You are on page 1of 21

KUNS EN KULTUUR

GRAADE 7
ASSESSERINGITEMBANK
2011

INHOUD

SOORTE VRAE
A. KORTVRAE:

DANS
MUSIEK
VISUELE KUNS
DRAMA

B. MULTIKEUSE-VRAE:

VERSKEIE KUNSVORME

C. PAS A BY B VRAE:

DANS

D. WAAR OF VALS VRAE:


KUNSVORME

VERSKEIE

E. PARAGRAAF-VRAE:

BESINNING

F. PRAKTIESE TOEPASSING-VRAE:

MUSIEK
VISUELE KUNS
DRAMA

G. KONTEKSTUELE VRAE:

VISUELE KUNS

A.

SOORT VRAAG: KORTVRAE

DANS: Opwarming van die liggaam vir dans


1.
Waarom moet dansers hul liggame opwarm voor die opvoering van n dans?
(4)
2.
Jy het al aan n paar opwarmingsoefeninge deelgeneem. Hoe het hierdie
oefeninge jou laat voel?
(3)
Memorandum
Vraagnomme
r
1

Moontli
ke
punte
4

Oplossing

Letterlik om hul liggame en spiere op te warm, die bloed aan


die vloei te kry en litte los te maak.
Om hul gedagtes te fokus dans behels goeie konsentrasie.
Opwarmingsoefeninge help dansers om te ontspan en hulle
aandag dan te fokus sodat hulle behoorlik op hulle opvoering
kan konsentreer.
Sekere opwarmingsoefeninge word gebruik wanneer n groep
mense vir die eerste keer saam gaan optree. Hierdie
opwarming bevorder gewoonlik goeie
kommunikasievaardighede en vestig goeie werkverhoudings
wat op vertroue binne n groep gebou word.
Ken punte toe vir eerlike en konstruktiewe besinning oor hoe die
opwarmingsoefeninge die leerder laat voel het, bv. ontspanne;
lomp; selfbewus; gereed om te dans; ens.

DANS: Basiese kennis en vaardighede


Verduidelik die volgende dansterme in een sin:
1.1Choreografie
1.2Repeteer
(1)
1.3Dansreeks (danssekwens/dansroetine)
(1)
1.4Simmetrie
(1)

(1)

Memorandum
1.1
Choreografie: Die kuns om danse te skep
(1)
1.2
Repeteer: Oefening en verfyning van jou dans
(1)
1.3
Dansreeks/danssekwens: n Stel danspassies
(1)

1.4

Simmetrie: Albei helftes van die liggaam van die dans is dieselfde
(1)

Gedurende jou Graad 7-jaar het jy aan n paar danse deelgeneem wat julle in
groepe geskep het. Waarom is dit nodig om die volgende vaardighede te h
wanneer jy n dans skep of opvoer? Gee een rede vir elke vaardigheid.
1.1
Krag
(2)
1.2
Kordinasie
(2)
1.3
Soepelheid
(2)
Memorandum
1.1
Krag: laat die liggaam toe om meer te doen, meer te verduur en dus meer te
bereik (2)
1.2
Kordinasie: i In dans is kordinasie die beheer van verskillende ledemate
wat gesinchroniseer
word.
(2)
1.3
Soepelheid: laat die liggaam toe om verder te strek sonder om dit te beseer
(2)

MUSIEK: Die klawerbord


Hieronder is n diagram van n gedeelte van n klawerbord.

Identifiseer die volgende note (klawers) soos aangedui, 1 4 op die klawerbord


hierbo:
1.

(1)

2.

(1)

3.

(1)

4.

(1)

Voltooi die volgende sinne:


5.

Elke D is ......................................................................................gele
(2)

6.

Elke C is ......................................................................................gele
(2)

7.

G en A is .................................................................................... gele
(2)(10)

Memorandum
Vraagnomme
r
1
2
3
4
5
6
7

Moontlik
e punte

Oplossing

1
1
1
1
2
2
2

B
E
G
D
Tussen n groep van 2 swart note (klawers).
Net voor 2 swart note (klawers).
Tussen elke groep van 3 swart note (klawers).

MUSIEK: Basiese kennis en vaardighede


1. Verduidelik die verskil tussen n SLAG en n MAATSLAG.
(2)
Memorandum
maat/maatslag: gereelde maat met gereelde tussenposes, kan met n mense se
hartklop vergelyk word
(1)
ritme:
ritmiese patroon wat uit verskillende nootwaardes bestaan, bv.
kwartnoot, halfnoot, agstenoot
(1)(2)
MUSIEK: Instrumente
2. Jy het gedurende jou Graad 7-jaar verskillende soort musiekinstrumente ervaar.
Verduidelik wat jy met die volgende verstaan:
2.1
2.2
2.3

Membranofone
Idiofone
Arofone
(3X2=6)

Memorandum
2.1
Membranofone: klank voortgebring deur vibrasie van n membraan. Diervel
gestrek oor n liggaam/houer (tin, hout, klei). Die liggaam dien as resonator.
2.2
Idiofone: instrument wat eie klank voortbring. Instrumente wat binne hulself
vibreer wanneer dit geslaan of geskud word, bv. skudders, ratels, stokke,
klappers, ens. Gestemde idiofone, bv. mbiris, marimbas, ens.
2.3
Arofone: lug vibreer om die klank voort te bring, bv. rietpype, dierehorings,
hol bene
(3X2=6)

VISUELE KUNS
1. Verbeel jou dat jy n kunstenaar is. Jy is beroemd vir die werk wat jy skep in
TWEE van die volgende vorms in visuele kuns. Beskryf enige twee uit
onderstaande lys:

Skilderwerk
Beeldhouwerk
Argitektuur
Kunshandwerk
(crafts)
(2X2=4)

Memorandum (enige twee van die volgende)


Skilderwerk:
Tweedimensionele werk deur te verf of kleur op n oppervlak aan te bring.
(2)
Beeldhouwerk:
Driedimensionele werk wat uitgekerf of gemodelleer word, en wat ruimte opneem.
(2)
Argitektuur:
Ontwerpe van die beboude ruimtes waarin ons leef, bv. huise, plekke van
aanbidding, plekke van openbare belang.
(2)
Kunshandwerk:
Funksionele of versierende voorwerpe, n voorwerp kan funksioneel maar ook
versierend of dekoratief wees.
(2)
(2X2=4)

VISUELE KUNS: elemente van kuns


1. Dink terug aan die visuele kunswerke wat jy gedurende die jaar geskep het.
Noem en verduidelik DRIE kuns-/ontwerpelemente wat jy gebruik het om jou
individuele kunswerk te skep. Jy kan van die elemente in die blok hieronder kies:

LYN, KLEUR, TOON, TEKSTUUR, VORM, patroon,


RUIMTE en PERSPEKTIEF
(6)
Memorandum
1. 1 punt per kuns-/ ontwerpelement.
1 punt per spesifieke, toepaslike/relevante en duidelike uiteensetting [m.a.w. hoe
dit gebruik is] (6)

Die volgende beskrywings kan as n riglyn gebruik word om die antwoorde te


merk:
Lyn:
Lyne het n oneindige hoeveelheid kwaliteite (dit kan
mate, rigting, ligging, karakter en effek aandui) wat
gebruik kan word om te beskryf en uit te druk wat die
kunstenaar sien, verbeel en voel oor sy/haar wreld.
Kleure:

Kan gebruik word om te beskryf of uit te druk wat die


kunstenaar sien of verbeel en voel oor sy/haar wreld, f
op n lewensegte manier f vrylik en vol uitdrukking.
Primre kleure is rooi, blou, geel; sekondre kleure is pers,
groen en oranje, tersire kleure word gemaak deur n
sekondre kleur met n verwante primre kleur te meng.

Toon:

Graad van ligtheid of donkerheid, skep vorms en


stemmings deur lig teen donker te kontrasteer. Wit teen
swart is die sterkste toonkontras en die vele tone tussenin
skep verskillende skakerings van grys. Alle kleure het n
reeks tone vanaf donkerste na ligste.

Tekstuur:

Die oppervlakgevoel van n voorwerp. Om tekstuur te


skep is om iets te laat lyk soos dit voel, bv. glad, stekerig,
blink, ens.

Vorm:

Vorm kan twee-dimensioneel (plat) of drie-dimensioneel


wees. Twee-dimensionele vorms kan natuurlik met
onrelmatige lyne wees, of dit kan mensgemaak
(geometries) wees met streng reguit lyne. Positiewe vorm
is n soliede gevulde ruimte. Negatiewe vorm is n le
ruimte

Patroon:

Herhaling van lyne, vorms, toon.

Ruimte en Perspektief:
Om die illusie van diepte op n tweedimensionele (plat)
oppervlak te skep. Hierdie soort ruimte word na verwys as
perspektief. Perspektief kan geskep word deur lyne, toon,
kleure, ens. te gebruik.

VISUELE KUNS
1. Jy moet n kunswerk vir jou jaareinde assessering produseer. Jy kan uit die
volgende kies:
n collage
n muurskildery of
n skildery
Watter EEN sal jy kies? Gee n rede vir jou keuse deur die aard van die kunswerk te
verduidelik. (3)

Memorandum
1. Keuse van kunswerk 1 punt;
Leerders moet die aard van die kunswerk verduidelik; punte moet toegeken word vir
n geregverdigde keuse, deur te lys waarom hulle die medium verkies en hulle moet
ook n rede gee waarom hulle verkies om met die medium te werk.
Gee 2 punte vir n geregverdigde antwoord.
n Collage is wanneer verskillende materiale op n oppervlak uitgel en vasgeplak
word om verskillende teksture teweeg te bring. n Komposisie gemaak deur
materiale te monteer, plak en op n oppervlak vas te gom; kan met teken- en
verfwerk gekombineer word.
n Muurskildery is n groot kunswerk wat gewoonlik met verf op n muur
aangebring word.
n Skildery word op n skilderdoek met akriliese of olieverf gemaak.
DRAMA: karakterisering
1. Jou onderwyser lewer kommentaar op jou opvoering van n dramatiese stuk:
n Lewensegte karakter baie oortuigend, die gehoor kan in die karakter glo!
1.1
Verduidelik hoe jy n oortuigende (geloofbare) karakter sou ontwikkel deur op
die volgende te
fokus:
Manirismes/Maniertjies
Lyftaal
Gesigsuitdrukkings
(3X2=6)
Memorandum
1.1
Enige antwoord wat die stelling regverdig kan aanvaar word.
n Akteur kan n karakter deur observasie en nabootsing ontwikkel. Dit is
nuttig om op die volgende te fokus wanneer n karakter ontwikkel word:
Maniertjies/Manirismes: spesifieke bewegings en kenmerkende eienskappe
van n persoon, moet funksioneel, ekonomies en veelsydig wees
Lyftaal: deur verskillende uitdrukkings met die liggaam te wys
Gesigsuitdrukkings: om bui en emosie te wys
(3X2=6)
B.

SOORT VRAAG: MULTIKEUSE-VRAE

Kies die mees korrekte antwoord en skryf net die letter (A D) langsaan die
vraagnommer (1.1 1.10)
1.1
A
B
C

Toonhoogte beteken .
Lelike geluide
Hard en sag
Koor

Hoog en laag
(1)

1.2
A
B
C
D

Dialoog is
n Eenvoudige rekwisiet wat in n drama gebruik word
n Musiekinstrument wat in n jazz-groep gebruik word
n Gesprek tussen twee of meer mense as deel van n toneelstuk
Die gebare wat n akteur gebruik om sy/haar gevoelens uit te druk
(1)

1.3
A
B
C
D

Om musiek te komponeer beteken


om n stuk musiek te skryf
musieknote wat tussen vyf parallelle lyne geskryf word
om n liedjie van die Internet af te laai
die duidelike uitspraak van woorde in n liedjie
(1)

1.4
Liggaamsperkussie is
A
Om musiek te skep deur n verskeidenheid tromme te gebruik
B
n Rendans
C
Die gebruik van verskillende dele van die liggaam, bv. klap van vingers, klap
van hande, stamp van voete, slaan van bobene, ens. om klank mee te bring
D
Gebruik die liggaam met uitdrukking in n drama-opvoering
(1)
1.5
A
B
C
D

Die intrige in die drama verwys na:


Stemoefeninge wat spraak verbeter
n Skaars soort klei wat gebruik word om inheemse beeldjies te maak
Die storielyn begin, middel en einde van die drama se storie
n Musiekinstrument wat n lae geluid maak.
(1)

1.6
A

Kwaito is
Suid-Afrikaanse gewilde township-musiek wat gekenmerk word deur
herhalende, kort liriese verse wat saam met stemtegnieke soos rap en posie
gebruik word
Wes-Afrikaanse gewilde sang-dans musiek
n Venda-woord wat na voorouergeeste verwys
Tromspel deur die tromvel met n oop palm te slaan
(1)

B
C
D

1.7
A.
B
C
D

. is the persoon wie Nkosi Sikelele iAfrika!gekomponeer het


Mbongeni Ngema
Joe Slovo
George Foreman
Enoch Sontonga

1.8
A
B

n Konsertina word gespeel deur jou ...te gebruik


kop en voete
hande en vingers

(1)

C
D

mond en tong
voete en elmbo

(1)

1.9
A
B
C
D

Wanneer jy passies vir n dans skep, doen jy ...


fotografie
choreografie
houtwerk
bakwerk

(1)

1.10
A
B
C
D

Wanneer mens dans, gebruik mens ...


arms, hande en kop
bene, knie en voete
middellyf en heupe
almal hierbo genoem
(1)

Memo
1.1 D (1)
1.2 C (1)
1.3 A (1)
1.4 C (1)
1.5 C (1)
1.6 A (1)
1.7 D (1)
1.8 B (1)
1.9 B (1)
1.10 D (1)
C.

(10)

SOORT VRAAG: PAS A BY B

DANS: Basiese Elemente


1.

Dansterminologie
Pas die terme in kolom B by die beskrywing in kolom A.

Kolom A
1.1 Die spoed van die dans of passies vinnig of stadig.
1.2 Die spoed, energievlak en krag van die beweging
gekombineerd.
1.3 Hou tyd met die maatslag en pas van die musiek
terwyl jy dans.
1.4 Liggaamsdele beweeg saam in harmonie.
1.5 Gebruik die presiese hoeveelheid energie en krag om
danspassies uit te voer.
1.6 Dansers se bewegings kan soms laag of in die middel
of hoog wees.
1.7 Die driedimensionele area waarin die dans plaasvind.
1.8 Die persoon wie n dans skep.

Kolom B
Ruimte
Opwarming
Tempo
Ritme
Choreograaf
Kordinasie
Repetisie
Vlakke

10

1.9 Oefen om dit reg te kry.


1.10 Oefeninge wat voor dans gedoen word.

Dinamika
Beheer
(10)

Memorandum
Kolom A
1.1 Die spoed van die dans of passies vinnig of stadig.
1.2 Die spoed, energievlak en krag van die beweging
gekombineerd.
1.3 Hou tyd met die maatslag en pas van die musiek
terwyl jy dans.
1.4 Liggaamsdele beweeg saam in harmonie.
1.5 Gebruik die presiese hoeveelheid energie en krag om
danspassies uit te voer.
1.6 Dansers se bewegings is soms laag of in die middel of
hoog.
1.7 Die driedimensionele area waarin die dans plaasvind.
1.8 Die persoon wie n dans skep.
1.9 Oefen om dit reg te kry.
1.10 Oefeninge wat voor dans gedoen word.

Kolom B
Tempo
Dinamika
Ritme
Kordinasie
Beheer
Vlakke
Ruimte
Choreograaf
Repetisie
Opwarming
(10)

C. SOORT VRAAG: WAAR OF VALS VRAE


S of die volgende waar of vals is. As die antwoord vals is, vervang die sin met
die korrekte stelling.
1.1

Wanneer die volgende musiekfrase geklap en gesing word, klink dit soos:
,
ta, tate, tate, ta / tate, tate, ta, ta

1.2

Sekondre kleure is geel, rooi en blou.

1.3

Om diepte (perspektief) in n visuele kunswerk voor te stel, kan mens groter


prente onderaan en kleiner prente bo-aan die bladsy plaas.

1.4

Om woorde duidelik uit te spreek, is dit belangrik om gereeld die spiere in die
tong, lippe en wange te oefen.

1.5

Suid-Afrikaanse inheemse dansvorme sluit Gumboot-dans, Tiekiedraai,


Moppies en Ghoemas in.

1.6

n Koorspraak-opvoering is gewoonlik n solo-opvoering.

1.7

Kordofone is slaginstrumente
(10)

11

Memorandum
1.1
Waar
(1)
1.2
Vals, sekondre kleure is pers, groen en oranje
(2)
1.3
Waar
(1)
1.4
Waar
(1)
1.5
Waar
(1)
1.6
Vals, dit word deur n koor van stemme opgevoer, n groep mense wat ho,
medium en lae stemme gebruik om die betekenis van die gedig uit te druk.
(2)
1.7
Vals, kordofone is snaarinstrumente. Hulle kan gepluk word of klank kan
voortgebring word deur n boog oor die snare te stryk.
(2)(10)
D.

SOORT VRAAG: PARAGRAAF-VRAE

Selfbesinning
1. Jy het n toekenning ontvang vir uitstekende prestasie in Kuns en Kultuur, Graad
7. Jy moet n kort toespraak lewer waarin jy die hoogtepunte van jou ervaring in
Graad 7 Kuns en Kultuur deel. Gee n beskrywing van jou toespraak in n kort
paragraaf van ongeveer 60 tot 80 woorde.
(15)
Kriteria om paragraaf te assesseer
Punte
13 15

Kode
Uitstekend

10 -12

Goed

8-10

Gemiddeld

6-7

Voldoende

0-5

Swak

Beskrywing
Leerder kan omvattend antwoord oor K&K konsepte en
vaardighede wat gedurende die jaar aangeleer is. Die
taal (terminologie) van die kunste word met uitsonderlike
vaardigheid gebruik. Die paragraaf is n volledige
weergawe van die leerder se kritiese besinning oor
sy/haar ervarings in K&K.
Leerder kan antwoord oor verskeie K&K konsepte en
vaardighede wat gedurende die jaar aangeleer is. Die
taal (terminologie) van die kunste word gebruik. Die
paragraaf is n weergawe van die leerder se besinning
oor sy/haar ervarings in K&K.
Leerder kan antwoord deur algemene ervaring in K&K
weer te gee met sekere verwysing na K&K konsepte en
vaardighede. Beperkte kuns-terminologie word gebruik.
Die paragraaf is n weergawe van die leerder se
besinning oor sommige van sy/haar ervarings in K&K.
Kandidaat se antwoord is oppervlakkig, hy/sy herskryf die
vraag en lewer algemene en soms vae kommentaar. Die
paragraaf ontbreek eenheid en bestaan uit n reeks
stellings. Ervarings in K&K word in voldoende mate gelys,
maar ontbreek diepte.
Kandidaat antwoord deur vraag te herskryf. Verwysing na

12

ervarings in K&K is vaag en onakkuraat. Swak


skryfvaardighede, onsamehangend.
E.

SOORT VRAAG: PRAKTIESE TOEPASSING

MUSIEK: Om musiek te skep


1. Verbeel jou jou onderwyser het jou gevra om n musiekitem te skep. Gebruik die
ondervinding wat jy gedurende die jaar opgedoen het om jou te help om
geskikte besluite en keuses te maak.

Skep n musiekitem (met geskikte lirieke en instrumente)


wat jou drome en aspirasies vir die toekoms weerspiel.
1.1
1.2

Skryf die eerste vier rels van jou musiekitem se lirieke (woorde) neer.
(4)
Noem TWEE musiekinstrumente wat jy vir jou musiekitem sou gebruik.
Verduidelik in elke geval waarom jy daardie spesifieke instrument sou
gebruik.
(2)(6)

Memorandum
1.1
Lirieke moet die drome en aspirasies reflekteer wat die leerder vir die
toekoms het (2 punte)
Daar moet n seker sin van ritme/ maatslag/ rym wees
(2 punte)
(4)
1.2

Instrumente gedentifiseer moet van toepassing op die konteks wees


gebruik eie
diskresie (1 punt)
Verduidelikings moet duidelik en toepaslik/relevant wees (1 punt)
(2)(6)

MUSIEK: Luistertoets
A. Luister na musiek en reageer
Jou onderwyser sal twee verskillende stukke musiek speel. Luister versigtig na die
musiek. Jy gaan die vrae wat volg beantwoord volgens jou reaksie op die musiek.
(Nota aan die onderwyser: lees deur die vrae met die leerders voor die musiek
gespeel word om hulle attent te maak oor dit waarop hulle moet fokus terwyl hulle
luister)

13

Ten einde die vrae betekenisvol te beantwoord, skryf die name van die twee stukke
musiek hier neer:
Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
1.

Vir elke stuk musiek, beskryf die musiek in terme van dinamiek. (Was dit
hard, sag of gematig?)

Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
2.

Vir elke item, beskryf die musiek in terme van tempo. (Was dit stadig,
gematig of vinnig?)

Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
3.

Hoe het die musiek jou laat voel? (Dink aan emosies soos hartseer, gelukkig,

opgewonde,
ongemaklik, kalm, ens.)
Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
4.

As die items woorde het, hoe laat die woorde jou voel?

Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
5.

Was daar enigiets anders omtrent die musiekitems wat jy interessant gevind
het?

Stuk 1: _________________________________________________________________
Stuk 2: _________________________________________________________________
(5X2=10)
B. Beskryf jou eie musiek
As jy n komponis was en jy gaan n stuk musiek komponeer oor hoe jy vandag voel,
beskryf hoe die stuk musiek sal klink. (Gebruik die vrae in Deel Een om jou te help
om n interessante en ingeligte beskrywing te gee.)
(5)

14

Memorandum
Vraagnomm
er
A

Moontli
ke
punte
10

Oplossing
Daar is geen korrekte antwoorde op hierdie taak nie, want die
aard van die antwoorde hang af van die stuk musiek wat
gebruik word.
Ken punte dienooreenkomstig toe.
Moedig leerders aan om redes vir hulle antwoorde te voorsien,
sodat hulle leer hoe om hul menings te regverdig.
Daar is geen korrekte antwoorde op hierdie taak nie.
Ken punte toe op grond van hoe die leerder die keuse van
musiek, gegrond op die emosies wat gevoel is, geregverdig het.
Neem ook die gebruik van terminologie soos tempo en dinamika
in ag..
Moedig leerders aan om redes vir hulle antwoorde te voorsien,
sodat hulle leer hoe om hul menings te regverdig.

VISUELE KUNSTE: n Collage oor jouself


1. Op n stuk A4-papier, teken n raam, 18 cm hoog by 14 cm wyd, in die middel
van die bladsy.
Maak in die raam n tekening van jouself. Jy kan n spiel of foto gebruik om die
foto so realisties moontlik te laat lyk. Jy moet soveel realistiese detail as moontlik
insluit. Gebruik jou potlode om die skets te ontwerp.
Rondom die portret moet jy nou n collage met items van jou lewe skep wat
uitbeeld wie jy is. Miskien kom jy met die bus skool toe, dan plak jy n buskaartjie
op die rant van die collage. Miskien hou jy van n seker sjokolade plak n
omhulsel op die rant. Laat die collage-items iets vertel oor die storie van jou
lewe en jou identiteit.
(16)
Onderstaande tabel wys jou hoe jy geassesseer sal word.
Kriteria om kunswerk se tekening, collage en montering van kunswerk te
assesseer
Kriteria
Getekende
portret

Ooreenkom
s met
portret

Vlak 4 [4]
Portret is
perfek in
proporsie en
baie aandag is
aan elemente
van kuns
gegee.
Portret lyk baie
soos die
kunstenaar.

Vlak 3 [3]
Portret is in
proporsie en
aandag is aan
elemente van
kuns gegee.

Vlak 2 [2]
Portret is redelik
goed in
proporsie en
sekere aandag
is aan elemente
van kuns gegee.

Vlak 1 [1]
Portret is nie in
proporsie nie en min
aandag is aan
elemente van kuns
gegee.

Portret lyk soos


die kunstenaar.

Portret lyk
effens soos die
kunstenaar.

Portret lyk min soos


die kunstenaar.

15

Inhoud van
collage

Finale
kunswerk

Collage vertel
die kyker baie
oor die
identiteit van
die kunstenaar.
Skeppend,
welgevallig,
stem ooreen
met
onderwerp.

Collage vertel die


kyker iets oor die
identiteit van die
kunstenaar.
Meestal
skeppend,
aantreklik, stem
in die algemeen
ooreen met die
onderwerp.

Collage vertel
die kyker min
oor die identiteit
van die
kunstenaar.
Redelik
aantreklik, daar
kan dinge wees
wat met die
onderwerp
ooreenstem.

Collage vertel die


kyker niks oor die
identiteit van die
kunstenaar nie.
Nie baie skeppend
of welgevallig nie,
stem nie met die
onderwerp ooreen
nie.
(16)

DRAMA: Dramateks/Draaiboek: Middernag-ontmoeting

Die twee karakters hieronder ontmoet mekaar om


middernag en praat vir vyf minute.
Die een gee aan die ander n pakkie en hulle verlaat
mekaar, bekommerd dat hulle in mekaar se geselskap
gesien sal word.
1.1 Skryf n draaiboek/dramateks in die korrekte formaat vir hierdie vyf-minute
toneel.
Jy moet oor karakter, situasie en konflik besluit.
(20)
Die rubriek hieronder sal gebruik word om jou te assesseer.
(20)

16

Kriteria om draaiboek te assesseer


Kriteria
Die
draaiboek/dramateks
volg die voorgeskrewe
formaat met karakters,
dialoog en
verhoogaanwysings
Draaiboek/dramateks
bevat dramatiese
elemente soos
groepering, vorm en
klimaks om betekenis en
gevoel oor te dra
Draaiboek/dramateks is
skeppend, oorspronklik
en opwindend, en bied
baie geleentheid vir
dinamiese
interpretering in n
verhoogproduksie
Draaiboek/dramateks
wys ontwikkeling van
karakter

Vlak 4 [4]
Puik
draaiboekformaat.

Vlak 3 [3]
Goeie
draaiboekformaat

Vlak 2 [2]
Redelike
draaiboekformaat

Vlak 1 [1]
Swak
draaiboekformaat

Puik struktuur.

Goeie
struktuur.

Redelike
struktuur.

Swak
struktuur.

Uiters
skeppend en
opwindend.

Skeppend en
opwindend.

Redelik
skeppend en
opwindend.

Nie baie
skeppend en
opwindend nie.

Karakters goed
ontwikkel, met
interessante
karaktereienskappe.

n Poging tot
karakterontwikkeling;
min aandag
gegee aan
ikaraktereienskappe

n Swak poging
tot karakterontwikkeling;
geen aandag
aan karaktereienskappe

Draaiboek/dramateks
wys ontwikkeling van
situasie met konflik

Situasie goed
ontwikkeld met
interessante
konflik sigbaar.

n Goeie
poging tot
karakterontwikkeling;
sekere aandag
gegee aan
karaktereienskappe.
Situasie
ontwikkeld met
sekere konflik
sigbaar.

Situasie redelik
goed
ontwikkeld,
maar meer
konflik moet
sigbaar wees.

Situasie swak
ontwikkeld met
geen konflik
sigbaar nie.

(20)
DRAMA: Die heelal van die teater

1. Bestudeer skets A hieronder van n produksiespan wat verantwoordelik is vir


die opvoering van n toneelstuk:
Skets A

17

REKWISIETEMEESTER
BELIGTINGONTWERPER

CHOREOGRAAF DIREKTEUR

STELONTWERPER

Gee n kort beskrywing van die funksie van elkeen van die volgende mense wat in
die teater werk:
1.1Rekwisietemeester

(2)

1.2Choreograaf

(2)

1.3Regisseur

(2)

1.4Stelontwerper
1.5Beligtingontwerper

(2)
(2)(10)

Memorandum
1.1Rekwisietemeester: Ontwerp, skep, versamel en koop die nodige rekwisiete vir
die toneelstuk. Verseker dat al die hand-rekwisiete op n tafel uitgel is in
gemerkte areas vir akteurs om tydens die toneelstuk te gebruik. Hou n
voorraadlys van al die rekwisiete wat elke akteur nodig sal h. Verseker dat
rekwisiete wat breek, reggemaak word en gereed is vir elke opvoering.
(2)
1.2Choreograaf: Verantwoordelik vir die ontwerp en skep van al die danse van
kunstenaars in n musiekspel of gee advies oor beweging vir karakters en
gebruik van die verhoogruimte in n toneelstuk. In groter produksies laat die
choreograaf repetisies oor aan n assistent-choreograaf wat die danskaptein
genoem word.
(2)

18

1.3Regisseur: Die regisseur word gewoonlik deur die Vervaardiger aangestel. Hy/sy
sal dikwels aandui wat die vervaardiger wil h die toneelstuk moet s.
Regisseurs neem die teks en blaas lewe daarin. Hy/sy interpreteer die teks deur
die gebruik van akteurs en ontwerpers. Die regisseur ontleed die teks en skep n
visie om dit lewenseg te maak. Die regisseur werk saam met die vervaardiger en
hulle huur n ontwerpspan: die stelle, kostuums, ligte, rekwisiete. Die
belangrikste ding omtrent werklik goeie regisseurs is dat hulle almal baie goeie
medewerkers is. Dit neem baie mense om n suksesvolle vertoning te skep, en
die regisseur is die skakel tussen almal van hulle. Die regisseur werk saam met
die akteurs, verhoogbestuurder, die vervaardiger, die kostuumontwerper, die
stelontwerper, die beligtingontwerper, die klankontwerper, en indien dit n
musiekspel is, die musiekdirekteur en die choreograaf om die finale produk te
skep. Die regisseur het die laaste s oor sake van die skeppende konsep en dis
sy/haar plig om openlik met alle betrokkenes te kommunikeer en volgens
begroting te werk.
(2)
1.4Stelontwerper: Ontwerp die stel op die verhoog. Die stel word deur die inhoud
van die toneelstuk gemotiveer. Die stel is die onbeweegbare struktuur op die
verhoog en kan simbolies of realisties wees. Hy/sy omskep die regisseur se
skeppende konsepte in realiteit deur die ontwerp en konstruksie van die stel.
(2)
1.5Beligtingontwerper: ontwerp die volgorde van hoe beligting vanaf die begin tot
einde verander. Die beligting sorg vir atmosfeer, dui die tyd van die dag aan en
bevorder die stemming van die toneelstuk. Hy/sy omskep die regisseur se
skeppende konsepte in realiteit deur die gebruik van beligting.
(2)(10)
F.

SOORT VRAAG: KONTEKSTUELE VRAE

VISUELE KUNSTE: Boesmantekeninge as dokumentr


Lees die volgende artikel:

19

Die werke wat by die Origins Centre by Wits Universiteit vertoon word, is
Boesmantekeninge soos jy nog nooit voorheen gesien het nie. Die kunstenaar het
18 jaar geneem om die oeroue werke presies te herskep.
Daar was geen Boesmans in die nabyheid om te vra hoe om die skilderye te skep
nie, en kunstenaar Stephen Townley Bassett moes op die moeilike manier leer
hoe om Boesmantekeninge te herskep deur te leer en probeer.
Hy het die bosse gaan verken. Hy het geleer hoe om dierebloed, speeksel, oker,
kobragif en die doppe van volstruiseiers te gebruik vir pigment om die beelde te
verf, presiese weergawes van Boesmantekeninge van dwarsoor die land. Hy het ook
geleer hoe om ystervarkpenne, bokhorings, rotse, dierhare, volmis, vere en
dierevel te gebruik, wat sy handelsvoorraad sou word. Langs die pad het hy foute
begaan, maar dit wel reggekry. Ek het geleer dat vet n goeie bindmiddel is. Ek het
n smeer gemaak wat maklik is om rond te dra. Ek het geleer om dit weer vloeibaar
te maak met gal, speeksel en bloed. Hy het ook geleer van die verskillende
eienskappe van hare van verskillende diere, om hom fyn hare vir n verfkwas te
gee, of dikker hare vir n dikker kwas. Hy het selfs sy eie klipinstrumente gemaak
om die velle te verwyder van springhase en jakkalse wat hy geskiet het, sodat hy
die vel kon gebruik as n sakkie om sy verfgereedskap in rond te dra.
Die diere en mense in sy werke, wat hy dokumentre skilderye noem, is die
presiese grootte van die oorspronklikes. Die werke is op 100 persent katoenlakens
gedoen. Elke stuk, s hy, is enig in sy soort.
Soveel werk het in elke skildery gegaan, verduidelik hy. Hy het dae op een terrein
deurgebring, waar hy die oorspronklike tekeninge met n koplamp ontleed het. Die
eerste ding is om so akkuraat as moontlik te dokumenteer, om dit met pigmente te
doen wat aan hulle beskikbaar is, en presiese lewensgrootte. Ek sou slegs
dokumenteer wat ek sien, en dit bietjie donkerder maak om toe te laat vir stof,
onthou hy. Terug by die huis sou een skildery tussen ses en agt weke neem om te
voltooi. Die werk is baie veeleisend. Daar is geen debat nie, die werk moet reg
wees alles presies soos dit was.. Dit is n samekoms van wetenskap, kuns en
handwerk, s hy, deur na die gereedskapmaak as handwerk te verwys.
Geskryf deur Lucille Davie
Beantwoord die vrae
1.

Wie is die kunstenaar wat in bogenoemde artikel genoem word?


(1)

2.

Waarom is sy skilderye uniek?


(5)

3.

Wat word met die term, Inheemse Kennis bedoel en hoe het hierdie
kunstenaar van die konsep gebruik gemaak?
(6)

20

4.

Wat bedoel die kunstenaar wanneer hy s: Die werk is baie veeleisend.


Daar is geen debat nie, die werk moet reg wees alles presies soos dit
was. Dit is n samekoms van wetenskap, kuns en handwerk.

5.

Dink jy daar is waarde in wat hierdie kunstenaar doen?


(4)(20)

Vraagnomme
r
1

Moontli
ke
punte
20

Oplossing
1. Stephen Townley Bassett
2. Want hulle is presiese weergawes van oeroue
Boesmantekeninge en hulle word geverf met die
gereedskap en materiale wat deur die Boesmans gebruik
is wat die oorspronklikes geverf het. Elke kunswerk is enig in
sy soort.
3. Inheemse Kennis verwys na die kennis en vaardighede
van die mense wat lank gelede in hierdie gebied gewoon
het. Die kunstenaar het die oeroue Boesman se kennis en
vaardighede gebruik om die pigmente en kwaste te skep
wat gebruik is sy kunswerke te verf, eerder as moderne
gereedskap en materiale.
4. Die werk is baie presies. Dit is harde werk. Die wetenskap
is om te weet watter middels om vir die pigmente en
gereedskap te gebruik en die kuns is die vermenging van
die kleure en die werklike skepping van die kuns.
5. Daar is waarde in die kunstenaar se werk. Hy gebruik
inheemse kennis om weergawes te skep van oeroue
skilderye wat eendag kan verdwyn. He maak n rekord van
oorspronklike skilderye. Hy wys ons hoe IK van die
Boesman gebruik kan word om skilderye te skep wat presies
lyk soos di wat lank gelede geverf is.

21

You might also like