You are on page 1of 3

1

1. Klanke

In Sepedi is daar sekere klanke wat jy eers sal moet bemeester ten einde die taal korrek te
kan praat. Wanneer jy jou Sepedi oefen, doen dit hardop, soadat jou tong los kan raak en
gewoond kan word aan die klanke. Dan moet jy in gedagte hou dat daar verskeie dialekte
is in verskeie omgewings waar die mense ietwat anders praat. Die geskrewe Sepedi taal is
egter eenvormig en oor die algemeen word amper dieselfde gepraat. Die volgende klanke
moet goed bemeester word:

e: reka koop (soos bre in Afrikaans, is dit n lae e)


e: tsela pad (n ho e, amper uitgespreek ie, soos in sien)
u: dula woon (soos doen in Afrikaans n oe klank)
o: loma byt (n klank tussen oe en o)
o: thoma begin (soos mre in Afrikaans, is dit n lae o)
w: wa val (soos wait in Engels)
y: ya gaan (soos jas in Afrikaans)
j: ja eet (soos die s van die Engelse woord pleasure)
ny: nyaka soek, wil h (soos die naam Kleinjan in Afrikaans)
ng: ngaka dokter (soos wat die word bang in Afrikaans eindig)
b: leboa noord (Sepedi het n sagte b, die lippe is nie heeltemal
teenmekaar nie en vibreer ast ware)
s: sega uitlag, sny (n gewone s soos sien in Afrikaans)
: oma werk (soos die shh klank as jy iemand stilmaak)
hl: hlapa was, bad (sit jou tong voor teen jou verhemelte en blaas dan
die lug uit jou mond)
g: gona daar, hier (n sagte g, amper soos die brei-r in Afrikaans)
kg: kgomo bees (n harde g, amper soos gaan in Afrikaans)
h: lehono vandag (nie soos die h in Afrikaans nie, die lippe word
getuit en jy blaas die lug uit van agter jou keel)
p: pula ren (soos in die word pas in Afrikaans)
ph: phoo fout (blaas jou asem uit as jy die ph klank maak)
t: taba saak, kwessie (spreek uit soos die woord toe in Afrikaans)
th: thoma begin (blaas jou asem uit as jy die th klank maak)
k: kudu baie, erg (soos in die woord kos in Afrikaans)
kh: khudu skilpad (blaas jou asem uit as jy die kh klank maak)
tl: tlata maak vol (soos in die woord natlei in Afrikaans)
tlh: ntlha punt, end (blaas jou asem uit as jy die tlh klank maak)
ts: tsena kom/ gaan in (soos in die woord voetsool in Afrikaans)
2

tsh: tshela oorkruis (blaas jou asem uit as jy die tsh klank maak)
th: thela skink, ingooi (blaas jou asem uit as jy die th klank maak)
p: mpa hond (psh, n p saam met na verwys hierbo)
ph: phatla breek (blaas jou asem uit as jy die ph klank maak)
psh: mpshikela verkoue, griep (blaas jou asem uit as jy die psh klank maak)

Met die woorde blaas jou asem uit, word bedoel dat wanneer jy daardie gedeelte van die
woord uiter jy die lug moet voel as jy jou hand voor jou mond hou.

Woordeskat:

Leer die volgende woorde (werkwoorde word gelys met die verlede tyd en selfstandige
naamwoorde met die meervoud):

reka, rekile koop sega, segile lag, sny


dula, dute woon dula, dute sit
loma, lomile byt thoma, thomile begin
wa, wele val ya, ile gaan
ja, jele eet nyaka, nyakile soek, wil h
oma, omile werk hlapa, hlapile was, bad
tsela, ditsela pad ngaka, dingaka dokter
na, nele ren (ww.) pula, dipula ren (s.nw.)
tlata, tladite volmaak teye, diteye tee
leboa noord gona daar, hier
kgomo, dikgomo bees lehono vandag
pula, dipula ren phoo, diphoo fout
taba, ditaba saak, nuus kudu baie, erg
mohumi, bahumi ryk person ge as
pudi, dipudi boerbok tlo sal, gaan
phala, diphala rooibok ka met
koloi, dikoloi kar, motor thipa, dithipa mes
bogale skerp, kwaai nku, dinku skaap
lefasetere, mafasetere venster mpshikela griep

Oefeninge:
3

S die volgende sinne hardop om die verskillende klanke hierbo te oefen:

Ke reka dilo mo lebenkeleng. Ek koop goed by die winkel.


Mpa e thoma go loma ngwana. Die hond begin om die kind te byt.
Ke nyaka go ya kua toropong. Ek wil daar na die dorp toe gaan.
Moemane o nyaka go ja dijo. Die seun wil kos eet.
Ngaka e hlabela ngwana. Die dokter spuit die kind in.
Sehlare se a baba. Die medisyne brand.
Tate o oma kudu. Pa werk baie hard.
Swara kgomo yeo! Aowa ke a gana! Vang daai bees! Nee ek weier!
Ke rata nama ya kgogo. Ek hou van hoendervleis.
Mohumi o ya toropong lehono. Die ryk man gaan dorp toe vandag.
Pula e tlo na lehono. Dit gaan vandag ren.
Ke dirile phoo, ke pudi, ga se phala. Ek het n fout gemaak, dis n boerbok,
nie n rooibok nie.
Taba ke, ga o nyake go thoma. Die saak is, jy wil nie begin nie.
Ke rata khudu kudu. Ek hou baie van die skilpad.
Ke kgopela o tlate koloi ka 95. Maak asseblief die kar vol met 95.
Ntlha ya thipa e bogale. Die punt van die mes is skerp.
Ke tshela tsela ge ke thela teye. Ek oorkruis die pad as ek tee skink.
Mpa e phatla lefasetere. Die hond breek die venster (in skerwe).
Ke swerwe ke mpshikela. Ek het griep (ek is gevang deur griep).

You might also like