You are on page 1of 1

Privaat sak X6001, Potchefstroom

Suid-Afrika, 2520
Tel:
Web:

018 299-1111/2222
http://www.nwu.ac.za

21 November 2016
Beste voornemende eerstejaar
Dit het onder my aandag gekom dat van julle die WhatsApp groep wat SR: Aktuele Sake
geskep is vir kommunikasie doeleindes misbruik.
Hiermee word die volgende rels en regulasies in plek gestel vir die groep om te verhoed
dat mense die groep verlaat en waardevolle inligting nie ontvang nie.
Rel en Regulasies:
1. Geen gesprekke tussen individue op die groep is toelaatbaar nie, die doel van die
groep is om inligting deur te gee geen privaat gesprekke.
2. Navrae kan slegs gerig word tussen 14:00 en 18:00. Slegs vrae rakende die kamp
en NSFAS registrasie mag op die groep gevra word.
3. Onvanpaste aanmerkings en beledigings sal nie op die groep geduld word nie.
4. Enige vrae wat nie in bogenoemde tydgleuf gevra word nie kan aan Shasha-Lee
Van Wyk of Lerato Nylele gerig word om te antwoord.
5. Admins van die groep het die reg om persone te verwyder van die groep indien die
rels en regulasies nie nagekom word nie en dit sal ook daartoe lei dat die persoon
nie die kamp kan bywoon nie.
6. Niemand behalwe die Admins van die groep mag die naam of foto van die groep
verander nie.
Dit is belangrik dat julle die rels en regulasies nakom, dit stel ons in staat om julle te help
en sodoende goeie verhouding met julle te vestig.
Ek beklemtoon weereens dat geen onvanpaste aanmerkings en beledigings geduld sal
word nie. By voorbaat dankie vir u samewerking in die verband.
Ons sien uit om u te ontvang. Sterkte met die laaste bietjie van die eksamen en onthou
Success does not lie in results but in efforts. Being the best is not that important, doing
the best is all that matters.
Vriendelike groete

Nicole Jansen
SR: Aktuele Sake
082 774 1574
PSR-Aktueel@nwu.ac.za

You might also like