
B
Kersfees-liefde kom ons haal
F#m
E/G#
B
Al het ons ook ver verdwaal
E
A
E
Lei ons soos die Suiderkruis
C#m
A
E/B
B
In die rigting wat U Seun ons wys
A
B
C#m
Met die ster vooruit vind ons ware Suid
E/G#
B
E
Helder skyn die Jesuskruis
E
Hy nooi almal uit vier dit wreld wyd
C#m
A
Daardie stille nag was lank verwag
F#m E/G#
B
Kruishoutliefde kom ons haal
F#m
E/G#
B
Al het ons ook ver verdwaal

KOOR

You might also like