You are on page 1of 1

HERE JESUS U SKYN OOR ALMAL F113

G
C
G
D
Here Jesus, U skyn oor almal,
G
C
G
D
met die glans van u liefde skyn U.
C
D
Bm Em
Skyn op ons tot ons o oopgaan.
C
D
Bm Em
Maak ons vry om te lewe voor U.
C
Am C
D
Skyn oor my. Skyn oor my.
Chorus
G
C
Am
D
D7
Soos lig wat skyn in die donker van hierdie wreld
G
C
Am F D
soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons.
G
C
Am
D
Kom, Jesus, kom en verdryf al die donker in ons.
G
C
Am D7
G
Kom laat u lief - de die w - reld oorwin.

G
C
G
D
Here, maak my 'n lig wat helder
G
C
G
D
skyn om liefde te dra, al verder.
C
D
Bm Em
Skyn deur my tot die hele wreld,
C
D
Bm
Em
weet dat U vir ons almal gesterf het.
C
Am C
D
Skyn deur my. Skyn deur my.

You might also like