You are on page 1of 1

Maketaan Konfyt (fyn)

(Onbekend)

Bestanddele
500 g Waartlemoen
750 g Suiker

Metode
Vir elke 500 g Waartlemoen gebruik u 750 g suiker.
Sny die waartlemoen in klein stukkies.
Gooi suiker daaroor.
Laat oornag staan.
Nou kan u n bietjie wynsteensuur, gemmer en kaneel oor.
Kook en roer tot die stroop dik word.
Bottel.

Wenk

You might also like